{"id":1556,"date":"1934-08-10T20:16:17","date_gmt":"1934-08-10T18:16:17","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=1556"},"modified":"2012-01-10T20:18:32","modified_gmt":"2012-01-10T18:18:32","slug":"ons-dorp-%e2%80%93-%e2%80%99n-opstel-standaard-vi-1934","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/1934\/08\/ons-dorp-%e2%80%93-%e2%80%99n-opstel-standaard-vi-1934\/","title":{"rendered":"Ons Dorp \u2013 \u2019n Opstel: Standaard VI 1934"},"content":{"rendered":"<p>Oom Kon het ons dorp gestig. Sy naam is Twaalfmeisiesfontein. Oom Kon is toe dood.<br \/>\nDis jammer. Ek sou baie van oom Kon gehou het. Oom Kon het die plan aan die hand gegee net na die groot Kaffer Rebellie van 1934 tot 1936.<\/p>\n<p>Oom Kon met nog 12 Tantes en Ooms. Amal was maar detertyds min of meer klein boggems.<\/p>\n<p><!--more-->Tant Erica en oom Dirk was darem toe al bejaard. Ma s\u00ea tant Erica en oom Dirk moes eintlik met mekaar gekerkerd geraak het. Maar, o, ma s\u00ea daar was baie rusie en verdriet en omtrent niemand het gekry wat hy wou nie. Tant Sadie s\u00ea ook so, maar oom Johan en vader s\u00ea dis g\u2019n waar nie.<\/p>\n<p>Tant Sadie is nog baie mooi. Sy was Ma se beste vriend. Ma het my dadelik na haar vernoem. Ek is gedoop toe ek maar twee dae oud was.<\/p>\n<p>Tant Sadie kry toe ongelukkig \u2019n seun eerste, en toe moes sy hom Sussus noem. Sussus sit langs my in die klas. Sy pa is ma se broer. Dis oom Johan. Oom Johan is baie lief vir my. Die Tantes en Ooms het op \u2019n dorp ver, ver by die see se kant op \u2019n groot soort skool geleer.<\/p>\n<p>Hul het \u2019n klub gestig sodat hul kon gaan toer as die onderwysers moeg word om hul les te gee. En toe kom hul en toer waar ons nou woon. Hulle het baie liedjies gesing en was baie lief mekaar.<\/p>\n<p>Maar, toe hul by die skool weer wou gaan leer, kon hul nie en moes almal weer wegry na die oorlog toe om te gaan veg en die mense wat seer gemaak is weer beter te maak.<br \/>\nHulle het mekaar trou gesweer en niemand moes met ander ooms en tantes lol nie, net onder hulle saam. Almal was gehoorsaam.<\/p>\n<p>Na twee jaar is al die kaffers doodgemaak en toe s\u00ea Oom Kon dat hul op die lorrie moet klim en hy gaan hul ry waar hul hoort.<\/p>\n<p>En hy ry baie dae aaneen en hy kom hier op die bult buitekant ons skool staan. En hulle het almal afgeklim en huise gebou en klaar getrou en skrywe dat familie ook moes kom. Oom Kon was die dertiende man daarom het al die twaalf tantes almal nee ges\u00ea. En toe het oom Kon se hart loop staan en is oom Kon toe dood<\/p>\n<p>In ons eetkamer hang \u2019n mooi prent van party van die ooms. Hulle sit op stoeptrappe en drink bier. Oom Kon is ook daar. Vader is ook op die portret. Vader het ook een van oom Kon se kelkies ge\u00ebrwe. Op die glas is die letters B.B.C. Vader s\u00ea dit is \u2019n groot geheim.<br \/>\nOom Reep is tans Burgemeester. Al die ooms gaan by hom bier en wyn drink. Hul haal die vlesse uit \u2019n baie ou handkoffer. Maar tant Leda hou nie daarvan nie. Oom Reep moet tant Leda baie rondry.<\/p>\n<p>Nou dink ek dat ek genoeg vertel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\">Sketsskrywer<br \/>\n<em><strong> Sadie van Tant Sus<\/strong><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oom Kon het ons dorp gestig. Sy naam is Twaalfmeisiesfontein. Oom Kon is toe dood. Dis jammer. Ek sou baie van oom Kon gehou het. Oom Kon het die plan aan die hand gegee net na die groot Kaffer Rebellie van 1934 tot 1936. Oom Kon met nog 12 Tantes en Ooms. Amal was maar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[23771],"tags":[],"class_list":["post-1556","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sketse"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1556","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1556"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1556\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1557,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1556\/revisions\/1557"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1556"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1556"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1556"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}