{"id":1845,"date":"2012-08-05T11:42:06","date_gmt":"2012-08-05T09:42:06","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=1845"},"modified":"2012-08-05T11:46:18","modified_gmt":"2012-08-05T09:46:18","slug":"van-huisdans-tot-helderberg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2012\/08\/van-huisdans-tot-helderberg\/","title":{"rendered":"Van Huisdans tot Helderberg"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/08\/Helderberg.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-large wp-image-1846\" title=\"Helderberg\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/08\/Helderberg-640x360.jpg\" alt=\"\" width=\"584\" height=\"328\" srcset=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/08\/Helderberg-640x360.jpg 640w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/08\/Helderberg-300x168.jpg 300w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/08\/Helderberg-500x281.jpg 500w\" sizes=\"auto, (max-width: 584px) 100vw, 584px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Weereens het die BTK hul toebroodtjies gepak, game poeier gemors en koffie in flesse gegooi om nog \u2018n mooi dag op \u2018n berg te spandeer. Hierdie keer was dit die groottoon van Somerset-Wes wat aan die voete van die BTK sou deurloop.<!--more--><\/p>\n<p>Ons het \u2018n heel rustige half agt eers by die Neelsie bymekaar gekom en na die reservaat aanstaltes begin maak. Daar gekom was die restuarant nog toe, maar met \u2018n glinstering van verlange in die die o\u00eb van baie is daar eers in die pad geval. Ons sou wel later aan hul deur aanklop. Die eerste deel van Helderberg kan met \u2018n klein seuntjie se sandput vergelyk word. \u2018n Varboel van gekonnekteerde paadtjies, jeep spore en enkelspoor klonkel kruis en dwars oor die reservaat. Die algemene reel by Helderberg is dat jy nie moet worry of jy verdwaal is nie. Hou net aan om berg-se-kant toe te stap en een of ander tyd sal jy wel die pad vind tot bo. So is ons toe met die Porcupine buttress op aan die regter kant van die berg, al met die kontoerlyne op.<\/p>\n<p>By game break gekom vra Ron De Villiers toe of ons dan nou al bo is, so dat ons so sit en game suip. Nee Ron, dit was maar die halfpadmerk. Daguistappie leier Reinhardt wil dalk net s\u00ea dat hy staan steeds by sy klasifikasie van die roete as \u201cheel rustig\u201d en \u201contspanne\u201d. So is daar toe aan gestap tot bo die nekkie tussen Helderberg se eerste uitkykpunt en die dome. Twee van ons maters wou toe hul ratsheid wys en by die dome opklouter, en is toe daar weg met \u2018n pakkie fispops vir geselskap. Die res van die groep het&#8230;let wel <em>rustig<\/em>&#8230;aanbeweeg na die uitkyk punt sowat 2.4 btk eenheide&#8230;vertikaal. Skaars aangekom by die merker het die twee brawes weer by ons aangesluit. Daar word bespiegel oor die rede vir hul korte besoek aan die dome, maar die mees skynbare sondebok was in hul woorde \u2018\u2019n onduidelike roete\u2019.<\/p>\n<p>\u2018n Lekker middagete van BTK koekies (\u2018n nuwe tradisie wat blykbaar ontstaan het by daguitstappies) en fispops is geniet. Net toe ons dink dis al wat ons gaan eet, pluk Paul \u2018n hele streepsag vol lemoene uit. Elkeen het na daai presentjie genoeg vit. C vir die week in&#8230;dankie Paul! Die groep van 23 is toe weer die voorkant van die berg af en het die \u201cgreen route\u201d teruggeneem af met die buttress. Die restaurant het steeds geduldig l\u00ea en wag en met oorweiwering aan ons kant is ons daar in. Blyk al wat ons op die stap wou doen is eet want daar is toe weer middagete, bier en (te danke aan die BTK) scones bestel. Goeie manier om nog \u2018n suksesvolle uitstappie mee af te sluit!<\/p>\n<p>Ons s\u00ea dankie aan almal wat dit met ons mee gemaak het, veral as jou Huisdans die aand voor die tyd was. Ja&#8230;Nerina julle het gerepresent!<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><em>Reinhardt Venter<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Weereens het die BTK hul toebroodtjies gepak, game poeier gemors en koffie in flesse gegooi om nog \u2018n mooi dag op \u2018n berg te spandeer. Hierdie keer was dit die groottoon van Somerset-Wes wat aan die voete van die BTK sou deurloop.<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[12035],"tags":[],"class_list":["post-1845","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1845","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1845"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1845\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1848,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1845\/revisions\/1848"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1845"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1845"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1845"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}