{"id":204,"date":"2011-07-30T19:42:23","date_gmt":"2011-07-30T17:42:23","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=204"},"modified":"2012-08-05T11:47:22","modified_gmt":"2012-08-05T09:47:22","slug":"oranjerivier-2011-verkorte-skets","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2011\/07\/oranjerivier-2011-verkorte-skets\/","title":{"rendered":"Oranjerivier 2011 verkorte skets"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2011\/07\/oranjerivier-2011-verkorte-skets\/img_0268\/\" rel=\"attachment wp-att-216\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-large wp-image-216\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/IMG_0268-640x383.jpg\" alt=\"\" width=\"640\" height=\"383\" srcset=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/IMG_0268-640x383.jpg 640w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/IMG_0268-300x179.jpg 300w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/IMG_0268.jpg 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 640px) 100vw, 640px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Op Sondag 10 Julie, gans te vroeg om oggend genoem te word, het \u2018n klomp deur-die-slaap dog opgewonde studente aan die Universiteit van Stellenbosch die lang pad van Stellenbosch na Raap-en-Skraap (of Haak-en-Steek soos dit later sou heet) kampterrein aan die Oranjerivier aangedurf. Die pad is kort gemaak deur \u2018n paar treffers oor die draadloos. Tog moet mens wonder of die stap dan so hard gaan wees aangesien daar redelik gehammer word op die lirieke: \u201cEvery day I\u2019m shuffling!\u201d<!--more--><\/p>\n<p>By die kampterrein gekom is daar kamp opgeslaan en \u2018n grootskaalse worsbraai word van stapel gestuur. Nadat almal se mae gevul is is daar vreemde begrippe soos slee, skiet en item aan die eerste toeriste verduidelik. Die aand word daar vroegerig ingekruip want more begin die groot stap!<\/p>\n<p>Maandag more vroeg terwyl dit sommer nog donker is word almal uit die vere geskud om die laaste stuk pad Onseepkans toe te pak.<\/p>\n<p>By Onseepkans word die bus agter gelaat en vir die volgende paar dae moet daar op jou eie voete staatgemaak word om te kom waar jy wil wees. Dis egter geen probleem nie aangesien die beeldskone omgewing en interessante mense genoeg afleiding bied sodat jy nie eers agterkom dat die kilometers tree vir tree verby gly nie.<\/p>\n<p>Sommer van die begin af word daar lyne natgemaak, maar sonder enige noemenswaardige suksesse. Teen die einde van die toer kan mens nie anders as om die manne effens jammer te kry wat visstokke, visgerei, mielies en selfs \u2018n klein braairoostertjie of twee vir 60 km saamgepiekel het en die enigste vissetjies wat hulle uitgetrek het moes terug stuur skool toe nie!<\/p>\n<p>Elke dag se stap deur die doringbosse, oor die klippe en op die sanderige oewers van die Oranjerivier gaan gepaard met \u2018n hengelary, singery, grapmakery en \u2018n algemene verwondering aan en waardering vir die pragtige natuurskoon waarin mens jouself bevind. Elke aand word daar uitgespan onder die sterrehemel en mens kan vergewe word as jy dink dat dit eintlik \u2018n baie aantreklike lewenstyl is en jy so sou kon leef in Stellenbosch as die grond daar net bietjie sagter\u00a0was!<\/p>\n<p>Teen die einde van net \u2018n week se toer word daar met \u2018n swaar hart afskeid geneem van mense wat jy voel jy eintlik al baie langer ken. Dit is weer tyd om Stellenbosch se klasse, harde werk en lekker gejollery aan te durf, maar di\u00e9toer was beslis nie net \u2018n mislukte hengelekspedisie nie maar oor die loop van \u2018n paar dae is vriendskappe gesmee en ervarings meegemaak waarna daar nog lank met \u2018n warm hart aan terug gedink sal word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op Sondag 10 Julie, gans te vroeg om oggend genoem te word, het \u2018n klomp deur-die-slaap dog opgewonde studente aan die Universiteit van Stellenbosch die lang pad van Stellenbosch na Raap-en-Skraap (of Haak-en-Steek soos dit later sou heet) kampterrein aan die Oranjerivier aangedurf. Die pad is kort gemaak deur \u2018n paar treffers oor die draadloos. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[23771],"tags":[],"class_list":["post-204","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sketse"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/204","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=204"}],"version-history":[{"count":17,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/204\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1901,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/204\/revisions\/1901"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=204"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=204"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=204"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}