House Anthem

We stand as Helshoogte in the heart of
Stellenbosch:
Reis bo tot die hemel, Helshoogte my trots.
Ukuqala kobuhlobo, nomanyano oluhle, Ngembeko kunye nentembeko.

Hellies, saam sal ons veg en baklei.
Op die kampus kraai ons koning,
Here as brothers we will stand, Helshoogte my trots en my eer.

Hellies, saam sal ons veg en baklei.
Ndizophila ndiyifele,
And forever we will strive,
To give you our honour and pride.