{"id":2312,"date":"2013-10-21T03:14:12","date_gmt":"2013-10-21T01:14:12","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=2312"},"modified":"2014-01-14T14:48:05","modified_gmt":"2014-01-14T12:48:05","slug":"tyd-om-te-gala","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2013\/10\/tyd-om-te-gala\/","title":{"rendered":"Tyd om te Gala!"},"content":{"rendered":"<p align=\"center\"><a href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2013\/10\/1385041_10201363135012808_1248027296_n.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-large wp-image-2315\" alt=\"1385041_10201363135012808_1248027296_n\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2013\/10\/1385041_10201363135012808_1248027296_n-584x328.jpg\" width=\"584\" height=\"328\" srcset=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2013\/10\/1385041_10201363135012808_1248027296_n-584x328.jpg 584w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2013\/10\/1385041_10201363135012808_1248027296_n-300x168.jpg 300w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2013\/10\/1385041_10201363135012808_1248027296_n-500x281.jpg 500w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2013\/10\/1385041_10201363135012808_1248027296_n.jpg 960w\" sizes=\"auto, (max-width: 584px) 100vw, 584px\" \/><\/a>GALA 2013<\/p>\n<p align=\"center\"><b>Groot<\/b><b>brak \u2013 Jongensfontein<\/b><\/p>\n<p>Het jy al planne vir die komende vakansie gemaak?<\/p>\n<p>Ek hoop nie so nie! Jy wil NIE die volgende <b>BTK GALA<\/b> mis nie!<\/p>\n<p>Dis soos \u2018n mini-vakansie tydens jou Desember vakansie. Jy kry die geleentheid om tyd op die mooiste strande te spandeer, om die somersonnetjie te geniet en natuurlik om met ou en nuwe vriende te kuier. Tussen deur die <i>awesome<\/i> <b>BTK<\/b> aktiwiteite, is daar oorgenoeg tyd vir jou om heerlik te ontspan en van jou eksamen angs ontslae te raak.<\/p>\n<p>Ons weet jy wil nie hierdie mini-vakansie mis nie, so maak seker dat jy <b>22 tot 29 November 2013<\/b> in jou dagboek oop hou.<\/p>\n<p>Ons vertrek die Vrydag-oggend na Grootbrak, waar ons dan die eerste aand slaap. Di\u00e9 kampterrein is wonderlik toegerus met sagte gras, \u2018n <i>putt-putt<\/i> baan en \u2018n swembad. Kan mens nou vir better vra na \u2018n lang en uitputtende eksamen?<\/p>\n<p>Die volgende dag stap ons al langs die strand na Hartenbos. Hier bly ons by nog \u2018n kampterrein met \u2018n <i>putt-putt<\/i> baan \u2013 so ek stel voor almal begin solank oefen aan hulle <i>putt-putt skills<\/i> \ud83d\ude09 .<\/p>\n<p>Sondag klim ons op \u2018n bus na Danabaai. Van daar af stap ons weer vir 17 km op die strand na Vleesbaai, waar ons ook sal oornag.<\/p>\n<p>Die volgende avontuur wat voorl\u00ea, is \u2018n staptog deur \u2018n natuurlike veld met plantasies, oor klipperige areas en dele van strande. Na 13 km sal ons by Cannon arriveer, en van daar af weer die bus neem na Gouritsmond.<\/p>\n<p>Dag 5 skop af met \u2018n staptog vanaf Geelkranse na Stilbaai, al langs die strand en selfs meer plantasies. Stilbaai het die mooiste swemstrand; dus bly ons hier vir 2 nagte. Daar is ook \u2018n <i>lagoon<\/i> om in te swem in plaas van die see.<\/p>\n<p>Die volgende dag is <b>BTK Sondag<\/b>, met \u2018n hele paar spesiale tradisies \u2013 sien solank uit hierna!<\/p>\n<p>Daarna vertrek ons vir \u2018n 12 km staptog na Jongensfontein, wat ons laaste kampplek en laaste aand van Gala is. Alhoewel die toer na sy einde se kant toe staan, is daar nog een legendariese Spur ete oor wat eie is aan <b>BTK<\/b> toere. Jy gaan net moet wag en sien waarom dit nou eintlik so legendaries is \u2026<\/p>\n<p>Ek hoop hierdie inspireer julle om n\u00f3\u00fa al te begin spaar. Want glo my \u2013 jy wil definitief nie hierdie gebeurtenis misloop nie!<\/p>\n<p>Wanneer\u2026<\/p>\n<ul>\n<li>22 \u2013 29 November<\/li>\n<\/ul>\n<p>Inskrywings\u2026<\/p>\n<ul>\n<li><b>Maandag, 21 Oktober (Lede)<\/b> en Dinsdag, 22 October (Nie-lede)<\/li>\n<li>Tussen 13:00-13:50, by die <b>BTK<\/b> Kantoor (4de Vloer Neelsie)<\/li>\n<li>Slegs <b>80 plekke<\/b> Beskikbaar.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Toerprys&#8230;<\/p>\n<ul>\n<li>Lede: R1250<\/li>\n<li>Nie-lede: R1350<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die Toerlys sal die 27ste Oktober aangekondig word.<\/p>\n<p><a title=\"Gala 2012 \u2013 Bettiesbaai tot Pearly Beach\" href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2013\/02\/gala-2012-bettiesbaai-tot-pearly-beach\/\">Gala 2012<\/a><\/p>\n<p><a title=\"Gala 2009 Grootbrak na Jongensfontein\" href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2009\/11\/gala-grootbrak\/\">Gala 2009: Grootbrak &#8211; Jongensfontein<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>GALA 2013 Grootbrak \u2013 Jongensfontein Het jy al planne vir die komende vakansie gemaak? Ek hoop nie so nie! Jy wil NIE die volgende BTK GALA mis nie! Dis soos \u2018n mini-vakansie tydens jou Desember vakansie. Jy kry die geleentheid om tyd op die mooiste strande te spandeer, om die somersonnetjie te geniet en natuurlik [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[12035],"tags":[],"class_list":["post-2312","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2312","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2312"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2312\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2354,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2312\/revisions\/2354"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2312"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2312"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2312"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}