{"id":557,"date":"2011-12-01T23:36:09","date_gmt":"2011-12-01T21:36:09","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=557"},"modified":"2012-08-05T11:46:18","modified_gmt":"2012-08-05T09:46:18","slug":"baaaie-dankie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2011\/12\/baaaie-dankie\/","title":{"rendered":"BAAAIE DANKIE!!"},"content":{"rendered":"<p>My liewe BTK vriende!<br \/>\nGood morning to UUU<br \/>\nGood morning to UUU<br \/>\nWe\u2019re ALL in our places with bright shining faces<br \/>\nGood morning to UUU!!<\/p>\n<p>Nog \u2018n BTK gala is weereens verby en behoort reeds aan die verlede, maar is weereens BAIE helder en duidelik in my geheue gevestig en sal dus nog vir \u2018n geruime tyd deel van my herinneringspakket bly.<\/p>\n<p>Soos gewoonlik het die kontak met die natuur sowel as die intense kontak met sulke wonderlike en unieke jeugdiges my siel aangeraak en dan word dit mos deel van ons menswees. Die intense natuurbelewenis het beslis OOK \u2018n BAIE sterk invloed op die kontak met ons mede\u00a0BTKaners en DIT maak ook daarvan \u2018n baie DIEPER en INTENSER lewenservaring. Al die BAIE grappies met \u2018n lekkerlag daarby sowel as die singery, \u201cdansery\u201d en \u201cmassage garage\u201dis ALLES maar net \u2018n MIDDEL tot \u2018n DOEL waarvan ons die vrugte eers in die verre toekoms sal SIEN en hopelik sal kan PLUK!<\/p>\n<p><!--more-->Dit is \u2018n intense behoefte van my hart om te PROBEER om ELKEEN persoonlik te bedank vir sy\/haar teenwoordigheid, geduld, entoesiasme, POSITIEWE HOUDING, deursettingsvermoe, wonderlike samewerking\u2026 en goeie begip. Wat \u2018n WONDERLIKE voorreg was dit nie om agt dae saam met SO \u2018n unieke groep studente wat nog vashou aan morele waardes te kon wees nie! Dit is \u2018n ongelooflike GROOT voorreg waarvoor ek BAIE groot waardering het. Ek kan nou die volgende BAIE duidelik oor my geestesoog SIEN en BELEWE\u2026<\/p>\n<ul>\n<li>die blydskap wat uit ELKEEN gestraal het met ons vertrek<\/li>\n<li>die entoesiasme waarmee die tente op geslaan is en die kos voorberei is<\/li>\n<li>die verfrissende reenbuie wat geensins voorspel is nie en waarvoor daar ALTYD \u2018n oplossing was<\/li>\n<li>die opgewonde dolfyne wat ons altyd wou verwelkom<\/li>\n<li>die stil, blou oseaan wat sy branders gestuur het om ons te verwelkom<\/li>\n<li>die wonderlike, rustige kampplekke soos Buffelsbaai, Swartvlei, Ebb en Flo en Victoriabaai<\/li>\n<li>die rustigheid wat oor ons gedaal het as die donkerte laat nag op ons toesak en ons rondom die Woord van God kon vergader<\/li>\n<\/ul>\n<p>Dit was OOK vir my sielsverrykend om te kon sien HOE mense soos BLOMME kon ontluik en HOE baie daar vir mekaar om gegee is.<\/p>\n<p>\u201cLIEFDE IS \u2018N RYKDOM WAT TOENEEM namate ons dit aan ANDERE uitdeel!\u201d<\/p>\n<p>Dit herinner my ook aan die volgende:<\/p>\n<p>\u201cDie GEES word RYK deur wat hy ONTVANG!<br \/>\nDie HART word ryk deur wat hy GEE!\u201d<\/p>\n<p>Die son van die jaar 2011 het reeds amper verdwyn,die tyd is min en ons toekoms wag. Graag wens ek ELKEEN van julle BAIE krag, sterkte wysheid en genade toe om die allermooiste uit ELKE oomblik te haal en dit ten volle te GENIET. Ek vertrou dat ELKEEN die voorreg sal vind om VER en WYD en HOOG te vlieg op die laaste winde van 2011. Baie hartlik geluk ook aan ALMAL wat bevoorreg is om as gegradueerdes die jaar mee af te sluit.<\/p>\n<p>\u2018n BAIE spesiale woord van dank aan ons briljante toerleier, Christaan wat ons almal SO goed gelei het, sowel as aan ons bekwame\u00a0Anton vir sy uitstekende hulp en bystand, ons wonderlike kosma \u2013 en dogter, Magriet en Rensa sowel as AL die groepleiers vir hul inspirasie en goeie samewerking. Sonder ons toerouers, Charl en Hermien sou ons dit beslis nie gemaak het nie en daarom verdien hulle OOK spesiale vermelding.Ons is ook dankbaar dat Deon en Christopher so goed bestuur het sodat ons veilig by ons bestemming kon aankom.Ek wil graag saam met Shakespear stem toe hy by geleentheid gese het:<\/p>\n<p>\u201cEk kan GEEN ander antwoord uiter as DANKIE en DANKIE en EWIG DANKIE!\u201d<\/p>\n<p>Ons GROOTSTE lof en dank aan ons Hemelse Vader wat dit ALLES vir ons moontlik gemaak het en ons omvou het met SY liefde en genade! Mag die WARE betekenis vir julle beskore wees sodat dit kan dien as \u2018n KRAGBRON vir die nuwe jaar!<\/p>\n<p>BTKgroete en Jesusliefde!<br \/>\nT. Miems<\/p>\n<p>(Dit sal wonderlik wees as jul dalk \u2018n paragrafie kan skrywe oor HOE julle hierdie avontuur ervaar het!)<\/p>\n<p><strong>Boodskap van die webmeester<\/strong>: Gebruik asseblief die <em>comment<\/em> funksie om oor jou ervaring te skryf, dan kan almal dit sien en dan lyk dit sommer asof die website <em>actually<\/em> gebruik word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>My liewe BTK vriende! Good morning to UUU Good morning to UUU We\u2019re ALL in our places with bright shining faces Good morning to UUU!! Nog \u2018n BTK gala is weereens verby en behoort reeds aan die verlede, maar is weereens BAIE helder en duidelik in my geheue gevestig en sal dus nog vir \u2018n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[12035],"tags":[],"class_list":["post-557","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/557","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=557"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/557\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":559,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/557\/revisions\/559"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=557"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=557"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=557"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}