{"id":1763,"date":"2012-04-22T19:32:51","date_gmt":"2012-04-22T17:32:51","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=1763"},"modified":"2012-08-05T11:46:18","modified_gmt":"2012-08-05T09:46:18","slug":"swartboskloof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2012\/04\/swartboskloof\/","title":{"rendered":"Swartboskloof"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/04\/Swartboskloof.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-large wp-image-1774\" title=\"Swartboskloof\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/04\/Swartboskloof-640x360.jpg\" alt=\"\" width=\"584\" height=\"328\" srcset=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/04\/Swartboskloof-640x360.jpg 640w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/04\/Swartboskloof-300x168.jpg 300w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/04\/Swartboskloof-500x281.jpg 500w\" sizes=\"auto, (max-width: 584px) 100vw, 584px\" \/><\/a><!--more-->So het nog \u2018n uitstappie se inskrywings s\u00f3 uit sy nate gebars, dat daar geen ander keuse was as om weer \u2018n tweede groep te neem nie. Met meer as veertig inskrywings (en \u2018n paar kansellasies langs die pad) het dit weer jolig gegaan in Jonkershoek op \u2018n April Sondag. Die 22ste het die groot groep BTK\u2019ners die legendariese roete van Swartboskloof in die Jonkershoek vallei gaan stap. Dit is maar net een van daai \u201cmust do\u201d, \u201cbeen there, done that, climbed the mountain, and got the stamp\u201d (jy kry die idee) dinge wat enige Matie moet doen voor sy tyd klaar is op Stellenbosch. In teendeel, as jy ooit net een taamlik maklike roete in Stellenbosch wil stap, s\u00ea baie van die ouer manne dat dit Swartbos moet wees. Dis weens die feit dat dit so groot deel van die vallei inkorporeer en jou biejtie van alle mooi deel\u2019tjies van Jonkershoek wys. Amper soos op \u2018n 10 minute blitz program op supersport, kry jy net die nodigste sonder dat dit langdradig raak.<\/p>\n<p>Die oggend het so van koel-koel na \u201cvrek-ek-kry-koud\u201d gegaan soos ons met die kloof opgestap het. Gelukkig was die inklinasie darrem steil genoeg dat jou kernorgane nie te ysig geraak het nie. Dieselfde kan nie vir menigde van ons se hande en vingers ges\u00ea word nie. Gamebreak het ook net 10\u00a0 minute geduur grootendeels omdat almal maar aan die gang wou bly. Toe ons by die beloofde uitkykpunt kom na 2.4 BTK-eenheide (m.a.w 200 meter in die geval) was almal tog te bly om skuiling te vind agter die warm klippe. Maar was die uitsig nie mooi nie! Die uitkykpunt l\u00ea net bo die kloof op die grens van die Helderberg area en Jonkershoek vallei. Jy moet maar mooi daar trap, want onderkant jou voete l\u00ea \u2018n vertikale krans van meer as 600 meter hoog. Van daar bo kyk jy oor die hele Valsbaai en soos \u2018n sealtjie in die wind sluk die hele landskap jou sommer heel in. Daar is ander dinge ook gesluk, danksy Peter Muller en sy lekker rooibostee. Terwyl almal aan BTK-shortbread weggel\u00ea het, kon mens Peter se stoofie hoor sug. Gelukkig is Peter \u2018n lekker ou en het sy tee met almal gedeel. <em>(Die skrywer wil sommer die geleentheid gebruik maak om verskoning te vra dat daar nie \u2018n BTK stofie met koffie op die berg was nie, en hy belowe dat daar volgende keer voorsiening in daardie opsig gemaak sal word)<\/em>. Die tweede groep het gou-gou opgevang met die eerstegroep. Dit was eindelik die veronderstelling dat die tweede groep agter sou stap vir die meer \u201crustig van pas\u201d mense wat die omgewing langer wou waardeer. Na so paar minute het hul egter reeds die pad gevat en voor die eerste groep ingespring. Ons (eerste groep) het hulle vinnig opgevang dus anderkant die drieling (three triplets) en ons status as vinnger groep herwin. Na nog so uur of wat se stap het ons by Guardian peak aangekom. Met groot grasie is ons hande-vier-voet daar op. Vir die tw\u00e9\u00e9de keer die dag het die uitsig ons asem weggeslaan. \u2018n Driehonderd grade hoek van pure blydskap vir jou o\u00eb. Die tweede-waterval het van daar soos \u2018n piepiestraaltjie gelyk en botmanskop \u2018n verre herhinnering tussen die wolke.<\/p>\n<p>Die afstap by Kurktrekker was maar vinnig en vlink. En so met die weer wat op die uiteinde baie mooi uitgedraai het, is die truie en windbreakers die trekpas gegee. Om en by drie uur het die eerstegroep by die karre uitgekom en na \u2018n verdere uur die tweede groep. Reinhardt Venter (BTK: Daguitstappies) het die eerste groep gelei. Ook \u2018n danke aan Anton Kreamer (BTK: Ondervoorsitter) wat die tweede groep gelei het. Sien julle volgende keer!<\/p>\n<p>Almal wat die uitstappie meegemaak het:<\/p>\n<p>Julian van Zyl<br \/>\nHelena Langehoven<br \/>\nOlga Theron<br \/>\nMelissa Loubser<br \/>\nKara Muller<br \/>\nPeter Muller<br \/>\nMagriet Muller<br \/>\nAnna- Marie Muller<br \/>\nRensa Pronk<br \/>\nFrancois Du Plessis<br \/>\nChantel Carrol<br \/>\nCarmen Behrens<br \/>\nInge Kruger<br \/>\nBenita Boegman<br \/>\nTina Mayer<br \/>\nRoman Zeift<br \/>\nLinda Zietsman<br \/>\nJolandi van Niekerk<br \/>\nWilmarie Gericke<br \/>\nLize-Marie Huisamen<br \/>\nStella van Wyk<br \/>\nJaco du Plessis<br \/>\nRina Groenewalt<br \/>\nJohan O\u2019Kennedy<br \/>\nAndre O\u2019Kennedy<br \/>\nTheo H\u00f6rtsmann<br \/>\nNina Botha<br \/>\nRentia Retief<br \/>\nMaree Lambrechts<br \/>\nDesiree Grumpenberger<br \/>\nVerensa Bauman<br \/>\nMarsy Olivier<br \/>\nTracy Turner<br \/>\nThoman Maree<br \/>\nLeier Groep 1: Reinhardt Venter<br \/>\nLeier Groep 2: Anton Kraemer<\/p>\n<p align=\"right\"><em><strong>Reinhardt Venter 2012\/04\/22<\/strong><br \/>\n<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[12035],"tags":[],"class_list":["post-1763","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1763","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1763"}],"version-history":[{"count":6,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1763\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1854,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1763\/revisions\/1854"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1763"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1763"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1763"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}