{"id":305,"date":"2011-11-27T19:52:49","date_gmt":"2011-11-27T17:52:49","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=305"},"modified":"2012-08-05T11:47:22","modified_gmt":"2012-08-05T09:47:22","slug":"berghut-watertenk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2011\/11\/berghut-watertenk\/","title":{"rendered":"Berghut watertenk-installasie"},"content":{"rendered":"<p>Vriende,<\/p>\n<p>Die Berghut se water is aangel\u00ea en die 1500 liter tenk is geinstalleer\u00a0en vol! Die oorloop word teruggegooi in die stroompie waaruit dit\u00a0geneem is!<\/p>\n<p>Die pype se opneem was maklik. Ons het die onderste klofie se\u00a0paadjie verby die poele gebruik. Die tenk se opdra was egter baie\u00a0moeilik en ongemaklik. Ons het die nuwe voorgestelde kontoerpad se\u00a0roete gebruik. Ons het baie gesukkel, maar die manne sien kans vir &#8216;n\u00a0tweede tenk van 1500 liter in Februarie wanneer die US weer begin.\u00a0Die keuse van die grootte van die tenk was korrek. Groter sou dit nie\u00a0tussen die bome deur gemaak het nie. 1000 liter sou nie makliker wees\u00a0nie, want dit is dieselfde deursnit as die 1500 liter. Die 500 liter\u00a0sou baie makliker wees want hy is net 80cm in deursnit maar is te\u00a0klein.<\/p>\n<p>Baie dankie aan Isak Bosman, MD Greyling, Reinhardt Venter, Hugo\u00a0Minnaar, Daniel Schoonwinkel, Jacobus Stander, Charl Ellis en Johannes\u00a0Leuvennink.<\/p>\n<p>Groete<br \/>\nAndr\u00e9<\/p>\n<p>Klik <a title=\"Berghut Watertenk-installasie\" href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/fotos\/uitstappies\/berghut-watertenk-installasie\/\">hier<\/a> vir nog foto&#8217;s van die uitstappie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vriende, Die Berghut se water is aangel\u00ea en die 1500 liter tenk is geinstalleer\u00a0en vol! Die oorloop word teruggegooi in die stroompie waaruit dit\u00a0geneem is! Die pype se opneem was maklik. Ons het die onderste klofie se\u00a0paadjie verby die poele gebruik. Die tenk se opdra was egter baie\u00a0moeilik en ongemaklik. Ons het die nuwe voorgestelde [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[12035],"tags":[],"class_list":["post-305","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/305","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=305"}],"version-history":[{"count":18,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/305\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1890,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/305\/revisions\/1890"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=305"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=305"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=305"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}