{"id":120,"date":"2011-10-10T18:55:45","date_gmt":"2011-10-10T16:55:45","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=120"},"modified":"2012-08-05T11:47:22","modified_gmt":"2012-08-05T09:47:22","slug":"tafelberg-kabelkarretjie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2011\/10\/tafelberg-kabelkarretjie\/","title":{"rendered":"Tafelberg Kabelkarretjie"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2011\/10\/tafelberg-kabelkarretjie\/tafelberg_2011\/\" rel=\"attachment wp-att-121\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-large wp-image-121\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/Tafelberg_2011-640x360.jpg\" alt=\"\" width=\"640\" height=\"360\" srcset=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/Tafelberg_2011-640x360.jpg 640w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/Tafelberg_2011-300x168.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 640px) 100vw, 640px\" \/><\/a>Dit was \u2018n winderige Sondag oggend toe 20 opgewonde BTK\u2019ners by Tafelberg sou opstap. Daar is eers gevrees dat die beloofte gratis kabelkarretjie rit nie sou gebeur nie, weens die wind. Die beamptes by die karretjie ges\u00ea het die wind gaan heeldag waai (alhoewel dit soos \u2018n briesie gevoel het) en dat die karretjie nie sou ry nie. Min wetende dat moeder natuur te werke sou gaan&#8230;<!--more--><\/p>\n<p>Ons het by die \u201cN1\u201d van Tafelberg, naamlik Platteklip Gorge opgestap. Die tweede stap groep het \u2018n ietwat ander roete gevolg wat blykbaar \u2018n draai deur die boendoes gemaak het. Die twee stap groepe het mekaar plek-plek gesien op die berg. Die eerste groep was onder leiding van Reinhardt Venter en die tweede onder leiding van Anton Kraemer. Langs die pad is vele ywerige drawwers te\u00ebgekom wat die berg sommer so draf-draf aangepak het. Daar was gerugte dat die groot hoeveelheid drawwers te wyte was aan een of ander marathon wat daar plaasgevind het. Na \u2018n steil 800m se klim het die kloof homself ontvou en vir ons die \u201ctafel\u201d van Tafelberg ontbloot. Wolke soos mis het oor ons neergedaal en die ergste is gevrees rakende die karretjie rit vir later. Die mistige paadjie na Maclear\u2019s Beacon, wat die hoogste punt van Tafelberg is (1084m), het soos \u2018n wandel in die park gevoel na die steilte van Platteklip. \u2018n Welverdiende middagete is geniet by die baken en die uitsigte oor die Kaapse skiereiland tot in Valsbaai is bewonder. Van daar kon mens van Muizenberg, Stellenbosch tot in Groenpunt sien (en dis wyd). Tydens ete is daar lekker gesels waartydens Murray sy kennis van liefde met ons meegedeel het. Met sy mediese kennis meen hy die liefde is swak vir mens se hard en dat dit uiteindelik lei tot \u2018n vro\u00eb dood. Al die ouens kan daaroor getuig Murray&#8230;;)<\/p>\n<p>Tydens middagete het die weer mooi verbeter en die windjie gaan l\u00ea. Die tydsindeling kon nie vir ons beter gewees het nie. Ons het die goeie nuus gekry van \u2018headquarters\u2019 dat die kabelkarretjie weer oopgemaak is en ons met dit sou kon afkom. Na \u2018n entjie se stap terug na die kabelkarretjie met uitsigte oor Kaapstad van 400m ho\u00eb kranse is daar weer gestop by die restaurant. Ons kon dit net nie help om eers \u2018n koffie en roomys te koop by voor die rit met die berg af nie. Die karretjie rit was ongelooflik en alles het vreeslik skielik tot \u2018n einde gekom. Ons wil graag hierdie geleentheid gebruik maak om Carla van GivenGain dankie te s\u00ea vir die re\u00ebl van die kaartjies. Ons wil julle ook aanmoedig om vir tafelberg te stem as een van die nuwe 7 natuurwonders van die w\u00eareld by http:\/\/www.votefortablemountain.com\/. Doen dit sommer nou!<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\">&#8212; Reinhardt Venter<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit was \u2018n winderige Sondag oggend toe 20 opgewonde BTK\u2019ners by Tafelberg sou opstap. Daar is eers gevrees dat die beloofte gratis kabelkarretjie rit nie sou gebeur nie, weens die wind. Die beamptes by die karretjie ges\u00ea het die wind gaan heeldag waai (alhoewel dit soos \u2018n briesie gevoel het) en dat die karretjie nie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[12035],"tags":[],"class_list":["post-120","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/120","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=120"}],"version-history":[{"count":13,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/120\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1894,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/120\/revisions\/1894"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=120"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=120"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=120"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}