{"id":1967,"date":"2012-08-29T14:50:41","date_gmt":"2012-08-29T12:50:41","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=1967"},"modified":"2012-09-16T19:47:44","modified_gmt":"2012-09-16T17:47:44","slug":"berghut-werksuitstappie-3","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2012\/08\/berghut-werksuitstappie-3\/","title":{"rendered":"Berghut-Werksuitstappie"},"content":{"rendered":"<p align=\"center\"><a href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/08\/10-Berghut-naweek.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-large wp-image-1978\" title=\"#10 Berghut naweek\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/08\/10-Berghut-naweek-640x400.jpg\" alt=\"\" width=\"584\" height=\"365\" srcset=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/08\/10-Berghut-naweek-640x400.jpg 640w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/08\/10-Berghut-naweek-300x187.jpg 300w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2012\/08\/10-Berghut-naweek-480x300.jpg 480w\" sizes=\"auto, (max-width: 584px) 100vw, 584px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Op die naweek van 25 tot 26 Augustus het \u2018n groep van ses BTK\u2019ners na die voltooide BTK Berghut by Crystal Kloof net buite Hermanus gegaan. Die opgewondenheid was groot, want hierdie was die eerste keer wat BTK\u2019ners in die nuwe Berghut sou oornag.<!--more--><\/p>\n<p>Die doel van die naweek was om die bestaande watertenk wat in Desember in \u2018n tydelike \u00a0posisie geplaas is ho\u00ebr te skuif vir meer waterdruk binne die Berghut. Daar was hard gewerskaf en planne beraam oor wat die beste uitleg van die waterstelsel sou wees. Leroi de Wet het met \u2018n saag die veld ingevaar om seker te maak dat daar geen uitheemse bome meer naby die hut staande is nie. Die re\u00ebn het die werk darem net vir so \u2018n uur gestaak en toe is daar sommer middagete geneem. Uiteindelik het almal hulle baie goed van hul taak gekwyt en teen Saterdagaand kon die vrugte van die dag se arbeid gepluk word toe daar gestort kon word in die hut.<\/p>\n<p>Soos ek ges\u00ea het was hierdie \u2018n naweek van eerstes en Saterdagaand is die braaiplek ingewy om die honger van \u2018n dag se harde werk te stil. Daar is heerlik gekuier in die hut tot lank na aandete. Sondag middagete is geniet by een van die watervalle in die kloof en van die brawes, Leroi de Wet en Hugo Minnaar het selfs die koue water van die bergpoel onder die waterval aangedurf.<\/p>\n<p>Baie dankie aan almal wat die naweek meegemaak het en \u2018n bydra gelewer het tot die berghut.<\/p>\n<p>Mag hierdie die eerste van nog vele genotvolle naweke by die hut wees en mag di\u00e9 hut vir ons ook soveel beteken soos wat die vorige berghut vir die oud BTK\u2019ners beteken het.<\/p>\n<p>\u2018n Woord van dank ook aan die Oud Lede Bond onder wie se vaandel die bou van berghut val wat dit vir die BTK\u2019ners moontlik maak om \u2018n aandeel in die nuwe berghut te kan h\u00ea.<\/p>\n<p>Die groep het bestaan uit.<\/p>\n<p>Isak Bosman<br \/>\nCharl Ellis<br \/>\nHugo Minnaar<br \/>\nLeroi de Wet<br \/>\nDirk Alexander Ewer<br \/>\nMatthew Mayne<\/p>\n<p align=\"right\"><em><strong>Isak Bosman 29\/08\/2012<\/strong><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op die naweek van 25 tot 26 Augustus het \u2018n groep van ses BTK\u2019ners na die voltooide BTK Berghut by Crystal Kloof net buite Hermanus gegaan. Die opgewondenheid was groot, want hierdie was die eerste keer wat BTK\u2019ners in die nuwe Berghut sou oornag.<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[12035],"tags":[],"class_list":["post-1967","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1967","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1967"}],"version-history":[{"count":6,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1967\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1969,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1967\/revisions\/1969"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1967"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1967"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1967"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}