Algemeen:
Internasional Reisiger: Jacomien
Hierdie is ‘n fantastiese somerskool!
Dit is baie uitstekend gereël, soveel tyd en detail is hierin bestee. Mens kry die geleentheid om met mense van letterlik regoor die wêreld te doen te hê. Daar is baie Europeërs, maar ook byvoorbeeld mense van Rusland, Amerika, Kanada, Israel, Hongarye, Romenia, Iran ens. Die diversiteit, verskille, agtergrond en aksente het dit so ‘n interessant gemaak.
In my opinie is die Graz somerskool ’n rolmodel vir Somerskole. (more…)