Category Archives: Dokumentasie

Besonderhede oor die proses

Die besonderhede van die beoogdeĀ hersieningsproses is nou beskikbaar op die Meer oor-blad. Lewer asseblief kommentaar hieronder. Ons is tans in die proses om ‘n forum op die blog te installeer waar julle jul eie gespreksonderwerpe kan begin. Tot dan kan … Continue reading

Posted in Blog, Dokumentasie | 3,189 Comments

Dokumentasie

Besoek gerus die Dokumentasie afdeling. Daar is sopas grondwette, verslae, en ander dokumente aangaande die studente-unie opgelaai. Stuur asb aan ons enige ander dokumentasie wat julle dink relevant is en wat op die webwerf moet kom.

Posted in Blog, Dokumentasie | 2,392 Comments