Archive for September, 2015

Maties reg vir Pukke, Kovsies : 2015-09-29

Na ‘n oortuigende sege oor VUT in die Varsity Sport-netbalreeks wag twee van die belangrikste wedstryde in die reeks op die span van Maties.

Living the netball dream : 2015-09-11

The Maties Netball team is currently participating in the third edition of the Varsity Netball tournament. Sasha-Lee Petersen and Jo Prins are both playing in their second tournaments. We caught up with them to find out what netball means to them and how they balance their sport and studies. Defending mid-fielder (WD, GD or C) […]

Ramela is going places – with cricket and studies : 2015-09-11

When Cape Cobras batsman and Stellenbosch University (SU) student Omphile Ramela (27) talks about cricket, he describes it as a vehicle – the conveyor belt that has taken him places he might not have gone otherwise. Very soon it will take him to India – where he will represent South Africa as part of the […]

Ramela beweeg vorentoe – met krieket en studies : 2015-09-11

Wanneer die Cape Cobras-kolwer en Universiteit Stellenbosch (US)-student Omphile Ramela (27) oor krieket praat, verwys hy daarna as ‘n vervoermiddel – die vervoerband wat hom plekke geneem het waar hy dalk nie andersins sou gegaan het nie. Dit sal hom binnekort na Indië neem, waar hy Suid-Afrika as deel van die SA A-span sal verteenwoordig […]

Varsity Netbal het begin! : 2015-09-11

Die Varsity Sports-netbaltoernooi het onlangs begin en van die land se beste netbalspelers sal te siene wees. ’n Nuwe element van vanjaar se toernooi is ‘n sosialemediaveldtog wat daarop gemik is om die wedstryddagervaring meer pret te maak. Die #ShowYourColours-inisiatief is ‘n uitnodiging vir alle universiteitsondersteuners om hul spanne te ondersteun wanneer hulle tuis speel […]

Maties’ Botha to captain Boland T20 team : 2015-09-02

Three players of the Steinhoff Maties Cricket team have been chosen for the Boland team that will play in the inaugural Africa T20 cricket tournament.

Netball leads to many opportunities : 2015-09-01

The Varsity Sports Netball tournament kicks off on 6-7 September and some of the country’s best netball players will be in action.