{"id":1685,"date":"2012-02-26T09:24:03","date_gmt":"2012-02-26T07:24:03","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=1685"},"modified":"2012-08-05T11:46:18","modified_gmt":"2012-08-05T09:46:18","slug":"boegoekloof-verslag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2012\/02\/boegoekloof-verslag\/","title":{"rendered":"Boegoekloof stel nie teleur"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/02\/Boegoekloof_uitstappie.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-large wp-image-1720\" title=\"Boegoekloof_uitstappie\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/02\/Boegoekloof_uitstappie-640x360.jpg\" alt=\"\" width=\"584\" height=\"328\" srcset=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/02\/Boegoekloof_uitstappie-640x360.jpg 640w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/02\/Boegoekloof_uitstappie-300x168.jpg 300w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/02\/Boegoekloof_uitstappie-500x281.jpg 500w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/02\/Boegoekloof_uitstappie.jpg 700w\" sizes=\"auto, (max-width: 584px) 100vw, 584px\" \/><\/a>Op Saterdag 25 Febuarie het \u2018n groot groep BTK-ners in die mooi Jonkershoek natuurreservaat gaan stap. Die roete sou loop op met Kurktrekkersnek en af met Boegoekloof tot in Riviersonderend met sy bergpoele. Regtig min mense weet eindlik van boegoekloof en die oopte wat dit bied. Die gewone roetine sou wees om bo Kurktrekkersnek links te draai en verder te stap met panorama. Maar draai jy regs af, stap jy net miskien \u2018n nuwe avontuur raak!<!--more--> Daar was so baie belangstelling vanaf die BTK-ners dat daar besluit is om \u2018n tweede groep te neem. Reinhardt Venter het die eerste groep mense gelei en Anton Kreamer die tweede groep. Dit was \u2018n pragtige laat-somers dag en daar was vroeg in die pad geval. Die groepe het om agt begin en is so pas na elfuur deur die mooi rivierpoele anderkant Boegoekloof begroet. Van die brawes (en mal\u2019es) het die hoogtes getoets deur hulself van kranse af te gooi. Na die veiligheid as \u2018skaflik\u2019 bestempel is, het die res gevolg. Die algemene re\u00ebl was om vir die gat wat die donkerste en diepste gelyk het te mik en die engele te vra dat jou bene nog met jou is as jy lug skep. Die water was egter maar steeds net bietjie meer as vriespunt en die eindeinde van die saak was dat na almal se addrenalien afgeweer het soos paddavissies op die warm klippe gaan sit het. Na sowat \u2018n uur en \u2018n half se lunch (dit kry jy min by die BTK) van shortbread koekies en super-C\u2019s, is daar weer terug gestap. Die terugkom slag het redelik lank geneem aangesien die helfte van ons \u2018n weersin daarin gehad het om te vinnig te loop. Die ander helfte het weer Kurktrekker vir \u2018n glyplank misplaas en teen topspoed daar afgewaggel. Baie dankie aan almal wat die uitstappie me\u00ebgemaak het en dit \u2018n groot sukses gemaak het! Ons maak weer so.<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><strong>Eerste groep wie gestap het was:<\/strong><br \/>\nMarlize Magson<br \/>\nDani\u00ebl Vosloo<br \/>\nHamed Minai<br \/>\nFrancis Gonier<br \/>\nTina Meyer<br \/>\nPhilip Kokula<br \/>\nRoman<br \/>\nCaitlyn Wessels<br \/>\nWynand Smit<br \/>\nEda DeVeci<br \/>\nSascha David Weber<br \/>\nDesiree Qumpenberger<br \/>\nAnni Reuter<br \/>\nMelissa Prieskom<br \/>\nReinette Meiring<br \/>\nCarien du Toit<br \/>\nLiezel van Rooyen<br \/>\nLourens van der Linde<br \/>\nBraam Snyman<br \/>\nRentia Retief<br \/>\nBenita<br \/>\nAnina Marie Svendsen<br \/>\nFlorian Kneringer<br \/>\nIsak Bosman<br \/>\nHerman Nieuwoudt<br \/>\nMichiel Nieuwoudt<br \/>\nJos van der Westhuizen<br \/>\n<strong><em>Reinhardt 2012\/02\/25<\/em><\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op Saterdag 25 Febuarie het \u2018n groot groep BTK-ners in die mooi Jonkershoek natuurreservaat gaan stap. Die roete sou loop op met Kurktrekkersnek en af met Boegoekloof tot in Riviersonderend met sy bergpoele. Regtig min mense weet eindlik van boegoekloof en die oopte wat dit bied. Die gewone roetine sou wees om bo Kurktrekkersnek links [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[12035],"tags":[],"class_list":["post-1685","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1685","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1685"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1685\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1687,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1685\/revisions\/1687"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1685"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1685"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1685"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}