SUNScholar News – 01/09/2011 – SUNScholar Nuus

Please scroll down for English

Kollegas

Tesisse/Proefskrifte Desember 2011

Soos voorheen genoem is die stelsel oop, en kan almal voortgaan om studente te nomineer om hul tesisse/proefskrifte op te laai met die oog op die Des. 2011 gradeplegtigheid. Indien die embargo vir langer as twee jaar geld, moet u asb. via u Fakulteitsekretaris werk om toestemming by die Senaat te verkry.

Gaan kyk gerus wat is reeds beskikbaar onder u dept. se naam by http://scholar.sun.ac.za. Riglyne vir die oplaai van tesisse/proefskrifte is beskikbaar by: http://library.sun.ac.za/etd/afr/index.htm

Kontak ons ook enige tyd as ons met enigiets behulpsaam kan wees om die proses vir u nog makliker te maak.

Navorsingsartikels

Ons wil graag alle SU navorsingsartikels sentraal op SUNScholar bewaar. Help asb. deur dit elektronies te stuur aan Paulette Talliard by plt@sun.ac.za Ons verkies die “post-print” – m.a.w. net voor die artikel deur die uitgewer gepubliseer word. Baie dankie by voorbaat!

CutePDF

Om ‘n tesis/proefskrif na pdf te verander kan sagteware soos CutePDF of Adobe Acrobat gebruik word. CutePDF is gratis beskikbaar vir aflaai vanaf die “Freedom Toaster” binne die Leersentrum in die Biblioteek.

Innoverende toepassings en SUNScholar

Skakels tussen SUNScholar en die Skool vir Publieke Leierskap

Gaan kyk gerus hoe innoverend Jennifer Saunders skakels na SUNScholar geskep het vanaf profielbladsye vir navorsers verbonde aan die Skool. Klik hier vir voorbeelde.

DOMUS musiekskakels
Kyk gerus hoe Musiek (Santie de Jongh) skakels na SUNScholar bou. Klik hier om na musieksnitte te luister.

Antarctic Legacy Projek

Baie geluk aan die Sentrum vir Indringerbiologie wat op 28 Julie 2011 hul projek bekendgestel het! Vir meer inligting, klik hier.

Oop Toegang tot Navorsingsinligting 26 Oktober 2011 13:00 –

Merk solank hierdie dag in u dagboek af, want ons beplan om internasionale sowel as plaaslike eksperts te betrek by hierdie groot geleentheid om sodoende al u vrae oor oop toegang, impakfaktore, kopiereg, ‘peer-review’, en nog baie meer te beantwoord. Ons beplan ook om oop toegang wetenskaplike tydskrifte wat deur SU gehuisves word bekend te stel! Meer inligting by http://oa.sun.ac.za


Colleagues

Theses/Dissertations December 2011

The system is now open as mentioned before, and you are welcome to continue nominating your students to submit their theses/dissertations for the December 2011 graduation ceremony. To restrict access for a period longer than two years, please apply for consent from Senate via the Faculty Secretary.

Also visit SUNScholar and view research output by your dept.: http://scholar.sun.ac.za. Guidelines for the submission of theses/dissertations are available at: http://library.sun.ac.za/etd/index.htm

Please feel free to contact us at any stage for assistance regarding the process.

Research articles

We would like to digitally preserve all research articles by SU researchers on SUNScholar. Please send copies of all your post-prints to  Paulette Talliard at plt@sun.ac.za Many thanks in advance!

CutePDF

Pdf’s can be generated by using software such as CutePDF or Adobe Acrobat. CutePDF can be downloaded free of charge from the “Freedom Toaster” inside the Learning Commons, Library.

Innovative uses and SUNScholar

Links between SUNScholar and the School for Public Leadership

Links were created between researcher profile pages and SUNScholar thanks to Jennifer Saunders. Click for examples.

DOMUS music links
Music (Santie de Jongh) has created links to sound files on SUNScholar. Click to listen to these sound files.

Antarctic Legacy Project

Congratulations to the Centre for Invasion Biology for launching their project on 28 July 2011! For more information, click here.

Open Access to Research Information 26 October 2011 13:00 –

This is an important date in our calendar, and this year we plan to have two international and two local experts to address all your concerns re open access, copyright, impact factors, peer-review, and many more. We also plan to launch open access scholarly journals to be hosted by SU! More information available at http://oa.sun.ac.za

 

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published.