Author Archives: innesb

Finale dokument beskikbaar / Final document available

Die finale weergawe van die nuwe, hersiene Studentegrondwet is voltooi. Stemming in die referendum begin op 2 Augustus saam met die SR-verkiesing. Laai die finale dokument hier af: Studentegrondwet (finale weergawe) Laai ‘n opsomming van die vernaamste wysigings hier af: Vernaamste wysigings Laai … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2,601 Comments

Tweede konsep en vertaling voltooi

Die tweede konsep van die nuwe Studentegrondwet is pas gefinaliseer deur ‘n tegniese span bestaande uit Mnr. Kobus Ehlers, oud-SR-voorsitter en dosent in Besluitneming en Waardestudie, Prof. Geo Qunoit, oud-SR-lid en dosent in die Administratiefreg en Innes Barnardt, Voorsitter van die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2,208 Comments

Belangrikste wysigings

‘n Dokument wat die belangrikste wysigings aan die SUG uiteensit is nou beskikbaar. Raadpleeg dit gerus tesame met die nuwe konsep. Laai dit hier af. A document is now available which sets out the most important revisions in the new … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2,987 Comments

Eerste konsep voltooi

Die eerste konsep van die nuwe Studente-unie Grondwet is voltooi en oop vir bespreking. Saam met die hersieningsproses is daar ook ‘n nuwe naam vir die dokument voorgestel: die “Studentegrondwet”. Gaan dit gerus deur en maak voorstelle deur op die blog … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2,836 Comments