Category Archives: Blog

Besonderhede oor die proses

Die besonderhede van die beoogde hersieningsproses is nou beskikbaar op die Meer oor-blad. Lewer asseblief kommentaar hieronder. Ons is tans in die proses om ‘n forum op die blog te installeer waar julle jul eie gespreksonderwerpe kan begin. Tot dan kan … Continue reading

Posted in Blog, Dokumentasie | 3,189 Comments

Dokumentasie

Besoek gerus die Dokumentasie afdeling. Daar is sopas grondwette, verslae, en ander dokumente aangaande die studente-unie opgelaai. Stuur asb aan ons enige ander dokumentasie wat julle dink relevant is en wat op die webwerf moet kom.

Posted in Blog, Dokumentasie | 2,392 Comments

Vir die studente deur die studente

Die SUG blog is bedoel om die Grondwet se hersieningsproses so deursigtig en toeganklik as moontlik vir studente te maak. Gebruik dus die blog nie net as ’n bron van die nuutste verwikkelinge en inligting nie, maar ook as ’n … Continue reading

Posted in Blog, Nuus | 2,146 Comments