{"id":2492,"date":"2014-09-21T13:03:18","date_gmt":"2014-09-21T11:03:18","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=2492"},"modified":"2017-10-02T18:09:42","modified_gmt":"2017-10-02T16:09:42","slug":"disneys-btk-sleeping-beauty-junie-2014-directors-cut","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2014\/09\/disneys-btk-sleeping-beauty-junie-2014-directors-cut\/","title":{"rendered":"Sleeping Beauty 2014"},"content":{"rendered":"<div id=\"attachment_2494\" style=\"width: 594px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2014\/09\/sleeping-beauty.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-2494\" class=\"wp-image-2494 size-large\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2014\/09\/sleeping-beauty-584x389.jpg\" alt=\"sleeping beauty\" width=\"584\" height=\"389\" srcset=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2014\/09\/sleeping-beauty-584x389.jpg 584w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2014\/09\/sleeping-beauty-300x200.jpg 300w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2014\/09\/sleeping-beauty-450x300.jpg 450w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2014\/09\/sleeping-beauty.jpg 720w\" sizes=\"auto, (max-width: 584px) 100vw, 584px\" \/><\/a><p id=\"caption-attachment-2494\" class=\"wp-caption-text\">Foto: Wilmarie Gericke<\/p><\/div>\n<p><span style=\"color: #373737;\">deur Anchen van Dyk<\/span><\/p>\n<p><strong>Dag 0: Wakker slaap<\/strong><\/p>\n<p>Dit voel totaal ontwerklik dat die eksamen verby is en dat die eksklussiewe Sleeping Beauty toer uiteindelik aangebreek het. Na die eindelose whatsapp gesprekke gelei deur \u201cby-naam-boffin\u201d Gustav Wiid kan ek nie wag om almal te ontmoet en Karen -\u201cskryf nog eksamen\u201d, se toerlys uit te deel nie. Die toer begin so rustig, met \u2018n groot getal van 30 mense, voel die van ons wat plek gekry, het net te bevooreg. Veral Devan de Lange wie op die laaste nippertjie in gekom het, danksy \u00a0Hannes se: \u201cEk haat herre\u201d Myburg, sorry Wilmarie \u201cwaar is Hannes\u201d Gericke. Some sacrafices had to be made. Maar die perfekte toer is uiteindelik hier. Met sy koekbak resep indelings.<!--more--><\/p>\n<p>Terug na ons rustige toer-begin; dit begin met \u2018n roadtrip! Oh yes, natuurlik is dit \u2018n partytjie in die Ma-wa saam Anchen \u201c5 dae tot Vietnam\u201d van Dyk, Marsy \u201cBrazil my nou\u201d Olivier, Stefan Schneider, Marietjie de Wet en Mathew \u201cmain man\u201d Mayne.<\/p>\n<p>Na so 300km en \u2018n bietjie verdwaal in Riversdal, wat baie moeilik is om te doen, en kommer dat ons weer al die pad tot in Ladysmith terug gaan ry, ariveer ons by die tolhuis. Daar groet, Leroi \u201cons leier\u201d De Wet ons saam met die boffin homself, Gustav, Reinhart \u201cBiltong Dief\u201d Venter is ook in hulle midde met Hugo \u201cek is regtig verloof\u201d Minaar, Pieter Swart en Japie \u201cek het nou \u2018n skapie\u201d Venter. Die manne was al hard aan die werk en hulle tentjies staan al. Ook maar goed want dit is duidelik winter en vinnig-vinnig is die son onder en die koue op ons. Gelukkig is die vuurtjie aan, en die res van ons klein groepie is ook nou al hier. Daar is groot opgewondenheid oor die hoender op die vuur, die einde van die eksamen, die begin van \u2018n toer, die AWESOME toerlys en die huisie vir die meisies vanaand.<\/p>\n<p>Daar is nog opwinden met Japie en Marietjie wie ai, tims en hekels verduidelik. En Janneman Gericke maak Anchen die eerste hekel slagoffer van die toer.<\/p>\n<p>More stap ons\u2026baie kilometres maar gelukkig word ons sakke aangery en kort ons net \u2018n dagsakkie. Daar word nog so \u2018n paar soet goedjies geeet en ons beweeg na ons rusplekke toe.<\/p>\n<p>Nag Dames<\/p>\n<p><strong>Dag 1: Stap nou! Die verjaarsdag geskenke<\/strong><\/p>\n<p>Om die BTK slaapende skoonhede\u2019s wakker te maak is net die mooiste ooooooopstaan liedjies benodig, nie soene nie. \u201cTrue loves first song.\u201d \u201cOpstaan! Dis \u2018n heerlike, koue, donker oggend!\u201d gil prins Gustav, maar oggend nonetheless. Wens die son kon ook wakker gesing word, of gesoen word.<\/p>\n<p>Ina-Marie \u201cmis nooit \u2018n toer inskrywing nie\u201d Scannel is die enigste prinses wie vanoggend soene kry van 15 prince charmings Sy sal nou sommer heel toer kan wakker bly. Die soene en vonkelwyn help ook vir die koue oggend en vinnig is daar sommer baie gees vir die stap. . Die skenk van elegante lang fyn blikwasser-vingers word haar toegewens, \u2018n sterk stem om de koning te kraai en \u2018n geheue beter as punch vergeter Reinhart Venter vir wraak aand.<\/p>\n<p>Leroi bid vir die stap wat voor le. En wat \u2018n stap is die nie. Dit is \u2018n roete wat jou allerdagse stapper nie sommer kan stap nie. Nie omdat dit vreeslik uitdagend is nie, maar omdat dit op privaatgrond is. Ons is bevoorreg om deur die mooiste fynbos lande te stap met pragtige proteaplase langs die pad en die sonnetjie wat vir ons loer en die veld wakker maak. Kleure van blou lug en pienk proteas op die grond is die soos Aurora se rok wat van kleur verander.<\/p>\n<p>By gamebreak word daar soos altyd \u2018n ordentlike lag sessie gehou met \u2018n gelyke dekonning waar Gustavn en Janneman vergeet dat die privaat grond is en koop sommer twee plase. By middagete is dit geen verrassing dat almal uit\u2019pass\u2019 nie aangesien ons al 15km gestap het nie, en dis magies vol en ogies toe behalwe vir Wilmarie wie nou besluit sy wil aandag he en niemand mag slaap nie.<\/p>\n<p>Verder aan in is daar \u2018n groot water sloot voordat ons nader aan die prinses kan kom. Almal maak dit ligvoets oor behalwe Christiaan wat nie Anchen se hulp wou aanvaar toe hy spring nie. Langs die stroom is die mooiste protea lande met ou trekkers, waar daar vir seker \u2018n paar foto\u2019s geneem moet word. Almal wil mos eintlik net boer. Die pad was ook duidelik te rof vir \u2018n paar karre wat as slagoffers gely het en verlate agtergebly het.<\/p>\n<p>Na 20km se stap kom ons aan by die kampplek vir die aand, so saam met ons sakke. Daar is \u2018n dam waar ons kan gaan bad. Die meisies gaan eerste en dis spitsverkeerd om die dam. Daar is heelwat aankykers wat die \u201cbeautifying\u201d proses moeilik maak.<\/p>\n<p>Die drie groepies lyk na min en \u2018n mens wag so vir die laaste 20 mense om oor die bult aan gestap te kom terwyl ons begin stook vir die aand se kos. \u2018n Mens hoef nie op Leeukop te wees nie om \u2018n pragtige sonsondergaan te beleef nie en \u2018n ongelooflike maan opkoms. So met die maan kom Madelien kos-mamma ook daar aan. Dit is so lekker om haar te sien, nie net omdat sy kondensmelk bring nie maar ook want sy is \u2018n wonderwerk. J Met die donker wat vinnig oor die proteavelde kruip en die koue kort op sy hakke klim ons almal in die slee. Al is dit hoe koud sal ons ai tim!<\/p>\n<p>Ai, tim!<\/p>\n<p>Katrien en Willa kry die ninja en samurai sommer vinnig aan die rol met \u2018n paar bollemakiesies<\/p>\n<p>Hans en Mans maak ook \u2018n verskyning, en seevoels Anchen en Katrien trap amper in \u2018n stukkies vrotvis.<\/p>\n<p>Hugo en Gustav is bekommered oor Maria wie heeltmal uitmekaar geval het na net een dag se stap. Reinhart verras hulle met \u2018n hambush en \u2018n punchline.<\/p>\n<p>Sleerower Leroi en Christiaan hambush hulle pad in die slee in. Lyk my hulle oefen vir Wildekus.<\/p>\n<p>Leroi en Christiaan word reg geruk saam met troep Wiid en Minaar. Ongelukkig is daar \u2018n uitbreek van bosluisbytkoors onder die troepe se moeders en Majoor Venter wil weet wat de donner die punchline is.<\/p>\n<p>Dit is te koud vir nog ai,tim en Leroi maak hekels oop<\/p>\n<p>Japie wil weet hoekom Marietjie sulke wille claims kan maak dat sy \u201caltyd die voorwerp van ongemaklikheid is.\u201d<\/p>\n<p>Anchen wil weet wat Matriejie bedoel het toe sy se \u201cek hou daarvan om mense ongemaklik te laat voel.\u201d<\/p>\n<p>Wilmarie wil weet wat Pieter Swart bedoel het toe hy se: \u201cklein plesiertjies, dis wat hulle my noem.\u201d Hy verduidelik dit is asgevolg van sy kort lengte. Hier bars Hugo uit van die lag. Ek wil graag weet wat Hugo bedoel het met: \u201cBahahaha.\u201d.<\/p>\n<p>Japie het verkeerd gehoor toe Wila se: \u201cMaar jinne maak die gat groter.\u201d Sy verduidelik: \u201cSodat daar meer kondensmelk kan uit kom by die blikkie.\u201d Duh Japie.<\/p>\n<p>Sian wil weet waste tipe toerleier ons het en wat Leroi bedoel het toe hy vir Engela van Schalkwyk vra, \u201cWil jy nie sommer al jou klere uit-trek nie?\u201dMaar hy het eintlik net waargeneem dat sy baie warm klere aan gehad het.<\/p>\n<p>Ons sluit hekels nou met ekstra warm klere aan en sing saam die Magaliesbergse Aanlied.<\/p>\n<p>Nag dames<\/p>\n<p><strong>Dag 2:<\/strong><\/p>\n<p>Dis weer \u2018n heerlike, donker, koue oggend en sukkel-sukkel kom ons almal by ons stokers uit vir ietsie warms. Behalwe Hugo wie nog te lekker slaap. Die meisies moet ook vanoggend tente afslaan. Waar is Retief? Dit maak die oggend stadig en die feit dat almal nou hulle sakke weer moet dra en kos by dit inpak maak die werk swaar. Na al die tente af geslaan is en sakke gelaai met kos en kondensmelk opgedrink is wag ons net vir Jaco del Port. Wat het jy verwag? Ons bou maar \u2018n brug en kom oorit. Dit is nou die vleiland onder by die dam.<\/p>\n<p>Hierdie dag begin sommer met \u2018n fiksheid toets. Hier kan ons dadelik sien en voel hoekom ons moes fiks wees vir hierdie staptog. Ons sakke is vol gelaai met kos en tente en die bult is steil en lank. Die pad is maar bos agtig en ons \u201cbushwack.\u201d Orals is daar tekens van \u2018n wilde \u201cEffiktief Retief \u201c en sy panga wat hier deur geploeg het<\/p>\n<p>By gamebreak kom ons af tussen die mooiste proteas tot by \u2018n waterval en verlate huisie. Dit lyk soos \u2018n honeymoon resort getaway.<\/p>\n<p>Deur die straights en die draaie kom ons vinnig af op die huisie van Sleeping Beauty. Hier is bewyse van die 3 feetjies wat haar opgepas het. Die wit perd van haar prins het ook daar rond gedwaal voor die huisie opsoek na sy eienaar wat deur die heks gevange geneem is. Sleeping Beauty was reg grootgemaak want haar lees matriaal bestaan uit Weg, en Getaway tydskrifte. Sy sou goed inpas by die BTK met so \u2018n avontuur lus. Ons geniet ons middagete om die huis en laat ons kos sak met \u2018n lekker l\u00ea-sessie en so \u2018n bietjie Yoga gelei deur Ina en Jaco. Wonder of sy dit gaan inwerk in vanaand se wraak?<\/p>\n<p>Oom Sors se gerond is pragtig en my kamera besluit om agter te bly om nog meer fotos te neem. Die laaste deel is \u2018n doolhof deur woude en beeste weilande. Die bul is nie baie gelukkig met ons wat tussen sy wyfies wandel nie, en ons maak spore. Ons slaap onder bloekombome die aand. Hier wag Madelien vir ons en dis so lekker om haar te sien. Ek en Janneman mission terug deur die beeste en verby die kwaai ou bul opsoek na my kamera, maar dit los ons nogal moedeloos.<\/p>\n<p>Al is dit net 6 eerste toeriste eggo die verjaarsdagliedjie en de konning deur die bome. Onder die leiding van Sian sal Nandie, Pieter, Francois, Ina en Devan vinnig die liedjies leer ken want Katrien en Willa help hulle so mooi oefen.<\/p>\n<p>Vanaand skiet net die ou toeriste. Dit vat fyn voetwerk om die beesmis mis te skiet en jou teiken raak te skiet. Die aande se kos maak raak net meer en meer gesellig veral wanneer Leroi moet wag vir kos. Daar is groot teleurstelling by Sian toe sy hoor ons kry nie vanaand poeding nie. Die soetheid sal julle nog moet smaak. Ha ha ha. Ons almal klouter in die slee en is angstig vir die wraak.<\/p>\n<p>Wraak<\/p>\n<p>Engelsman Francois en boer Devan de Lange gebruik gebare taal oor die vlaktes en Pieter die boom staan tussen hulle. Francois sien net vrede oor die horison maar Devan sien die boere sal maar die Engelse vir hulle plek laat maak op die vlaktes. Dis duidelik \u2018n saak van \u201clost in translation.\u201d<\/p>\n<p>Lyk my die boere het die oorlog gewen want ons skakkel oor na TV 2 en dis nie Riaan nie maar, \u201cYes, yes\u201d, Pieter wie vaanaand se wraak vir ons verder aanbied. So you tink you can dance. Dit is net bene en bolywe waar jy kyk. Devan se kop ko\u00f6rdinasie, en vlugtige-voete-Francois kan nie kompeteer met bolyf-Sian and Ina-bene wie hulle onder die beesmis in dans.<\/p>\n<p>Genoeg kultuur nou het ons die \u201cCommon Wealth BTK games.\u201d Hier gee Nandi vir ons die komentaar en wenke oor 3-kamp. Die belangrikste is om te strek. Gelukkig het Ina en Jaco ons almal dit laat oefen vroe\u00ebr vandag, so ons kan maar bly l\u00ea. Volgende, moet jy kan swem. As jy die swem wen dan wen jy. Hier demonstreer ons spanne vir ons. Hulle sukkel maar met die vlerkies aantrek. Verdere problem ontstaan toe Ina neerploeg in beesmis in met die fiets; en die hardloop gaan ook nie so baie goed nie, want Nandi het hulle nie daarvan vertel nie.<\/p>\n<p>Toon dokter Pieter ondersoek die atlete na die tyd. Hy diagnoseer Devan se tone met \u201cdaar\u2019s nie foute nie\u201d en \u201calles is in die haak.\u201d<\/p>\n<p>Op RSG BTK is dit Vat Vyf saam met Devan wat vir ons Bad Moon rising sing vir die donker oggend waar in ons onsself bevind. Francois deel sy verse oor more se bergklim maar is vol hoop, en speel vir ons \u201cI wil survive.\u201d Pieter verklaar sy liefde aan liefling Ina. Gelukkig kom gee Gustavn nie vir hom \u2018n punch..line nie.<\/p>\n<p>Die flou-ros vloei met die hasie grappie en Hugo sluk dit in met \u2018n hasies irretasie grappie.<\/p>\n<p>Okay maak nou alle grappies op die stokkie. Dit is tyd vir \u2018n de konning. Aangesien daar net 6 eerste toeriste is gaan help Daniel Skoonwinkel en Gustav hulle so \u2018n bietjie uit. Dit hulp word nie regtig waardeer deur die eerste toeriste nie. En so verwelkom ons nog BTKaner\u2019s. Die wraak bly uit en uit \u2018n gehiem, en wat \u2018n lekker geheim is dit nie.<\/p>\n<p>Sian is so opgewonde toe sy die soetheid kan smaak. Leroi jaag ons almal weg van die vuur en terug lepel le ek bedoel slee toe sodat ons \u2018n bietjie meer kan item.<\/p>\n<p>Item!<\/p>\n<p>Sian en Sian vry in die donker en Japie belig die situasie.<\/p>\n<p>Geduldige liefie Devan help vir sy blonde skat Wilmarie om die cornflakes legkaart weg te pak.<\/p>\n<p>Ons groentetuin het ook so \u2018n paar vruggies by toe die sade geplant word spring daar \u2018n<\/p>\n<p>Nandi die \u201cnice\u201d naartjie<\/p>\n<p>Pieter die parmantige peer<\/p>\n<p>Devan die date. Full stop<\/p>\n<p>Francois die fraai vy<\/p>\n<p>Sian die saschweet soetpaptat<\/p>\n<p>Ina die idiotiese inkvis\u2026weet nie hoe hierdie gedierte in \u2018n groentetuin beland het nie.<\/p>\n<p>Ons roep weer die toon dokter en Sian, Nandi en Devan bespiegel oor die ondertoon smaak van Janneman se voet terwyl Willa en Anchen hulle deur die bos lei.<\/p>\n<p>Die dubbel vuurtoring van Marsy en Ina-Marie brand helder toe Reinhart, Japie, Janneman en Christiaan<\/p>\n<p>Met die helder maanlig kan Leroi nou \u2018n lig skyn op hekels.<\/p>\n<p>\u201cGeagte Leroi\u201d, vra Wilmarie: \u201cWat het Anchen bedoel toe sy gese het \u201cNou ryk ek na bababoudjies en ouma lippe.\u201d Dit is maar net lip-ice en wet-wipes\u2026<\/p>\n<p>Sy wil ook weet wat maak Gustav se agterkant ook sommer warm.<\/p>\n<p>Japie is te nuuskierig en wil weet wat Anchen op haar honeymoon gaan doen en Willa vra dadelik vir Japie hoe hy en Devan gekom het op die punt dat Japie vir Devan vra,: \u201cHai, is jy dan ook \u2018n ou?\u201d<\/p>\n<p>Wilmarie luister te fyn af wanneer ander mense praat, en sy wil weet wat Jaco bedoel het toe hy vir Gustav gese het: \u201c As jy ook eendag swanger is.\u201d Gustav wil ook nou sommer weet wat hy bedoel het.<\/p>\n<p>Uiteindelik kry Francois ook \u2018n beurt om te vra dat Leroi uitvind wat Engela bedoel het toe sy gese het, : \u201cvreemde man mag nie aan my raak nie.\u201d Dit was gese aan Gustav toe hy aangebied het om haar te dra. Dit was seker wat Gustav het net voor dit vir haar gese: \u201cEk het nog nie \u2018n onderbroek gebruik nie.\u201d<\/p>\n<p>En op daardie ongemaklike noot sluit Leroi hekels. Ons sing almal en se dankie vir ons vriende en dat God ons more sal beskerm wanneer ons die Slapende Skoonheid gaan wakker maak.<\/p>\n<p>Nag Dames<\/p>\n<p><strong>Dag 3: Hoogste kamer is die hoogste toring<\/strong><\/p>\n<p>Uiteindelike het die dag aangebreek dat ons die Slaapende Skoonheid gaan wakker maak. Sleeping Beauty se piek, hier kom ons. Die stokers oefen eers om die son wakker te sing op hierdie donker oggend waar almal nog maar hulle kopliggies gebruik. Oom Tielman gee ons sakke \u2018n voorsrpong met die bakkie, Reinhart sien hoe \u2018n paar ander die sakke op die bakkie geleentheid misbruik of gebruik, en sit die voertuig agterna. Daar is groot opwindend toe hy inhaal en opspring, wat \u2018n man.<\/p>\n<p>Daar is \u2018n hoogtepunt by die laagste punt van die stap. \u2018n Waterval met \u2018n poel net reg vir Saskia om in the swem. Voor sy dit eers kon oorweeg om te swem moet ons alweer stap. Sakke op. Die gunstelling, altyd \u2018n wenner zig-zag paadjie gaan aan en aan, tot ons later om 8 berge gestap het, oor twee rivier en verby duisende proteas om by Sleeping Beauty se voete te kom! Erens langs die pad het Sian haar stewels verloor, sy het haar seker verbeel sy is Aspostertjie.<\/p>\n<p>By die voete van Aurora geniet ons \u2018n lekker happie middagete voor ons die laaste deel van die berg aanpak. Leroi gee ons geen opsie nie, almal moet op. Of altans jy kan onder bly as jy wil maar dan is jy \u2018n sissy en het jy verniet die fikheids uitstappie gedoen. Toe ons bo kom het Sleeping Beauty wakker geskrik met \u2018n nies of iets want daar is \u2018n wind wat waai en skrik vir niks. Ons het nou die geleenthied om \u2018n paar regte flying superman fotos te neem. Nou was ons bo en dis tyd om af te drentel.<\/p>\n<p>Soos julle weet vir elke op is daar \u2018n af. En af, af, af gaan al die BTKaner\u2019s in die dag dag dag. Tot ons uiteindelik aankom by die tolhuis. Daar is \u2018n \u201cnou braai\u201d geleenthied toe Tannie Lientjie en Oom Tielman daar vleis vir Afrika uitruk. Daar is meer kos keuse as by \u2018n Spur. Jy kan tjoppies, sossaties, hoender, aartappel slaai en wortelslaai kry. Die stokers, Jannerman, Japie en Matthew word ge-upgrade na braaiers toe en hulle beloning is \u2018n yskoue bier en \u2018n rooster in die hand.<\/p>\n<p>Natuurlik wanneer almal rustig raas en gesels hoor ons so \u2018n fyn vroulike stemmtjie fluister \u201cskiet is oop\u201d Die dames is vinnig om \u2018n braaier te gryp aangesien hulle nie ver kan beweeg nie. Ons sit slee so want die aand is lekker warm en almal is te lui om hulle slaapsakke te gaan haal of verder te skuif van die gesellige vuur af.<\/p>\n<p>Items,<\/p>\n<p>Vanaand kry die kanoe \u2018n draai toe Willa, Anchen, en Katrien gevang word deur die kannibale Nandie en Marsy, daarsy<\/p>\n<p>Nandi, die 10de vrou van big Chief Leroi is onsteld met toordokter Daniel, wat die Big Chief in \u2018n big poop laat verdwyn het<\/p>\n<p>Yster Pieter slaan sommer \u2018n gat in Baas Japie se muur toe die punchline verkeerd gaan.<\/p>\n<p>Janneman soek \u2018n paar boudjies by Anchen<\/p>\n<p>Willa en Japie weet nie lekker wat om te doen op honeymoon nie en Hugo \u201cek s verloof\u201d kry niks tips nie.<\/p>\n<p>Reinhart probeer \u2018n Francois Shrek kop, \u2018n dubbel kop Engela en Kobi en \u2018n nog nooit gebruikte kop Pieter aan afkop Leroi verkoop en Nandi verloor amper haar kop terwyl sy tee aandra en kraaines se skoene op haar neerstort.<\/p>\n<p>Kraaines Gustav vra onverskonning vir Nandi terwyl hy Kaptein Reinhart bewus maak van die skepe op die horison. Kannonier Leroi kan skaars die kanon regkry terwyl kok Japie kamertempratuur kos maak en kajuitknaap Janneman, kaptein Reinhart se bruin broek soek.<\/p>\n<p>Katrien, Leori en Japie drink \u2018n bietjie whiskey, dit het meer blaf en byt as skop.<\/p>\n<p>Almal drink nou liewers \u2018n sleesousie terwyl ons gaap-gaap so \u2018n paar hekels onthou.<\/p>\n<p>Hekels<\/p>\n<p>Anchen wil weet wat Hugo bedoel het toe hy vir Sian gevra het \u201cHet jy \u2018n waterval in jou broek?\u201d<\/p>\n<p>Anchen wil ook by Hugo weet hoe hy kan se \u201com verloof te wees is soos om gay te wees.\u201d<\/p>\n<p>Daniel wil weet wat Reinhart bedoel het toe hy vir Gustav gevra het: \u201cWil jy kom kyk?\u201d<\/p>\n<p>Japie bevraagteken Kobie se claim: \u201cNee, ek weet van tequila.\u201d Ons laat staan maar daai een.<\/p>\n<p>Klein plesiertjies Pieter wil weet wat Kobie bedoel het toe sy gese het: \u201cEk vra nie vrae nie ek gee jou net wat jy wil he.\u201d<\/p>\n<p>Toe raak ons almal soos die slaapende skoonheid met dowwe koppe en swaar ooglede. Dit is \u2018n pragtige aand na \u2018n lang dag. Die sterre is wakker maar die slaapsakke roep. Tyd vir \u2018n bietjie slyns le.<\/p>\n<p>Nag dames<\/p>\n<p><strong>Dag 4: Happily Ever After<\/strong><\/p>\n<p>Opstaan opstaan dis \u2018n heerlike HELDER oggend. Die son is eerste op. Leoir het ons laat laat slaap. Hy is die beste. Nie dat die tolhuis sonlig inlaat nie maar die mans in dames kamp verseker ons \u2018n kopliggie is nie nodig vanoggend nie. Na alles op gepak is en almal dik ge-muesli is is ons reg vir die kort 10km stappie in Crystal Valley in. Anchen s\u00ea sommer vir Reinhart dat sy sy sleutel is.<\/p>\n<p>Die laaste 3 dae se stap was duidelik baie hard met \u2018n paar seer bene sukkel ons maar kloof-op, wat toe nie so steil is soos verwag nie. Meeste van ons voel ons het onsself sommer fiks gestap na die lang sit van die eksamen. By gamebreak besef ons dat die slaapplek net om die draai is en dit is nog nie eers naby aan middagete nie.<\/p>\n<p>In Crystal Valley se hart vind ons \u2018n pratige kliphuisie langs die rivier. Daar l\u00ea swaar wolke op die horison en Sian leer vinning vir Anchen en Hugo hoe om te swem net voor die storm kom. Daar vorm ons \u2018n lang massage garage met so \u2019n bietjie whickey en brandewyn om te proe. Katlyn sit geduldig terwyl Reinhart leer vleg met haar goue lokke. Madelien en Marsy vermaak almal met \u2018n regte \u201chierdie proe sleg gesig\u201d toe hulle die brandewyn net so drink. Die reen kom krap toe ons partyjtie lekker om toe dit neerstort. Ons kan nie kla nie aangesien dit heelweek veronderstel was om te reen.<\/p>\n<p>Die kliphuisie is eintlik dameskamp maar vanaand is dit die stoker area, en waar almal moet inpas. Ons is 30 mense en \u2018n hond in \u2018n 5m by 5m huisie. Lendelam bankbeddens maak sommiges van ons meer benoud as ander, en daar word gewaarsku vir ons wie bo sit om nie te beweeg nie.<\/p>\n<p>Nie een bed het gebreek of geval nie. Nie eers die een waar op Hugo, Anchen, Leroi en Nandie gesit het nie. Plus Leroi se groot boord kos en hy is so opgewonde want dit is die eerstekeer wat hy die blintonggereg gaan proe die jaar. Ons dog nog dit reen toe ons weer sien het dit heeltemal oopgetrek met sterre en al.<\/p>\n<p>Ons ai tim in ons eie natuurlike auditiorium.<\/p>\n<p>Item!<\/p>\n<p>Mnr. Leroi het \u2018n internasinale klas waar lyfstraf aanvaarbaar is. Die klas is groot met 29 leerders. Janneman het \u2018n glipsie en nou is daar baie water in die klas. Reinhart weet van wiskunde en verstaan ook die afstand tussen die Kaap en Pta is nie soos Kersfees en Nuwejaar nie.<\/p>\n<p>Klippies Gustav is \u2018n brawe man en vat een vir die span na hy lei onder die water.<\/p>\n<p>Come toe Riversdale n CY! Anchen en Reinhart honeymoon met stink asem en pronkvoete<\/p>\n<p>Wally Willa \u201cacknowledge\u201d uiteindelike na 4 dae vir klein vissie Anchen.<\/p>\n<p>Janneman, Gustav, Ina en Saskia vertel vir ons \u2018n Afrikanse storie van die goeie ou dae<\/p>\n<p>Cici Madelien weet nie waar om Baas Tielman se geweer te gooi toe daar nie \u2018n dam buite die huis is nie. Die baas is jammer oor die miesies wat hy laat skiet het.<\/p>\n<p>Die Roos item is die laaste van die toer, en wat \u2018n toer. Hekels is oop! Oom Tielman luister graag.<\/p>\n<p>Christiaan wil weet wat Saskia bedoel het toe sy gese het: \u201cThe plan is always to go all the way.\u201d Hierdie is belangrik as jy bad.<\/p>\n<p>Wilmarie wil weet hoe Sian vir \u201cSaskia gekoop het,\u201d dit immers meer oortuig om Stillbaai toe te gaan.<\/p>\n<p>Devan wil weet hoekom Sian volgende staptog \u201cniks klere inpak nie en net haar sak vol kos gaan laai. Hierdie is verduidelik toe Wilmarie ons inlig sat Sian 9 hemde ingepak het.<\/p>\n<p>Saskia wil weewat Pieter bedoet het toe hy vir Katlyn gese het: \u201cI will never get over you.\u201d<\/p>\n<p>En net so gaan ons nooit oor hierdie lekker klein toer kom nie. Dit was hard en lank maar die vriendskappe wat ons gebou het sal altyd bly. Hierdie is mense wie jy in enige situasie kan bel en hulle sal help. Ons sluit af met die Magaliesbergse Aand lied\u2026of nie. Later hoor ons die gesing van elke Disney liedjie wat ooit bestaan deur die Gericke duo. Dit is seker \u2018n familie ding.<\/p>\n<p>Nag dames.<\/p>\n<p><strong>Dag 5: Groet jou voor die storm kom<\/strong><\/p>\n<p>Dit is amper die einde van ons towerspel en vanoggend is daar getoordery in die lig. Daar is donker wolke voor die son en net mooi na Jaco del Port se tent opgeslaan is bars die hemel oop soos \u2018n waterballon. En so hou die reen aan vir die volle 16km. Katlyn dra al die reen saam in haar klere. Sy moet maar \u2018n hemp leen by Sian. Ons is almal net te bly om Oom Barry te sien met die bakkie. By die de Wet tuiste kry ons sop en brood en koffie net voor ons Spur toe vertrek.<\/p>\n<p>Janneman, Devan, Francois en Pieter is ons deelnemers. Reinhart gee \u2018n geskiendenis les oor die terrace kompetisies en die belangrikheid daaarvan vir die BTK. Devan wen in \u2018n baie stadige tyd van iets soos 3min en Janneman is weer 2de.<\/p>\n<p>Dit is nou regtig die einde van die toer en begin van die vakansie. Dit is soos BTK internationals soos ons almal oor die wereld spat. Pety is huis toe, ander Stillbaai toe, Kimberly, PTA, en Durban. Dan kry ons die wereld reisigers wie Brazili\u00eb gaan verken, Europa, Indi\u00eb, Vi\u00ebtnam en Kambodja.<\/p>\n<p>Vaarwel toermaters vaarwel. Lewe lank BTK!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Anchen van Dyk Dag 0: Wakker slaap Dit voel totaal ontwerklik dat die eksamen verby is en dat die eksklussiewe Sleeping Beauty toer uiteindelik aangebreek het. Na die eindelose whatsapp gesprekke gelei deur \u201cby-naam-boffin\u201d Gustav Wiid kan ek nie wag om almal te ontmoet en Karen -\u201cskryf nog eksamen\u201d, se toerlys uit te deel [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[23771],"tags":[],"class_list":["post-2492","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sketse"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2492","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2492"}],"version-history":[{"count":7,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2492\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3260,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2492\/revisions\/3260"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2492"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2492"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2492"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}