{"id":2594,"date":"2016-02-28T18:04:30","date_gmt":"2016-02-28T16:04:30","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=2594"},"modified":"2017-10-02T18:06:44","modified_gmt":"2017-10-02T16:06:44","slug":"gala-2015","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2016\/02\/gala-2015\/","title":{"rendered":"Gala 2015"},"content":{"rendered":"<div id=\"attachment_2494\" style=\"width: 594px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2016\/02\/gala2015.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-2494\" class=\"wp-image-2494 size-large\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2016\/02\/gala2015-584x389.jpg\" alt=\"\" width=\"584\" height=\"389\" \/><\/a><p id=\"caption-attachment-2494\" class=\"wp-caption-text\">Foto: Wilmarie Gericke<\/p><\/div>\n<p><strong><em>\u2018n Skets van gebeure deur Marianne Breytenbach<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong>Dag 1: Windverwaaid<\/strong><\/p>\n<p>Vakansie is hier. Ure agter die boeke het uiteindelik, na wat voel soos \u2018n ewigheid, tot \u2019n einde gekom en gala het aangebreek. Dit is omtrent \u2018n geboer soos 100 studente ou vriende groet en nuwes ontmoet. . Die busse isgelaai en ons almal staan in \u2018n kring terwyl ons bid vir die pad vorentoe.<\/p>\n<p><!--more--><\/p>\n<p>In die busse leer ons nuwe name enpraat oor die sonnige vakansie wat wag. Waenhuiskrans stel ons egter teleur met, soos Pieter sou s\u00ea, \u201csub-ideale weer\u201d. Die waelaaiers begin aflaai en in \u2019n japtrap is die tenteopgeslaan. Ons sien vining dat tent opslaan gevaarlik is, toe Jacques de la Bat met \u2018n kopwond by tone opdaag. Gelukkig het Renske \u201cBoesman\u201d de la Bat volle vertroue in haar nefie se HIV status en pak sy die wond sommer met haar kaal hande aan.<\/p>\n<p>Alhoewel dit sub-ideale weer vir die normale BTKner is, is dit ideale weer vir ons kite-surfers. Die tente is skaars opgeslaan en hulle is die water in, nie eers die bloublasies skrik hulle af nie. Die res van die groep kruip of weg in die tente of hulle verken die grotte.<\/p>\n<p>Die middag hardloop Marli \u2018n kraan om, te midde van \u2019n touchies game . Dit net na Jacques se kop uiteindelik ophou bloei het. Later die aand is daar \u2018n groepie malles wat gaan swem, met Anri wat chaperone. Ons het skaars begin bid vir die kos, toe dit begin sous. Toerleier Reuben is hoogs onsteld, aangesien dit al 2 uur moes ophou re\u00ebn.<\/p>\n<p>Die aand word nes geskrop soos almal \u2019n droee l\u00eaplekkie probeer kry. Die meisies l\u00ea verspreid van die tente, tot die waskamer, tot die kostent.<\/p>\n<p>Nag dames<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Dag 2: See, sand en\u2026 wind<\/strong><\/p>\n<p>Nog voor almal wakker is, het die eerste drama al reeds plaasgevind. Mabru is hospitaal toe, en dit oor \u2019n gogga wat in haar oor geklim het. Terwyl die wa-laaiers fluks aan die werk is, sing die res praise and worship. Kort daarna klim ons almal in die busse reg om te stap. Na ons \u2019n paar verkeerde draaie gery het, kan ons uiteindelik begin stap met Pieter as ons slot.<\/p>\n<p>Dit is \u2019n lekker koel stappie met die wind wat van agter af waai. David, Leroi en Cassidy kite op \u2018n stadium teen die spoed van witlig by ons verby. Teen middagete is ons reeds in Struisbaai en almal l\u00ea luilekker rond terwyl die manne werk. Koos is oop! En die nuwe toeriste wonder natuurlik wie hierdie Koos is. Hulle moet hom nog ontmoet.<\/p>\n<p>In die vryf bedryf vertel Gert hoe \u2019n dooie bloublasie amper in sy skoen wou spring. Die stokers en kokke bederf ons met \u2018n heerlike snoek. Oom Willie, tannie Salome, Pieter en Willem Breytenbach sluit by die groep aan.<\/p>\n<p>Items<\/p>\n<p>Vanaand is bondel slee en Marianne Breytenbach en Hannes Myburgh verduidelik skiet. Fritz open items met \u2018n dramatiese ballade van \u2018n sterwende bok.<\/p>\n<p>Pieter en David speel \u201cI spy\u201d en ons word sommer vining aan die legendariese blou yskas en \u2018n blou tuimeldroer bekend gestel.Gert, Jaco, Daniel, Elandre, Gretha-Mari en Francois Briers platbek paddatjie met Gert as die padda en Gretha-Mari as \u201c\u2019n uil, bra\u201d.<\/p>\n<p>Pieter inisieer \u2018n chaotiese fobie-item en Marianne Breytenbach skryf omtrent vir Wilmarie af met karate. Fritz en Janneman stel ons bekend aan Mario en Luigy en dit re\u00ebn katte en honde met Renske wat nie kan meow nie. Charl, Tenske en David wys ons hoe n wittebrood nie moet verloop nie.<\/p>\n<p>Items toe, hekels oop.<\/p>\n<p>Edelagbare oom Willie, ek wil graag by Renske weet wat sy bedoel het met \u201cdie Parys in Engeland\u201d. Renske het darm gou haar fout agtergekom.Jana is \u2018n bok vir sports en illustreer dit met \u2019n, \u201cBaaa\u201d en Esm\u00e9 s\u00ea die braaiers is lekker. Joshua beaam dit; Hy gaan blykbaar baie goed saam met \u2019n bakkie roomys.<\/p>\n<p>Ons sluit af met Malgaliesburg se aandlied.<\/p>\n<p>Nag dames.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Dag 3: BTK Sondag<\/strong><\/p>\n<p>Vandag slaap ons laat, want dis BTK Sondag. Die oggend begelei Charl ons in \u2018n wonderlike praise and worship en oom Willie praat met ons oor die verlore seuns, of eerder varkseun. Ons sluit af met jabulani. David voel uiteindelik ordentlik na die ordentlikheids praatjie. Die hele groep koning en ons verjaarsdagmaatjies Renske, Dirkie en Cari van Coller word oorval deur soene. Daarna het ons af en die eerste toeriste oefen hulle konsert vir die vale.<\/p>\n<p>Ons geniet \u2019n heerlike ete waarna Charl, David, Janneman en Johannes Leuvennink ons van die legendariese Elsa vertel. Na so \u2019n lekker ete en Elsa wat wag, moet daar plek wees vir poeding. Die 4 manne demonstreer hoe ons die mae kan rek.. Die poeding is die eerste keer in die tuin van Eden van die verbode vrugte gemaak. Gelukkig is die resep van generasie tot generasie oorgedra en kan ons vandag daarvan eet.<\/p>\n<p>Na ons aan die poeding gesmul het vertel Mabru en Wilmarie ons meer van tannie Miems. \u2019n Verwarde Carli wonder hardop of dit Leroi se ma is. Nee, Carli, tannie Miems is die BTK se ma, en dit maak haar ook jou ma. Die lepels word aan ons nuwe kosma en kosdogter, Magdaleen en Petro Uys oorhandig. Ons doop julle amptelik kosma en kosdogter!<\/p>\n<p>Janneman wys vir ons die regte tegniek vir die pitspoeg kompetisie en Mari-Alet wys ons hoe om dit nie te doen nie. Marianne van Staden wen die dames afdeling en Janneman wen vir die tweede jaar in \u2018n ry. Magies vol, ogies toe.<\/p>\n<p>Wraakaand<\/p>\n<p>Die eerste toeriste slaan ons asems weg met \u2018n ongelooflike koning. David en Mabru onderbreek die verjaarsdagliedjie en die mans moet dit twee keer sing.<\/p>\n<p>Francois van Wyk en Jacques de la Bat begelei \u2018n baie oulike Sally Williams Nougat. Al die ou toeriste is hoogs be\u00efndruk. Wel gedaan Tenske, jy was \u2018n wonderlike convenor.<\/p>\n<p>Daarna is dit boer soek \u2018n vrou gelei deur Kay, met Julian as beast wat \u201c\u2019n saghartige meisie soek soos sy koeie se gekonditioneerde hare.\u201d Sy potensi\u00eble trou vrouens is Nelmarie as Belle, wat die ideale trou vrou is omdat sy met potte en panne kan praat.<\/p>\n<p>Daar is \u2019n kort advertensie breuk waar Marais K-way aan ons afsmeer. Ons sien ook vir Cassidy as die Oros mannetjie van Mitchelin tyres.<\/p>\n<p>Die advertensie breuk is verby en ons ontmoet die laaste kandidate vir beast se hart. Marina die opera sangeres s\u00ea dat hulle sommer vining \u2018n bediende sal kry en Cari Fourie die kreef feetjie s\u00ea dat haar knypers kan vasknyp. Laaste het ons ook vir Anita as Heidi.<\/p>\n<p>Die item eindig op \u2018n regte cliff-hanger as gevolg van ESKOM.<\/p>\n<p>Die eerste toeriste vermaak ons met nog \u2019n paar items en na \u2019n laaang gewag is dit tyd vir die soetheid van die wraak. Tydens die wraak moet oom Willie vir klein Pieter en Willem wegvat, sodat die wraak \u2019n geheim bly totdat hulle studente is. Na ons die soetheid geniet het, verduidelik oom Willie die storie agter die wraak en hoekom dit \u2019n geheim moet bly. Hy wys ons ook hoe die verjaarsdagliedjie eintlik gesing moet word.<\/p>\n<p>Items<\/p>\n<p>Francois Briers vermaak ons met grappies en word nog tussen-in geblou yskas ook.<\/p>\n<p>Ligtorings Nelmarie en Marina word deur Charl, David, Janneman en Hannes Myburgh aangesteek.<\/p>\n<p>Laaste voor hekels, bekoor Francois van Wyk en Jacques de la Bat ons met hul stemme.<\/p>\n<p>Hekels.<\/p>\n<p>Ons wil weet wat Gizela bedoel het toe sy ges\u00ea het dat niemand met haar sal wil sleep nie. Na haar lang verduideliking voel Fritz dat iemand asseblef vir haar die verskil tussen slee en sleep moet verduidelik.<\/p>\n<p>Ons is effens bekommerd oor lang Pieter ges\u00ea het dat Mari-Alet enige iets mag kry.<\/p>\n<p>Esme moet verduidelik wat sy bedoel het toe sy vir Hannes Myburgh ges\u00ea het: \u201cDis jou Gericke, vat haar.\u201d<\/p>\n<p>Wilma s\u00ea dat alles reg is, solank sy kan strip en Mabru s\u00ea dat daar twee meisies op elke ou is.<\/p>\n<p>Ons sluit die aand af met Gert wat verduidelik wat in sy kop aangegaan het, toe hy twee nie-BTKners in de see getackle het.<\/p>\n<p>Nag dames.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Dag 4: Nou stap ons<\/strong><\/p>\n<p>Dit is net rooi krewe waar jy kyk soos die BTKners in die pad val, want wat is sonblok nou eintlik? Erens kangs die pad moes Reuben ook al die verlore skapies bymekaar kry, wie vir David blindelings na \u2018n wrak gevolg het. Na die stap het Reuben erken dat dit nie \u2018n 16km was nie, maar eerder nader aan 20km. In Brandfontein eindig ons op \u2018n mooi stuk veldjie waar die manne vining vir ons \u2018n kamp inrig. \u2018n Paar dames is baie verlig toe die kampopsigter toestemming gee dat ons die badkamer mag gebruik.<\/p>\n<p>Die eerste toeriste is skoon uit die veld geslaan toe dit dames skiet is, so dit het \u2018n rukkie gevat vir hulle om te registreer. Klein Pieter neem die hardloop so ernstig op dat Magadaleen en Petro Uys vir Elandr\u00e9 moet help om haar slee date te vang.<\/p>\n<p>Items<\/p>\n<p>Jana gee raad aan dogter Tenske hoe om \u2019n stink asem te vermy: \u201cSlaap oopmond- air hom out.<\/p>\n<p>David, Janneman, Charl, Oliver en Gert voer kanoe op. Gert se laaste wens is \u2018n drukkie van sy slee date Annika.<\/p>\n<p>Elandr\u00e9, Wilma en Maret vat ons terug na ABBA se dae met \u2018n musiek optrede.<\/p>\n<p>Janneman en Renske koop \u2018n kop by Fritz en moet kies tussen Jandr\u00e9 \u2013 \u2018n kop met \u2018n twitch, dubbelkop Andr\u00e9 en Gerius wie jou warm sal hou in die winter, Jacques de la Bat wat multi-purposeful is. Hy kan gaan as \u2018n man, of as \u2018n vrou met die mooi blonde lokke en dan laaste Lieschen, \u2018n ongebruikte kop.<\/p>\n<p>\u2018n Paar dames sing die cup song en Francois Briers probeer sy baardolie aan ons afsmeer.<\/p>\n<p>Charl vra Janneman om sy eiers groot te maak in vrot vis.<\/p>\n<p>King Julian bedank die 5 dames wat sy dates vir die aand was en ook vir lang Pieter, die heunik. Pieter was baie teleurgesteld toe hy uitvind dat \u2018n heunik \u2018n gekastreerde man is en nie \u2018n tipe unicorn nie.<\/p>\n<p>Mabru word getypecast as \u2018n ouma in catscan en laaste vertel Daniel ons van sy oupa se grappies.<\/p>\n<p>Hekels<\/p>\n<p>Francois Briers moet verduidelik hoekom hy winderig vanaand voel.<\/p>\n<p>Marianne Breytenbach s\u00ea vir Marli oor Janneman: \u201cEk hou van hom, ons hou hom vir later.\u201d<\/p>\n<p>Johannes Leuvennink moet verduidelik hoekom hy SO graag \u2018n rok wil h\u00ea. In sy verduideliking s\u00ea hy dat hy een soek om toe te hou, maar steeds koud te hou.<\/p>\n<p>Colette dink dat alle modelle soos kraaie loop en Tenske vra dat iemand haar \u2018n vinger van tone af moet bring.<\/p>\n<p>En wat het Thalia bedoel toe sy s\u00ea jy kan enige iets doen solank jy gemaklik voel daarmee?<\/p>\n<p>Nag dames.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Dag 5: Item konings<\/strong><\/p>\n<p>Die dames word wakker gesing met \u2018n opgewekte \u201cI\u2019m a believer\u201d. Teen die tyd werk ons al soos \u2018n goed ge-oliede masjien en voor jy jou o\u00eb uitvee is die kamp afgeslaan. Ons eer God met ons stemme en daarna vertel \u2018n oom ons meer van die Agulhas Nasionale Park.<\/p>\n<p>Vandag se stap is ekstra mooi en dis nie net oor lang Pieter en Francois van Wyk sakke vol rommel optel nie. Dankie julle twee. Met middagbroodjies is daar \u2018n paar wat swem en dis nie kort daarna nie toe kom ons by Die Dam uit, waar ons die aand sal slaap.<\/p>\n<p>Items<\/p>\n<p>Dis die laaste slee aand, so vanaand word daar geitem vir die vale.<\/p>\n<p>Reuben is in sy noppies met Pierre, Sune, Robin, Gretha-Mari, Jacques de la Bat, Francois van Wyk en Johannes Esterhuysen wat vir ons \u2018n slee liedjie sing. Die liedjie moet definitief in die volgende sangbundel kom. Geen slee pille, geen beheer.<\/p>\n<p>Hannes Myburgh is baie geduldig met Wilmarie wat \u2018n legkaart probeer bou.<\/p>\n<p>Juffrou Tenske sukkel om haar klas onder beheer te kry, nadat hulle klippies (nat Daniel) in die water gegooi het.<\/p>\n<p>Marianne Breytenbach, Jacques de la Bat en Marli doen \u2018n Suzelle en vandag se episode is \u201cHow to get a slee date\u201d.<\/p>\n<p>Wilmarie, Tenske en Esm\u00e9 gloeilamp en waarn Marteli en Malan die skoot hoog deur het terwyl hulle,\u201cThe Rose\u201d sing.<\/p>\n<p>In Mario take 2 soek Janneman en Fritz \u2018n bacon tree, maar al wat hulle kry is \u2018n hambush.<\/p>\n<p>Francois Briers wys vir ons hoe dit klink as jy jou taBAARD vergeet het deur muskiete na te maak.<\/p>\n<p>Malan, Chris-Jan, Fritz, Tommie, Jacques de la Bat, Gerben en Johannes Esterhuysen item spesiaal sodat Tommie vir Johannes kan blou yskas. Dit was so hard dat Johannes maar die res van die item uitgesit het. Ons almal wag in spanning om te hoor hoe hy vir Tommie gaan terug kry.<\/p>\n<p>Oom Willie wys in kaptein dat hy nie kan hak-k-kel nie.<\/p>\n<p>Gert sing vir ou laas \u201cLeaving on a jet plane\u201d voordat hy Amerika toe gaan.<\/p>\n<p>Marteli neem leiding met \u2018n nuwe oorspronklike item. Verder gee Marteli \u2018n beroemba klas en ons almal skater van die lag vir lang Pieter se moves. Marteli, Malan en Francois Briers sing nog \u2018n nuwe liedjie vir die sangbundel met die woorde: \u201cGeen meer sonbrand, geen verkleur\u201d.<\/p>\n<p>Laaste sing Gretha-Mari ons almal aan die slaap met haar pragtige stem.<\/p>\n<p>Hekels<\/p>\n<p>Ons wonder waarom die gas vir Charl gebrul het en Jeanette sulke groot paddavisse sien. Sy het skynbaar vergeet dat ons by die see is.<\/p>\n<p>Tommie hy die meisies warm gesing het en ons almal wil weet wat Oliver bedoel het toe hy s\u00ea: \u201cI have child baring hips.\u201d<\/p>\n<p>Wilmarie moet verduidelik waarom sy nie vir Hannes met sy hemp aan herken nie en .<\/p>\n<p>Sian moet verduidelik waarom vrouens eers lekker raak op 40.<\/p>\n<p>Nag dames.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Dag 6: Dans op die tafels<\/strong><\/p>\n<p>Vandag begin baie rustig, want vir \u2019n slag is majoor Reuben Lazerus nie gejaag nie. Soos gewoonlik begin ons met lofsange en daarna val al die BTKners in die sand.<\/p>\n<p>Ons het skaars begin stap voor Hannes Myburgh en Jandr\u00e9 \u2018n rob jaag. Vandag is \u2018n kort stappie en teen een uur klim ons by Pearly beach op die busse om na Uilkraalsmond te ry.<\/p>\n<p>Die deursnee BTKner isverlig vir die windstil dag Party koop die kaffee leeg, terwyl ander Frisbee of touchies speel. Die res l\u00ea of lui onder die bome of geniet die heerlike strand. Oliver speel Bear Grylls en trek \u2018n lewendige mol uit die gras uit.<\/p>\n<p>Die aand geniet ons \u2018n heerlike maaltyd van gebraaide hoender, knoffelbrood, groente en hot chocolate. Magdaleen Kosma van Zyl het \u2018n berekeningsfout gemaak, en \u2019n ekstra 0 by die 200g hot chocolate gevoeg, maar on kla nie, want ons kan die hot chocolate tot op die laaste aand geniet.<\/p>\n<p>Ons toerouers groet, want hulle begin reeds die volgende dag met hulle volgende staptoer. Oom Willie nooi teen tannie Salome se beterwete die hele spul BTKners om in George te kom kuier.<\/p>\n<p>Na ete sien Owl\u2019s pub meer mense as ooit te vore, want na al die strandlangse stap, juk die BTKners se voete behoorlik. \u2018n Klein dansbaan, met lekker mense is \u2019n resep vir sukses, ondanks die vrot musiek en \u2019n mislike barlady. Dankie Mabru en Reuben vir al die re\u00eblings.<\/p>\n<p>Die aand kom skuins na middernag tot \u2019n end met meer as helfte van die groep wat tussen die sandhaaie baljaar.<\/p>\n<p>Nag dames.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Dag 7: Terrash<\/strong><\/p>\n<p>Vandag is die laaste dag voor ons mekaar moet groet. Renske \u201cBoesman\u201d de la Bat kan vandag nie stil sit nie. As sy nie besig is om haaie met haar kaalhande te vang of om dooie walvisse vir klippe te misgis nie, terroriseer sy die arme Charl met \u2018n reuse spinnekop.<\/p>\n<p>Janneman en sy trawante sing luidkeels die sangbundel deur. Selfs na hulle stembande gaar gesing is, gaan hy sterk voort. Charl wen die terrash in Hermanus teen \u2018n spoed van 1 minuut en 35 sekondes, met Hannes Myburgh kort op sy hakke.<\/p>\n<p>Wilmarie en Daniel gaan vir die tweede keer maan toe. Maankaartjies is blykbaar volop deesdae. Gert groet ons, met Amerika wat hom roep en Hannes Myburgh doen sy laaste BTK backflip. Die maanwandelaars sal beslis gemis word.<\/p>\n<p>En so is nog \u2019n toer verstreke. Geniet die vakansie en as die Here wil, sien ons mekaar gou weer.<\/p>\n<p>Lewe lank, lewe lank, BTK!<\/p>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Nuwe liedjies<\/strong><\/p>\n<p><strong>Gretha-Mari van Rooyen, Francois van Wyk, Jacques de la Bat, Robin Reed, Sun<\/strong><strong>\u00e9 Smith, Johannes Esterhuyzen en Pierre Jacobs<\/strong><\/p>\n<p>Ek l\u00ea my slaapsak neer<br \/>\nVanaand vir die hoeveelste keer<br \/>\nCharl item alweer\u00a0\u00a0 \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 x2<\/p>\n<p>Ek het genoeg geslee<br \/>\nEk het genoeg gegee<br \/>\nEk het lankal terug probeer<br \/>\nMaar my sleeppille is op<\/p>\n<p>Hey my sweeties<br \/>\nHey my wyntjie<br \/>\nJys my toevlug<br \/>\nWil jou nooit laat l\u00ea nie<br \/>\nJys my lied<br \/>\nJys my wysie<br \/>\nOns het &#8216;n tent wat ons nie mag deel nie<br \/>\nEk het genoeg geslee<br \/>\nEk het genoeg gegee<br \/>\nEk het lankal terug probeer<br \/>\nMaar my sleeppille is op<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Malan Bosman en Marteli Potgieter <\/strong><\/p>\n<p>Ek l\u00ea my handdoek neer<br \/>\nVandag vir die tiende keer<br \/>\nSien ek myself so gebrand<br \/>\nDis seer en ek skaaf teen die sand<\/p>\n<p>Ek staar na die bloed in my blas\u00e9<br \/>\nEk kort pleisters en gase<br \/>\nTone is al toe<br \/>\nEk kort aftersun of hoe?<br \/>\nGeen meer sonblok, geen beheer\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 x2<\/p>\n<p>Hey my sweet<br \/>\nHey my buisie<br \/>\nEk het jou lief<br \/>\nSal jou nooit verruil nie<\/p>\n<p>Ek het genoeg gesmeer<br \/>\nEk het genoeg probeer<br \/>\nHet geweet dit gaan gebeur<br \/>\nMaar nog steeds wou ek nie leer<br \/>\nRooi soos \u2018n tamatie<br \/>\nEn almal kan aanskou<br \/>\nDaar was sonbrand op my vel<br \/>\nToe vind ek jou<\/p>\n<p>Ek smeer!<br \/>\nEk smeer!<br \/>\nGeen meer sonbrand, geen verkleur.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Skets van gebeure deur Marianne Breytenbach Dag 1: Windverwaaid Vakansie is hier. Ure agter die boeke het uiteindelik, na wat voel soos \u2018n ewigheid, tot \u2019n einde gekom en gala het aangebreek. Dit is omtrent \u2018n geboer soos 100 studente ou vriende groet en nuwes ontmoet. . Die busse isgelaai en ons almal staan [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[23771],"tags":[],"class_list":["post-2594","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sketse"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2594","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2594"}],"version-history":[{"count":8,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2594\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3256,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2594\/revisions\/3256"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2594"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2594"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2594"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}