Monthly Archives: July 2011

Finale dokument beskikbaar / Final document available

Die finale weergawe van die nuwe, hersiene Studentegrondwet is voltooi. Stemming in die referendum begin op 2 Augustus saam met die SR-verkiesing. Laai die finale dokument hier af: Studentegrondwet (finale weergawe) Laai ‘n opsomming van die vernaamste wysigings hier af: Vernaamste wysigings Laai … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2,601 Comments

Tweede konsep en vertaling voltooi

Die tweede konsep van die nuwe Studentegrondwet is pas gefinaliseer deur ‘n tegniese span bestaande uit Mnr. Kobus Ehlers, oud-SR-voorsitter en dosent in Besluitneming en Waardestudie, Prof. Geo Qunoit, oud-SR-lid en dosent in die Administratiefreg en Innes Barnardt, Voorsitter van die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2,208 Comments