[:en]

Gebeure om die draai in 2024

19 September
13:10-14:00
Moltenokamer

(5de vloer, Letteregebou)

Middaguurseminaar: Charl-Pierre Naude
Woordkunstenaar Charl-Pierre Naude lewer ’n praatjie (in Engels) getiteld “The dual roles of precision and re-imagination in literary translation”. Dit raak, onder andere, aan sy Engelse vertaling, The equality of shadows, van sy debuutroman Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey.
Let wel dat die seminaar in Engels aangebied sal word.

 

[:]