{"id":355,"date":"2024-11-19T11:58:05","date_gmt":"2024-11-19T09:58:05","guid":{"rendered":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/?page_id=355"},"modified":"2025-04-25T12:54:30","modified_gmt":"2025-04-25T10:54:30","slug":"english-beurse","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/english-befondsing\/english-beurse\/","title":{"rendered":"[:en]Beurse[:]"},"content":{"rendered":"<p>[:en]<\/p>\n<h3><strong>Departementele Beurse<\/strong>:<\/h3>\n<p><strong>* PROTEA-BEURS<\/strong><\/p>\n<p><strong>WIE: <\/strong>Ingeskrewe nagraadse studente in Letterkunde verbonde aan die Departement Afrikaans en Nederlands.<\/p>\n<p><strong>HOE: <\/strong>Stuur \u0149 kort motivering waarom u die beurs verdien; asook \u0149 kort uiteensetting van u nagraadse studie in Letterkunde.<\/p>\n<p><strong>Sluitingsdatum: 14 Maart 2025 (voor 12:00) by Willemien Engelbrecht (wae@sun.ac.za)<\/strong><\/p>\n<p><em><strong>Bepalings:<\/strong> Voorkeur word aan Magister en Doktorale studente verleen. Navorsing moet op Letterkunde gefokus wees. Studente wat die beurs reeds in die verlede ontvang het, word nie weer oorweeg nie. Voltydse werkende persone word ook nie oorweeg nie. Beurs word in twee paaiemente uitbetaal.<\/em><\/p>\n<p>________________<\/p>\n<p>* <strong>KOCKS-BEURS<br \/>\n<\/strong><\/p>\n<p>Nagraadse studente kan aansoek doen vir die Kocks-beurs \u2013 spesifiek bedoel vir Taalkundestudente \u2013 deur \u0149 kort motivering oor u studie en oor uself te stuur.<\/p>\n<p>Die volgende beursriglyne dien as maatstawwe:<\/p>\n<ul>\n<li>\u201cDie Taalkunde van Afrikaans, met klem op toepassing in die praktyk, onder andere in velde soos die leksikografie en die daarstel van neologismes\u201d.<\/li>\n<li>Die beurs gaan na \u2019n verdienstelike student. \u201c\u2019Verdienstelik\u2019 word soos volg gedefinieer: meer as een van die volgende drie eienskappe, soos finaal beoordeel deur die beurskomitee: besonder hardwerkend, besonder begaafd (ten minste in die gekose rigting), finansieel behoeftig.\u201d<\/li>\n<li>Nog \u2019n spesiale verbintenisvoorwaarde wat die beurs stel: \u201c\u2019n Beursaansoeker sal in eie handskrif hom-\/haarself teenoor die Kocks-Stigting moet verbind om die riglyne wat vervat word in CJ Langenhoven se gedig met die titel \u201cGee my \u2019n man\u201d in sy\/haar eie lewe na te streef. Vir elke jaar van beurstoekenning sal van die beurshouer verwag word om dieselfde onderneming te gee, op so \u2019n wyse dat dit toon dat die beurshouer gewillig is om hom-\/haarself prakties te vereenselwig met hierdie riglyne, al sou dit dan aanvanklik net wees uit erkentlikheid vir die ontvangs van die beurs.\u201d<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die skriftelike aansoek (en navrae) kan tot en met Donderdag 17 April 2025 (voor 12:00) gestuur word aan Willemien Engelbrecht (wae@sun.ac.za)<\/p>\n<p>________________<\/p>\n<p>* <strong>COETSEE-BEURS<\/strong><\/p>\n<p>PhD- en M-studente kan aansoek doen vir die J.P. Coetsee-beurse \u2013 een beurs van R10\u00a0000 is spesifiek bedoel vir nagraadse studie oor die Afrikaanse taal en een beurs van R10\u00a0000 is spesifiek bedoel vir nagraadse studie oor die Afrikaanse letterkunde.<\/p>\n<p>Doen aansoek vir die beurs deur aan te dui waaroor u studie handel en \u0149 kort motivering oor u studie en oor uself te stuur; asook watter beurse het u reeds vir 2024 ontvang. Dui ook duidelik aan vir watter beurs u aansoek doen, naamlik taalkunde of letterkunde.<\/p>\n<p><strong>Die skriftelike aansoeke kan tot en met Woensdag 9 April 2025 (voor 12:00) aan Willemien Engelbrecht (wae@sun.ac.za) gestuur word.<\/strong><\/p>\n<p>________________<\/p>\n<p>* <strong>DSKK-BEURS<\/strong><br \/>\nBeursskenker: Departement van Sport, Kuns en Kultuur (Suid-Afrika)<\/p>\n<p style=\"font-weight: 400\">Doel: Hulp met klasgelde of programkoste<\/p>\n<p style=\"font-weight: 400\"><strong>\u00a0<\/strong><u>Wie kwalifiseer?<\/u><\/p>\n<ul>\n<li>Huidige nagraadse studente wat in 2025 geregistreer is en wat navorsing onderneem in of oor enige van die amptelike Suid-Afrikaanse tale.<\/li>\n<li>Slegs Suid-Afrikaanse burgers.<\/li>\n<li>Slegs voltydse studente.<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"font-weight: 400\"><u>Hoe doen ek aansoek?<\/u><\/p>\n<p style=\"font-weight: 400\">Maak seker dat jou aansoek die volgende inligting insluit:<\/p>\n<ul>\n<li>\u0149 Kort motivering waarin jy verduidelik waarom jy die beurs verdien. Skenk veral aandag aan klasgelde (ander uitgawes soos akkommodasie, vervoer, boeke of IT-hulpbronne speel geen rol in die toekenning van die beurs nie).<\/li>\n<li>\u0149 Uiteensetting van jou nagraadse studie.<\/li>\n<li>\u0149 Gesertifiseerde afskrif van jou Suid-Afrikaanse identiteitsdokument \u2013 maak seker die inligting en foto is duidelik.<\/li>\n<li>Bewys van registrasie vir 2025.<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"font-weight: 400\"><strong>Stuur jou aansoek aan Willemien Engelbrecht (wae@sun.ac.za) teen Donderdag 10 April 2025 om 12:00.<\/strong> Geen laat aansoeke sal oorweeg word nie.<\/p>\n<h3><strong>Voorgraadse Beurse:<\/strong><\/h3>\n<p><a href=\"https:\/\/finaid.sun.ac.za\/af\/application-process\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">https:\/\/finaid.sun.ac.za\/af\/application-process<\/a><\/p>\n<h3><strong>Nagraadse Beurse:<\/strong><\/h3>\n<p><a href=\"https:\/\/www.sun.ac.za\/english\/research-innovation\/Research-Development\/funding\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">https:\/\/www.sun.ac.za\/english\/research-innovation\/Research-Development\/funding<\/a>[:AF]<\/p>\n<h3><strong>Departementele Beurse<\/strong>:<\/h3>\n<p><strong>* PROTEA-BEURS<\/strong><\/p>\n<p><strong>WIE: <\/strong>Ingeskrewe nagraadse studente in Letterkunde verbonde aan die Departement Afrikaans en Nederlands.<\/p>\n<p><strong>HOE: <\/strong>Stuur \u0149 kort motivering waarom u die beurs verdien; asook \u0149 kort uiteensetting van u nagraadse studie in Letterkunde.<\/p>\n<p><strong>Sluitingsdatum: 14 Maart 2025 (voor 12:00) by Willemien Engelbrecht (wae@sun.ac.za)<\/strong><\/p>\n<p><em><strong>Bepalings:<\/strong> Voorkeur word aan Magister en Doktorale studente verleen. Navorsing moet op Letterkunde gefokus wees. Studente wat die beurs reeds in die verlede ontvang het, word nie weer oorweeg nie. Voltydse werkende persone word ook nie oorweeg nie. Beurs word in twee paaiemente uitbetaal.<\/em><\/p>\n<p>________________<\/p>\n<p>* <strong>KOCKS-BEURS<br \/>\n<\/strong><\/p>\n<p>Nagraadse studente kan aansoek doen vir die Kocks-beurs \u2013 spesifiek bedoel vir Taalkundestudente \u2013 deur \u0149 kort motivering oor u studie en oor uself te stuur.<\/p>\n<p>Die volgende beursriglyne dien as maatstawwe:<\/p>\n<ul>\n<li>\u201cDie Taalkunde van Afrikaans, met klem op toepassing in die praktyk, onder andere in velde soos die leksikografie en die daarstel van neologismes\u201d.<\/li>\n<li>Die beurs gaan na \u2019n verdienstelike student. \u201c\u2019Verdienstelik\u2019 word soos volg gedefinieer: meer as een van die volgende drie eienskappe, soos finaal beoordeel deur die beurskomitee: besonder hardwerkend, besonder begaafd (ten minste in die gekose rigting), finansieel behoeftig.\u201d<\/li>\n<li>Nog \u2019n spesiale verbintenisvoorwaarde wat die beurs stel: \u201c\u2019n Beursaansoeker sal in eie handskrif hom-\/haarself teenoor die Kocks-Stigting moet verbind om die riglyne wat vervat word in CJ Langenhoven se gedig met die titel \u201cGee my \u2019n man\u201d in sy\/haar eie lewe na te streef. Vir elke jaar van beurstoekenning sal van die beurshouer verwag word om dieselfde onderneming te gee, op so \u2019n wyse dat dit toon dat die beurshouer gewillig is om hom-\/haarself prakties te vereenselwig met hierdie riglyne, al sou dit dan aanvanklik net wees uit erkentlikheid vir die ontvangs van die beurs.\u201d<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die skriftelike aansoek (en navrae) kan tot en met Donderdag 17 April 2025 (voor 12:00) gestuur word aan Willemien Engelbrecht (wae@sun.ac.za)<\/p>\n<p>________________<\/p>\n<p>* <strong>COETSEE-BEURS<\/strong><\/p>\n<p>PhD- en M-studente kan aansoek doen vir die J.P. Coetsee-beurse \u2013 een beurs van R10\u00a0000 is spesifiek bedoel vir nagraadse studie oor die Afrikaanse taal en een beurs van R10\u00a0000 is spesifiek bedoel vir nagraadse studie oor die Afrikaanse letterkunde.<\/p>\n<p>Doen aansoek vir die beurs deur aan te dui waaroor u studie handel en \u0149 kort motivering oor u studie en oor uself te stuur; asook watter beurse het u reeds vir 2024 ontvang. Dui ook duidelik aan vir watter beurs u aansoek doen, naamlik taalkunde of letterkunde.<\/p>\n<p><strong>Die skriftelike aansoeke kan tot en met Woensdag 9 April 2025 (voor 12:00) aan Willemien Engelbrecht (wae@sun.ac.za) gestuur word.<\/strong><\/p>\n<p>________________<\/p>\n<p>* <strong>DSKK-BEURS<\/strong><br \/>\nBeursskenker: Departement van Sport, Kuns en Kultuur (Suid-Afrika)<\/p>\n<p style=\"font-weight: 400\">Doel: Hulp met klasgelde of programkoste<\/p>\n<p style=\"font-weight: 400\"><strong>\u00a0<\/strong><u>Wie kwalifiseer?<\/u><\/p>\n<ul>\n<li>Huidige nagraadse studente wat in 2025 geregistreer is en wat navorsing onderneem in of oor enige van die amptelike Suid-Afrikaanse tale.<\/li>\n<li>Slegs Suid-Afrikaanse burgers.<\/li>\n<li>Slegs voltydse studente.<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"font-weight: 400\"><u>Hoe doen ek aansoek?<\/u><\/p>\n<p style=\"font-weight: 400\">Maak seker dat jou aansoek die volgende inligting insluit:<\/p>\n<ul>\n<li>\u0149 Kort motivering waarin jy verduidelik waarom jy die beurs verdien. Skenk veral aandag aan klasgelde (ander uitgawes soos akkommodasie, vervoer, boeke of IT-hulpbronne speel geen rol in die toekenning van die beurs nie).<\/li>\n<li>\u0149 Uiteensetting van jou nagraadse studie.<\/li>\n<li>\u0149 Gesertifiseerde afskrif van jou Suid-Afrikaanse identiteitsdokument \u2013 maak seker die inligting en foto is duidelik.<\/li>\n<li>Bewys van registrasie vir 2025.<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"font-weight: 400\"><strong>Stuur jou aansoek aan Willemien Engelbrecht (wae@sun.ac.za) teen Donderdag 10 April 2025 om 12:00.<\/strong> Geen laat aansoeke sal oorweeg word nie.<\/p>\n<h3><strong>Voorgraadse Beurse:<\/strong><\/h3>\n<p><a href=\"https:\/\/finaid.sun.ac.za\/af\/application-process\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">https:\/\/finaid.sun.ac.za\/af\/application-process<\/a><\/p>\n<h3><strong>Nagraadse Beurse:<\/strong><\/h3>\n<p><a href=\"https:\/\/www.sun.ac.za\/english\/research-innovation\/Research-Development\/funding\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">https:\/\/www.sun.ac.za\/english\/research-innovation\/Research-Development\/funding<\/a>[:]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[:en] Departementele Beurse: * PROTEA-BEURS WIE: Ingeskrewe nagraadse studente in Letterkunde verbonde aan die Departement Afrikaans en Nederlands. HOE: Stuur \u0149 kort motivering waarom u die beurs verdien; asook \u0149 kort uiteensetting van u nagraadse studie in Letterkunde. Sluitingsdatum: 14&hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":12097,"featured_media":0,"parent":351,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-355","page","type-page","status-publish","hentry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/355","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/users\/12097"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=355"}],"version-history":[{"count":7,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/355\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":778,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/355\/revisions\/778"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/351"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/afrikaans-dutch\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=355"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}