{"id":165,"date":"2024-11-18T14:09:56","date_gmt":"2024-11-18T12:09:56","guid":{"rendered":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/?page_id=165"},"modified":"2025-04-07T11:10:01","modified_gmt":"2025-04-07T09:10:01","slug":"english-fonds-neerlandistiek","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/english-befondsing\/english-fonds-neerlandistiek\/","title":{"rendered":"[:en]Fonds Neerlandistiek[:]"},"content":{"rendered":"<p>[:en]<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-167\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/files\/2024\/11\/LRFNSA-logo-1-met-SA_custom-300x152.png\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"152\" srcset=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/files\/2024\/11\/LRFNSA-logo-1-met-SA_custom-300x152.png 300w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/files\/2024\/11\/LRFNSA-logo-1-met-SA_custom-768x389.png 768w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/files\/2024\/11\/LRFNSA-logo-1-met-SA_custom.png 854w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<p>Die Fonds Neerlandistiek Suider-Afrika aan die Universiteit Stellenbosch stel vir 2025 bedrae aan Suider-Afrikaanse navorsers beskikbaar ter ondersteuning van publikasies, die organisering van wetenskaplike byeenkomste en die aankoop van onderrighulpmiddele op die gebied van die Neerlandistiek.<\/p>\n<p><strong>Publikasiesubsidie oor die Neerlandistiek<\/strong><\/p>\n<p>&#8216;n Ruim bedrag is beskikbaar om as subsidies (nie as voorskotte nie) regstreeks aan uitgewers uit te betaal. Net boeke en artikels van vakwetenskaplike aard en proefskrifte oor die Neerlandistiek wat vir publikasie aanvaar is, sal oorweeg word. Die lopende koste van navorsing word nie befonds nie.<\/p>\n<p>Voorrang word gegee aan die subsidi\u00ebring van publikasies op die gebied van Afrikaanse of Nederlandse Taalkunde en <em>Taalbeheersing<\/em> (waaronder inbegryp word teksuitgawes), by voorkeur werke oor Afrikaans wat betrekking het op die sinkroniese of diakroniese verband tussen Afrikaans en Nederlands. <em>Publikasies <\/em>oor die Nederlandse <em>letterkunde<\/em> waarin die verband tussen Nederlands en Afrikaans aan die orde kom, sal ook voorrang geniet.<\/p>\n<p>Die aansoek moet die <em>doelstelling<\/em>, die <em>inhoudsopgawe<\/em> en &#8216;n <em>samevatting van 5000 woorde<\/em> van die boek bevat, vergesel van <em>keurdersverslae<\/em> en &#8216;n <em>brief van die uitgewer<\/em> waarin &#8216;n kosteberaming en motivering vir die nodigheid van die subsidie vervat word, &#8216;n onderneming gegee word om die werk te publiseer en die verskyningsdatum (laatstens agtien maande na die keerdatum van die aansoek) vermeld word. Boeke wat voor die keerdatum van die aansoek verskyn het, kwalifiseer nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Uitbetaling sal gedoen word nadat &#8216;n eksemplaar van die gepubliseerde werk aan die Fonds verskaf is.<\/p>\n<p><strong>Kongresse en simposia oor die Neerlandistiek<\/strong><\/p>\n<p>Subsidie vir die re\u00ebl van plaaslike kongresse of simposia oor die Neerlandistiek is beskikbaar. Die aansoek moet die <em>program<\/em> van die voorgestelde byeenkoms bevat met vermelding van die <em>doel<\/em> daarvan, die <em>koste<\/em>, die <em>re\u00eblingskomitee<\/em>, die <em>referaattitels<\/em> en die <em>referente<\/em> wat optree. Die reis- en verblyfkoste van referente wat by dergelike byeenkomste optree, asook kongres\u00adbywoning plaaslik of in die buiteland, kom nie in aanmerking nie.<\/p>\n<p><strong>Hulpmiddele vir die onderrig van die Neerlandistiek<\/strong><\/p>\n<p>Ondersteuning word gegee aan die aankoop van literatuur en programmatuur wat reg\u00adstreeks op die onderrig van die Neerlandistiek betrekking het. Die <em>aard<\/em>, die <em>benutting<\/em> (bv. getal studente wat bereik word) en die <em>koste<\/em> van die hulpmiddele moet duidelik in die aansoek gespesifiseer word. Die aankoop van rekenaarapparatuur en literatuur vir navorsing word nie ondersteun nie.<\/p>\n<p><strong>Buitengewone aansoeke<\/strong><\/p>\n<p>Goed gemotiveerde buitengewone aansoeke wat nie binne die bostaande kategorie\u00eb val nie, sal oorweeg word.<\/p>\n<p>Afgesien van die besonderhede wat onder elke kategorie vereis word, moet die aansoeker &#8216;n kort <em>curriculum<\/em> <em>vitae<\/em> insluit. Slegs wetenskaplike publikasies (geen resensies of popul\u00eare artikels nie) van die afgelope twee jaar moet vermeld word.<\/p>\n<p>Aansoekers moet ook aandui of hulle vir die spesifieke behoefte steun uit <em>ander bronne<\/em> gevra het, of hulle met sodanige versoeke <em>suksesvol<\/em>\u00a0 was, en, indien wel, wat die <em>bedrag<\/em>\u00a0 van hierdie steun is.<\/p>\n<p><em>Skriftelike aansoeke moet aan die volgende adres gerig word:<\/em><\/p>\n<p style=\"padding-left: 40px\"><em>Me. Willemien Engelbrecht<\/em><br \/>\n<em>Departement Afrikaans en Nederlands<\/em><br \/>\n<em>Stellenbosch Universiteit<\/em><br \/>\n<em>Privaatsak X1<\/em><br \/>\n<em>MATIELAND<\/em><br \/>\n<em>7602<\/em><\/p>\n<p>Tel. (021) 808-2158<br \/>\nE-pos: wae@sun.ac.za<\/p>\n<p>Aansoeke per e-pos is voldoende.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"padding-left: 40px\"><strong>FNSA-lede:<\/strong><br \/>\nDr Alfred Schaffer (Voorsitter)<br \/>\nProf Anthea van Jaarsveld<br \/>\nProf Frank Hendricks<br \/>\nProf Thys Human<br \/>\nMe Willemien Engelbrecht (Sekretaris)<\/p>\n<p>[:]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[:en] Die Fonds Neerlandistiek Suider-Afrika aan die Universiteit Stellenbosch stel vir 2025 bedrae aan Suider-Afrikaanse navorsers beskikbaar ter ondersteuning van publikasies, die organisering van wetenskaplike byeenkomste en die aankoop van onderrighulpmiddele op die gebied van die Neerlandistiek. Publikasiesubsidie oor die&hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":12097,"featured_media":0,"parent":351,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-165","page","type-page","status-publish","hentry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/165","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/users\/12097"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=165"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/165\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":715,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/165\/revisions\/715"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/351"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=165"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}