{"id":135,"date":"2011-09-19T19:05:30","date_gmt":"2011-09-19T17:05:30","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=135"},"modified":"2012-08-05T11:47:22","modified_gmt":"2012-08-05T09:47:22","slug":"duiwelskloof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2011\/09\/duiwelskloof\/","title":{"rendered":"Duiwelskloof en Drakenstein piek"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2011\/09\/duiwelskloof\/duiwelskloof_2011\/\" rel=\"attachment wp-att-110\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-110\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/Duiwelskloof_2011.jpg\" alt=\"\" width=\"640\" height=\"480\" srcset=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/Duiwelskloof_2011.jpg 800w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/Duiwelskloof_2011-300x225.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 640px) 100vw, 640px\" \/><\/a>Op Saterdag, 17 Sepetember 2011, het \u2018n groep van 7 klimmers die Groot Drakenstein berge ingevaar. Dani\u00ebl Kotz\u00e9 het die groep gelei en hulle was ook so bevoorreg om vir Hans Scheffler (BTK voorsitter 1992) as gids te h\u00ea.<!--more--><\/p>\n<p>Dit was die perfekte dag vir klim en die stappers het mekaar al sommer 06h30 voor die Neelsie gekry. Vandaar het die konfooi van twee na Pniel gery en by die Ou Bethlehem opstal net anderkant Kylemore parkeer. Daar is vinnig in die pad geval, minwetend dat dit nog \u2018n baie lang tyd gaan wees voordat hulle weer die karre sou sien. By die voetheuwels van die Dragoon Butress roete (roete is ook \u2018n relatiewe term aangesien daar nie veel van \u2018n paadjie ter sparke is nie&#8230;) het die groep op die ru\u00efnes van die vorige berghut van die Bergklub van Suid-Afrika (Stellenbosch afdeling) afgekom wat in 1999 deur \u2018n veldbrand verwoes is. Hans se pa het ook hierdie hut help bou in die 1930\u2019s.<\/p>\n<p>Die was \u2018n steil klim, met bosse wat krap, senutergende klouters en \u2018n trop skreeuende bobbejane. Van bo is daar al langs die rand van Duiwelskloof gestap tot by \u2018n rustige stroompie en uitsig oor Duiwelskloof waar middagete geniet is. Drakenstein piek (1491m) was nie te ver nie, en almal het besluit \u2018n piek is daar om geklim te word. Die uitsig was asemrowend! Van Tulbagh tot Grabouw tot die Kaapse skiereiland en Tafelberg. Die terugtog het ons deur een van die die mooiste klowe in die Boland geneem- Duiwelskloof. Die oneindige kranse, watervalle en oeroue bome is asof dit uit \u2018n sprokie geval het.<\/p>\n<p>Die groep het eers teen 18h30 uit die bek van die kloof gestap, maar was verwelkom deur \u2018n romerige sonsondergang en die sillouet van Simonsberg. Daar was nog een laaste verrassing. \u2018n Plaaspad het ons direk in \u2018n Black Wattle bos vasgelei. Daar is probeer om deur die bos met kopflitse te worstel, maar ons moes uiteindelik omdraai en die nagmars van \u2018n ander kant benader. 19h30 het ons die voertuie bereik en almal was moeg, tevrede en baie lus vir \u2018n sappige stukkie skaapvleis!<\/p>\n<p>Baie dankie vir die volgende persone wat die uitstappie meegemak het:<\/p>\n<ul>\n<li>Eckhardt Bosch<\/li>\n<li>Rozelle Robson<\/li>\n<li>Reinhardt Venter<\/li>\n<li>Dani\u00ebl Kotz\u00e9 (leier)<\/li>\n<li>Hans Scheffler (gids)<\/li>\n<li>Elnari Potgieter<\/li>\n<li>Dirko Coetzee<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: right;\">&#8212; Dani\u00ebl Kotz\u00e9 (19\/09\/2011)<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op Saterdag, 17 Sepetember 2011, het \u2018n groep van 7 klimmers die Groot Drakenstein berge ingevaar. Dani\u00ebl Kotz\u00e9 het die groep gelei en hulle was ook so bevoorreg om vir Hans Scheffler (BTK voorsitter 1992) as gids te h\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[12035],"tags":[],"class_list":["post-135","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/135","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=135"}],"version-history":[{"count":17,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/135\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1897,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/135\/revisions\/1897"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=135"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=135"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=135"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}