[:en]

Skrywersresidensie in Amsterdam

Dr Alfred Schaffer, 2021-wenner van die PC Hooft-prys, is tans op uitnodiging van die Nederlands Letterenfonds en Poetry International in Nederland. Hy is vanaf 1 Mei tot 14 Junie in Amsterdam vir ’n skrywersresidensie en sal as een van die feesdigters by die 54ste Poetry International-fees optree.[:]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *