Oud-Helshoogters

Volgens die Grondwet van die Helshoogte Oudstudente Bond, stel die Bond hom onder andere ten doel om:

  • Kommunikasie, interaksie, en sosiale imgang tussen huidige en oud-inwoners van Helshoogte te bevorder.
  • Finansiële ondersteuning, binnen die vermoë van die bond, aan die koshuis, inwoners en/of oud-inwoners te voorzien, soos wat behoeftes geïdentificeerd mag word.
  • Belange en welstand van die Huis, sowel as die uitleef van ons waardestelsel (B.R.U.T.) te bevorder.

Sosiale Media

Facebook:

Sluit gerus aan by die Facebook-groep "Helshoogte Old Boys (Alumni)", Oud-Helshoogters se bymekaarkomplek op die web.

Volg die Helshoogte Facebook-blad vir die nuutste gebeure, fotos, en videos.

Instagram:

Volg vir @helshootge1973 om die nuutste gebeure te sien!

LinkedIn:

Volg die Helshoogte Manskoshuis Maatskappy waar ons huidige en oud-Helshoogters se prestaties deel!

Sluit ook aan by die Helshoogte Alumni Groep wat binnekort 'n nodige opknap sal kry!