[:en]

Oor ons nagraadse programme

Die Departement Afrikaans en Nederlands bied nagraadse programme in vier studierigtings: Afrikaans en Nederlands, Kreatiewe Skryfwerk, Leksikografie en Taalpraktyk (Vertaling).

Klik op elke graad (HonneursMA en PhD) om meer uit te vind oor aansoekdatums en die programme wat op daardie vlak aangebied word of klik op ’n programnaam om ’n opsomming van die programinhoud te lees.​

Honneurs

MA

PhD

Afrikaans en Nederlands Afrikaans en Nederlands Afrikaans en Nederlands
Taalpraktyk Kreatiewe Skryfwerk
Leksikografie (geen aansoeke vir 2024)
Leksikografie (geen aansoeke vir 2024)
Vertaling
Vertaling

Fakulteitsinligting vir MA- en PhD-studie

Klik HIER vir inligting oor nagraadse administrasie in die Fakulteit, insluitende riglyne vir MA- en PhD-studie.​

Ek wil graag meer weet oor die Fakulteit se nagraadse programme

Klik hier om na Deel 4 van die US Jaarboek te gaan. Daar sal jy volledige inligting oor ons nagraadse programme kry.

Vir verdere inligting oor nagraadse studie aan die US, klik hier vir die webblad van die Universiteit se Nagraadse Kantoor.

Vir algemene vrae oor studie in die Fakulteit, of vrae wat die Jaarboek en die Nagraadse Kantoor se webblad nie beantwoord nie, kontak gerus die Universiteit se Kliëntedienssentrum by 021 808 9111 of info@sun.ac.za. Die sentrum-agente sal jou graag bystaan of jou vraag na die regte persoon verwys.

 

 [:]