Monthly Archives: June 2010

SUNScholar Training: 29 July/ SUNScholar-opleiding: 29 Julie

Beste kollegas  Almal word uitgenooi na die volgende SUNScholar Submitter-opleidingsessie.  Wat is SUNScholar? SUNScholar is die volteks, oop toegang digitale navorsingsbewaarplek van die Universiteit van Stellenbosch. Dit word gebruik om ons belangrikste bate – navorsingsprodukte deur navorsers verbonde aan ons … Continue reading

Leave a comment