[:en]USAN.jpg

Kongres vir jong navorsers

24 tot 26 Januarie 2024

​Al die tyd vir jong navorsers en nagraadse studente het hulle navorsing oor formele taalkunde, letterkunde, en toegepaste taalkunde en taalpraktyk in Stellenbosch by ons tweejaarlikse kongres aangebied.

Maar LitNet sal oor die komende paar maande onderhoude met al die aanbieders publiseer.

Gaan lees gerus die onderhoude met Anke van der MerweAllison MatroosNatasha HarmseNicolette Steyndr Susann LouwJoanna GouwsCarla LindtAndréa Müller en Asambese Mkumatele.

Lus om te sien wat jy misgeloop het? Lees Natasha Harmse se kongresverslag op LitNet of kliek op die skakel hieronder vir die program:

USAN 2024_Program- en abstrakboekie.pdf ​

usanconference@gmail.com[:]