Intensity impresses coach Wylie : 2017-02-14

20170201 VARSITY CRICKET in Potchefstroom on Senwes Park where maties plays UJ.Grant Roelofsen looses his wicket.Grant is from UJ.photo Mario van de Wall/SASPA

The character shown by his players at times when their backs were against the wall – that was what most impressed Steinhoff Maties Cricket coach Andrew Wylie at the recent Varsity Cricket tournament held in Potchefstroom.

The Maties were top of the log after the round-robin stage, but lost in the semi-final against the University of Pretoria. Home-team Pukke won the title and Maties ended third in the competition.

“The standard of play was very good. All the teams were very competitive and there were no games where one team trounced the other. The tournament has definitely grown in stature,” said Wylie.

“A number of things stood out for me. Firstly, the way in which each player played his individual role to the benefit of the team. The character they showed in the moments when we had our backs against the wall, is not something you can teach players. I can’t take credit for that. It says something about the team. Their body language in both the hard and the good times was impressive too.”

A number of players competed in their first Varsity Cricket tournament. One of them was the captain, Gerhard Erasmus.

“The youngsters learned and grew a lot. Our captain also grew in stature and in his role. His confidence increased with each match and the players clearly accepted his leadership,” added Wylie.

“I also have to mention the intensity with which the players trained and played – in the build-up to the competition and at the tournament. It was amazing to see.”

  • Maties bowler Mihlali May (photo) was included in the USSA team that will compete in the Futures Cup later this year. Fenito Mehl was selected as non-travelling reserve.

20170203 VARSITY CRICKET in Potchefstroom on SenWes Park,where Pukke plays MatiesGerhard Erasmus was Player of the Match and Best Batsmanphoto Mario van de Wall/SASPA

AFRIKAANS

Spelers se intensiteit beïndruk Wylie

Die karakter wat sy spelers gewys het in die tye wanneer hulle met die rug teen die muur was, het die Steinhoff Maties krieket-afrigter, Andrew Wylie by die pas afgelope Varsity Krieket-toernooi beïndruk.

Die Maties het bo-aan die punteleer geëindig in die toernooi wat in Potchefstroom gespeel is, maar in die halfeindronde teen Tukkies verloor. Die tuisspan Pukke het die titel gewen.

“Die standaard van spel in die toernooi was baie goed. Elke span wat deelgeneem het, was kompeterend. Daar was geen wedstryd waar die een span die ander oorrompel het nie. Die toernooi het beslis in statuur gegroei,” het Wylie gesê.

“Daar is ‘n hele paar dinge wat vir my uitgestaan het in die toernooi. Eerstens hoe elke speler sy individuele rol vertolk het tot voordeel van die span. Die karakter wat hulle gewys het in die oomblikke waar ons die rug teen die muur gehad het, is nie iets wat mens geleer word nie. Ek kan nie krediet daarvoor vat nie. Dit sê iets oor dié span. Ook die liggaamstaal in moeilike tye en in die goeie tye was indrukwekkend.”

Verskeie spelers het hul heel eerste Varsity Krieket-toernooi gespeel. Een van hulle was die kaptein Gerhard Erasmus. “Die jongelinge het baie geleer en gegroei in die proses. Ons kaptein het ook in statuur en in sy rol gegroei. Hy het elke wedstryd met meer selfvertroue gespeel en die spelers het duidelik ingekoop met sy leierskap en hoe hy lei.”

Wylie het bygevoeg: “Ek kan nie nalaat om te praat oor die intensiteit waarmee die spelers geoefen en gespeel het nie. In aanloop tot die toernooi en by die toernooi. Dit was ongelooflik om te sien.”

  • Die Maties-bouler Mihlali May is in die USSA-span ingesluit wat later vanjaar aan die Futures Cup-toernooi gaan deelneem. Fenito Mehl is ‘n reserwe vir die span.

Leave a Reply