Archive for the ‘Steinhoff Maties Cricket’ Category

USSA titles for Maties rugby and cycling : 2017-07-17

On Wednesday the Maties cycling team won the USSA title for a third consecutive year after total domination on the road.

This follows the success of the Steinhoff Maties rugby team that finally won the USSA title with its fourth final. The tournament took place in Johannesburg.

In Port Elizabeth the Maties men and women’s team won the road competition. Gert Heyns and Frances du Toit were the individual winners. Riders from Maties won every stage. Max Sullivan won the green jersey as best sprinter en Heyns the polka-dot jersey for best climber.

The Maties rugby team beat Pukke 19-13 in the final played at the Wits stadium. Braam Venter and his team started the week with a victory over CUT (84-7) and easily dispatched Shimlas (50-7) in the semi-final.

It was a thriller of a final against the team from Potchefstroom that eliminated the home university Wits in the semi-finals.

“I am very pleased and relieved that we could win the final. We have come close to winning other for the last few years. To win the title means a lot to us. We can now build on this for the rest of the WP league and what we’ve learned here we can even use in next year’s Varsity Cup tournament,” said Venter.

Maties is now the USSA champions for both 15man and Sevens rugby. Venter was also the captain of the sevens team that won the last USSA tournament for sevens. The USSA Sevens Rugby Tournament is in September this year.

The rugby team is the only team to win a title last week. The Maties cycling team is currently in Port Elizabeth where the team is the two-time defending champion.

The Maties gymnastics team won the team competition and ended second overall to Pukke. The badminton and tennis teams were both third.

Other USSA results: Gymnastics – 2nd – won the team event; Badminton – 3rd; Tennis – 3rd /B team 2nd B Division; Netball – 5th; Hockey – 5th; Soccer – 5th B Division; Squash – 5th; Golf – 6th / B team won B Division; Basketball – Women 8th / Men 14th

USSA-titels vir Maties rugby en fietsry : 2017-07-17

Die Maties-fietsryspan het Woensdag vir die derde agtereenvolgende jaar die USSA-titel gewen na totale oorheersing op die teerpad.

Dit volg op die sukses van die Steinhoff Maties-rugbyspan wat met sy vierde eindstryd die laaste paar jare verlede week in Johannesburg uiteindelik die 2017 USSA-titel verower het.

In Port Elizabeth het die mans- en vroue-fietsryspan die padkompetisie gewen. Gert Heyns en Frances du Toit was in die algehele eerste plek. Maties se ryers het elke skof gewen. Max Sullivan het die groentrui vir beste naelryer gewen en Heyns was die beste klimmer in die toer.

Maties-rugbyspan het Pukke in die eindstryd in die Wits-stadion met 19-13 geklop. Braam Venter en sy span het die week begin met ‘n sege oor CUT met 84-7 en in die halfeindstryd maklik met Shimlas (50-7) afgereken.

Dit was ‘n riller van ‘n eindstryd teen die span van Potchefstroom wat die tuis-universiteit Wits in die halfeindronde uitgeskakel het. Maties was die heeltyd voor in die wedstryd.

“Ek is baie bly en verlig dat ons die eindstryd kon wen. Ons het die laaste paar jaar elke keer naby gekom. Om die titel te wen beteken vir ons baie. Ons kan nou hierop bou vir die res van die WP-liga en wat ons hier geleer het selfs gebruik in volgende jaar se Varsitybeker-toernooi,” het Venter gesê.

Maties is nou die USSA-kampioene vir 15man- en sewesrugby. Venter was ook die kaptein van die sewespan wat die laaste USSA-toernooi vir sewes gewen het. Die USSA-sewesrugbytoernooi is in September vanjaar.

Die rugbyspan is die enigste span wat ‘n titel gewen het verlede week. Die Maties-fietsryspan is tans in Port Elizabeth waar die die span die tweemalige verdedigende kampioen is.

Die Maties-gimnastiekspan het die span kompetisie gewen en algeheel tweede na Pukke geëindig. Die pluimbal- en tennis-span was albei derde.

Ander USSA-uitslae: Gimnastiek 2de; Pluimbal 3de; Tennis 3de; Netbal 5de; Hokkie 5de; Muurbal 5de; Sokker 5de; Golf 6de; Basketbal (vroue) 8ste; Basketbal (mans) 14de.

 

Intensity impresses coach Wylie : 2017-02-14

20170201 VARSITY CRICKET in Potchefstroom on Senwes Park where maties plays UJ.Grant Roelofsen looses his wicket.Grant is from UJ.photo Mario van de Wall/SASPA

The character shown by his players at times when their backs were against the wall – that was what most impressed Steinhoff Maties Cricket coach Andrew Wylie at the recent Varsity Cricket tournament held in Potchefstroom.

The Maties were top of the log after the round-robin stage, but lost in the semi-final against the University of Pretoria. Home-team Pukke won the title and Maties ended third in the competition.

“The standard of play was very good. All the teams were very competitive and there were no games where one team trounced the other. The tournament has definitely grown in stature,” said Wylie.

“A number of things stood out for me. Firstly, the way in which each player played his individual role to the benefit of the team. The character they showed in the moments when we had our backs against the wall, is not something you can teach players. I can’t take credit for that. It says something about the team. Their body language in both the hard and the good times was impressive too.”

A number of players competed in their first Varsity Cricket tournament. One of them was the captain, Gerhard Erasmus.

“The youngsters learned and grew a lot. Our captain also grew in stature and in his role. His confidence increased with each match and the players clearly accepted his leadership,” added Wylie.

“I also have to mention the intensity with which the players trained and played – in the build-up to the competition and at the tournament. It was amazing to see.”

  • Maties bowler Mihlali May (photo) was included in the USSA team that will compete in the Futures Cup later this year. Fenito Mehl was selected as non-travelling reserve.

20170203 VARSITY CRICKET in Potchefstroom on SenWes Park,where Pukke plays MatiesGerhard Erasmus was Player of the Match and Best Batsmanphoto Mario van de Wall/SASPA

AFRIKAANS

Spelers se intensiteit beïndruk Wylie

Die karakter wat sy spelers gewys het in die tye wanneer hulle met die rug teen die muur was, het die Steinhoff Maties krieket-afrigter, Andrew Wylie by die pas afgelope Varsity Krieket-toernooi beïndruk.

Die Maties het bo-aan die punteleer geëindig in die toernooi wat in Potchefstroom gespeel is, maar in die halfeindronde teen Tukkies verloor. Die tuisspan Pukke het die titel gewen.

“Die standaard van spel in die toernooi was baie goed. Elke span wat deelgeneem het, was kompeterend. Daar was geen wedstryd waar die een span die ander oorrompel het nie. Die toernooi het beslis in statuur gegroei,” het Wylie gesê.

“Daar is ‘n hele paar dinge wat vir my uitgestaan het in die toernooi. Eerstens hoe elke speler sy individuele rol vertolk het tot voordeel van die span. Die karakter wat hulle gewys het in die oomblikke waar ons die rug teen die muur gehad het, is nie iets wat mens geleer word nie. Ek kan nie krediet daarvoor vat nie. Dit sê iets oor dié span. Ook die liggaamstaal in moeilike tye en in die goeie tye was indrukwekkend.”

Verskeie spelers het hul heel eerste Varsity Krieket-toernooi gespeel. Een van hulle was die kaptein Gerhard Erasmus. “Die jongelinge het baie geleer en gegroei in die proses. Ons kaptein het ook in statuur en in sy rol gegroei. Hy het elke wedstryd met meer selfvertroue gespeel en die spelers het duidelik ingekoop met sy leierskap en hoe hy lei.”

Wylie het bygevoeg: “Ek kan nie nalaat om te praat oor die intensiteit waarmee die spelers geoefen en gespeel het nie. In aanloop tot die toernooi en by die toernooi. Dit was ongelooflik om te sien.”

  • Die Maties-bouler Mihlali May is in die USSA-span ingesluit wat later vanjaar aan die Futures Cup-toernooi gaan deelneem. Fenito Mehl is ‘n reserwe vir die span.

Maties’ Simmonds joins CSA Academy : 2017-02-14

 

Steinhoff Maties Cricket player Kyle Simmonds has been invited to join the Cricket South Africa National Academy.

The programme starts on 22 May and will run until the end of July. Thereafter the SA Emerging Men’s squad will be named for the tour of Sri Lanka in August.

According to the second year Matie it was a goal to one day join the National Academy. “After my two years at the Dolphins Academy (2013-2014) I did have plans to hopefully attend the National Academy but I did not expect an invitation at the beginning of the 2016/2017 cricket season, but I was fortunate to have a good start to the season and am very grateful for being selected. A few of my teammates at Boland have been through the Academy so it’s been good to hear what is to be expected and I’m looking forward to the challenge ahead.”

For Simmonds a big motivation is the fact that many players who joined the National Academy in previous years have moved on to Franchise cricket. “This is something that will to drive me to grow as a cricketer while in Pretoria. As far as my career I do not want to look too far ahead but just focus on any opportunity that comes to me starting with the second half of the Amateur season with Boland, then the National Academy and after that I’ll just take it one game at a time.”

The National Academy programme is aimed at looking at the holistic development of a player, so it looks at all aspects and not just cricket related skill and tactical awareness, but also at what other support a player needs in order to get to a level where he or she can perform at professional and international standards. This includes the performance lifestyle of a player, what is his social background, what is his economic background and how does that affect a player’s ability to perform at the top level.

Simmonds will use his time at the Academy wisely. “Something that I have learnt very quickly is that as a cricketer you can’t just rely on one aspect of cricket like bowling for example, so at the Academy my main focus will be bowling but I am going to work hard on the three other important aspects being batting, fielding and fitness. I think if you’re competing with the top players in all four categories you make it very hard for selectors to leave you out of any team and that will be something that I’m hoping to work very hard on at the National Academy.”

AFRIKAANS

Maties se Simmonds vir KSA se Nasionale Akademie gekies

Steinhoff Maties-krieketspeler Kyle Simmonds is na Krieket Suid-Afrika se Nasionale Akademie uitgenooi.

Die Nasionale Akademie-program begin op 22 Mei en is tot die einde van Julie. Daarna sal die SA Opkomende groep vir die toer na Sri Lanka in Augustus gekies word.

Volgens die tweede jaar Matie was dit ‘n doel om eendag by die Akademie aan te sluit. “Na my twee jaar by die Dolphins Akademie (2013-2014) het ek wel planne gehad om hopelik eendag die Nasionale Akademie by te woon, maar ek het nie ‘n uitnodiging aan die begin van die 2016/2017-krieketseisoen verwag nie. Ek was egter gelukkig om ‘n goeie begin tot die seisoen te maak en is baie dankbaar vir die feit dat ek gekies is. ‘n Paar van my spanmaats by die Boland was by die Akademie en dit is goed om te hoor wat ek kan verwag. Ek sien uit na die uitdaging wat voorlê.”

Vir Simmonds is ‘n groot motivering die feit dat baie spelers wat in die vorige jare by die Nasionale Akademie was intussen Franchise-krieket begin speel het. “Dit is iets wat my sal dryf om te groei as ‘n krieketspeler terwyl ek in Pretoria is. Wat my loopbaan betref, wil ek wil nie te ver vooruit kyk nie. Ek fokus nou net op die geleentheid wat ek gekry het.”

Die Nasionale Akademie-program is daarop gemik om te kyk na die holistiese ontwikkeling van ‘n speler. Daar word gekyk na alle aspekte van die speler en nie net na krieket verwante vaardigheid en taktiese bewustheid nie. Daar word ook gekyk na watter ander ondersteuning ‘n speler nodig het om hom op ‘n vlak te kry waar hy kan presteer volgens professionele en internasionale standaarde. Dit sluit in die lewenstyl van ‘n speler, wat is sy sosiale agtergrond, wat is sy ekonomiese agtergrond en hoe dit sy vermoë om op die hoogste vlak te kompeteer, beïnvloed.

Simmonds sal sy tyd by die Akademie oordeelkundig benut. “Iets wat ek baie vinnig as ‘n krieketspeler geleer het, is dat jy nie net op een aspek van krieket kan staatmaak nie. By die Akademie is my hooffokus boulwerk, maar ek gaan hardwerk aan al drie ander aspekte naamlik kolfwerk, veldwerk en fiksheid. Ek dink as jy kan meeding met die top-spelers in al vier kategorieë maak jy dit baie moeilik vir die keurders om jou weg te laat uit die span.”

 

Nuwe Maties-krieketkaptein Erasmus slaggereed vir uitdaging : 2016-10-31

Dié voor hom het diepspore by Steinhoff Maties Krieket getrap, maar die nuwe kaptein wil egter meer as net in hul voetspore volg; Gerhard Erasmus is vasbeslote om sy eie stempel af te druk.

Erasmus is pas aangewys as Maties-krieketkaptein vir die nuwe seisoen. Dewald Botha en Emile Kriek was die afgelope paar seisoene die leiers in die span. “Emile en Dewald was nie net goeie leiers nie. Hulle was ook briljante spelers en goeie mense. Hulle was die toonbeeld van goeie studente wees. Hulle het hard gewerk, hard geoefen en hard geswot!” het Erasmus gesê.

Volgens Erasmus is dit egter nou belangrik dat die sogenaamde nuwe generasie Maties hul eie kultuur vind en vestig. “Ons wil natuurlik voortbou op die tradisies wat reeds deur die jare gevestig is, maar ons is nogal ‘n jong groep spelers en dit gaan belangrik wees om ons eie kultuur te vestig en ons stempel op ‘n unieke manier af te druk. Dit is ons eerste uitdaging.”

Erasmus is ‘n tweede jaar LLB-student en speel sedert sy eerste jaar vir Maties. “Om ‘n speler-student by Maties te wees is wonderlik. Wat Maties vir Maties bied verseker dat mens hier wil wees.”

Oor kaptein wees, is Erasmus passievol. “Dit is vir my ‘n groot eer en voorreg om Maties se kaptein te wees. Leierskap kom natuurlik vir my. Kapteinskap is ‘n aangename verantwoordelikheid. Ek speel beter as ek kaptein van ‘n span is…dit is waar ek hoort.”

Krieket is deel van Maties Sport se Hoë Prestasie-program en volgens Erasmus maak dit ‘n enorme verskil. “Dit is noodsaaklik om ‘n HP-program te hê. Maties se HP-program is alles omvattend en veral Grant van Velden se rol as kondisioneringsafrigter, is van onskatbare waarde.”

Die nuwe Boland-klubkrieketliga het reeds begin.

New Maties Cricket captain Erasmus ready for challenge : 2016-10-31

Those before him left big shoes to fill, but the new Steinhoff Maties Cricket captain wants more than just to follow in their footsteps; Gerhard Erasmus is determined to leave his own legacy.

Erasmus has been appointed as Maties captain for the new season. The past few seasons Dewald Botha and Emile Kriek were the leaders in the team. “Emile and Dewald were not only good leaders. They were also brilliant players and great people. They were the epitome of good students. They worked hard, trained hard and studied hard,” said Erasmus.

For Erasmus it is important that the so-called new generation of Maties establish their own culture. “For sure we want to build on the traditions that have been established over the years, but we are a young squad and it will be important to establish our own culture. It is our first challenge. ”

Erasmus is a second-year LLB student and played for Maties since his first year. “To be a player-student at Maties is wonderful. What Maties offer Maties ensures that you want to be here.”

Erasmus is passionate about captaincy. “It is a great honour and privilege to be Maties’ captain. Leadership comes naturally to me. Captaincy is a pleasant responsibility. I play better when I captain a team … It is where I belong. ”

Cricket is part of Maties Sport’s High Performance programme and according to Erasmus this makes a huge difference. “It is essential to have an HP programme. Maties’ HP programme is all including and especially Grant van Velden’s role as conditioning coach is invaluable.”

The new Boland club cricket league has already started.

Vyf Maties in Boland-span vir Afrika T20-kompetisie : 2016-09-26

Vyf Maties-krieketspelers sal Boland dié naweek in die tweede weergawe van die Afrikabeker T20-kompetisie verteenwoordig.

Die kompetisie word oor vier opeenvolgende naweke gespeel en Keegan Petersen (kaptein), Kyle Simmonds, Justin Dill, Soyisile Pono en Niel Botha sal hierdie naweek op Bolandpark in die Paarl in aksie wees.

Naas Boland, is Kwazulu-Natal, Gauteng en die Oostelike Provinsie ook in hierdie groep. Die finale van die kompetisie sal van 30 September tot 1 Oktober plaasvind.

Die uitslae van die ander groepe was:

Groep A: KZN Binneland, Namibië, Westelike Provinsie, Noord-Wes. Wenner: Noord-Wes
Groep B: Suid-Westelike Distrikte, Noordelikes, Noord-Kaap, Kenia. Wenner: Noord-Kaap
Groep C: Grens, Oostelikes, Vrystaat, Zimbabwe. Wenner: Zimbabwe.

Twee ander Maties was ook in die kompetisie betrokke. Gerhard Erasmus het Namibië verteenwoordig en Jeremy Ives speel vir Zimbabwe.

Ryan Bailey, nuwe assistentafrigter by Maties Krieket, het die spelers alles van die beste toegewens en gesê dit is ‘n wonderlike geleentheid vir jong spelers om hul talent ten toon te stel.

ENGLISH

Five Maties in Boland team for Africa T20 competition

Five Maties Cricket players will represent Boland in the second edition of the Africa Cup T20 competition this weekend.

The competition is being played over four consecutive weekends in September and Keegan Petersen (captain), Kyle Simmonds, Justin Dill, Soyisile Pono and Niel Botha will be in action this weekend at Boland Park in Paarl.

Hosts Boland are joined by KwaZulu-Natal, Gauteng and Eastern Province, with the general consensus being that this is the toughest group of the lot in the 2016 competition, according to Supersport. The finals weekend of the competition is scheduled to take place from 30 September to 1 October.

The results of the other pools were:

Pool A: KZN Inland, Namibia, Western Province, North West. Winner: North West
Pool B: South Western Districts, Northerns, Northern Cape, Kenya. Winner: Northern Cape
Pool C: Border, Easterns, Free State, Zimbabwe. Winner: Zimbabwe

Two other Maties were also involved in the competition: Gerhard Erasmus represented Namibia and Jeremy Ives is representing Zimbabwe.

New Maties Cricket assistant coach Ryan Bailey wished the players well and said this competition is a wonderful opportunity for young players to showcase their talent.

“We pride ourselves that we run the Maties Club as a franchise – we run it as professionally as we can and as the students’ schedules allow. We want to produce players for Boland and then it is Boland’s job to prepare them for the Cobras and the Cobras’s job to prepare them for the Proteas.”

Steinhoff Maties cricketer in SA U/19 team : 2016-06-08

477a34878b35eebf8aa6d7b048a463ee_XL-2

After coming close a few times, Steinhoff Maties cricketer Ricardo Vasconcelos will finally get the opportunity to represent his country at U/19 level.

Vasconcelos, a former learner of St Stithians College in Johannesburg, is a first-year student at Stellenbosch University and will play for the South African U/19 team against Sri Lanka.

“I did not expect to be selected but it was most certainly a goal that I’ve been working towards for a while now. I’ve been in the 25-man squad for four tours before this one so it’s really great to finally be selected and get the opportunity to represent my country.”

Vasconcelos studies BComm Management Sciences and he admits that finding time for both his studies and his sport is a challenge.

“Finding the balance between playing cricket and studying has been very tough for me personally and I’m still trying to figure out the best way to do this.”

As a first-year Vasconcelos could play a big role in the future of Maties Cricket, especially when one takes into consideration that various senior players had moved on at the end of the previous season.

He enjoys playing for Maties and says it is like nothing he’s ever experienced before.

“Since the first day of training I’ve always felt welcome and fully supported by all the players as well as all the coaches and that’s why I’ve enjoyed it so much so far.”

Maties Cricket coach Andrew Wylie added: “Ricardo has obviously shown lots of potential and has a very good reputation. He is technically well organised and can certainly become a key performer for us over the next few years. He is mature enough to adapt his game to different conditions and certainly appears very driven to do well in the sport. It will be crucial that he learns early to balance his academics and cricketing responsibilities.”

The SA U/19 team leaves for Colombo on 17 June.

End of an era for Steinhoff Maties Cricket : 2016-05-11

website1

The 2016 National Club Championships proved to be the end of an era and the start of the next for the Steinhoff Maties Cricket team.

Not only did Maties had to say goodbye to legends Dewald Human and Emile Kriek, but the team also saw glimpses of what the future might hold with the performances of first year bowlers Kyle Simmonds and Brandon Glover.

“The Club Champs proved to be a great experience for the team and really motivated the players to raise their intensity levels and play a high standard of cricket. Winning three out of five matches against quality opposition was a satisfactory trip,” said coach Andrew Wylie.

“Our objective of going one step further than last year’s final was not to be. Losing to Pukke in the third match proved crucial and ultimately cost us a chance at playing in the final.” Pukke with 10 first class cricketers beat Maties by four wickets in a tightly contested match and would eventually go on to be crowned champions as they beat Tukkies comfortably by eight wickets in the final.

But it was the performances of the next generation that gave Wylie reason to smile. “The younger players that included 4 first year’s performed brilliantly and will develop quickly after such a tough tournament. Batting conditions early on proved very difficult and this took some adapting from the usual slow low Boland wickets we are accustomed to.”

With regards to Botha and Kriek it is obvious that even though they played their last matches for Maties, their legacy will remain. “Dewald has been the key to our success the past few years. He is extremely competitive and really has an infectious confidence that the players respond brilliantly too. He is a gifted player and has the ability to win games for his side from difficult positions. His all-round ability and tactical awareness will be missed. Emile is an incredibly talented player who has a natural feel for the game. As a leader he leads from the front with an uncompromising attitude in tight situations. He has been a stalwart for many years at the club and a player the youngsters really look up to and respect. I have yet to see anyone at tertiary level with his ability in the field and catching prowess.”

website2

AFRIKAANS

Einde van ‘n era vir Steinhoff Maties Krieket

Die 2016 Nasionale Klubkampioenskapstoernooi was die einde van ‘n era en die begin van die volgende vir die Steinhoff Maties Krieketspan.

Nie net het Maties afskeid geneem van legendes Dewald Human en Emile Kriek nie, maar die afrigter het ook kans gekry om te sien wat die toekoms inhou met die vertonings van eerstejaar-boulers Kyle Simmonds en Brandon Glover.

“Die toernooi was ‘n wonderlike ervaring vir die spelers en het hulle regtig gemotiveerd om hul intensiteitvlakke te verbeter en ‘n hoër standaard van krieket te speel. Om drie uit vyf wedstryde teen gehalte opposisie te wen, was bevredigend,” het afrigter Andrew Wylie gesê.

“Ons doel om ‘n stap verder te gaan as verlede jaar se plek in die eindstryd was nie vir ons beskore nie. Die nederlaag teen Pukke in die derde wedstryd was deurslaggewend en het uiteindelik ons ‘n kans op ‘n plek in die eindstryd gekos.” Pukke, met 10 eersterangse spelers, het Maties met vier paaltjies geklop in ‘n uiters mededingende wedstryd. Hulle het ook uiteindelik die toernooi gewen deur Tukkies met agt paaltjies in die eindstryd te klop.

Maar dit was die vertonings van die volgende generasie spelers wat Wylie rede gegee het om te glimlag. “Die jonger spelers wat 4 eerstejaars ingesluit het, het briljant vertoon en hulle sal vining ontwikkel na so intense toernooi. Kolftoestande was baie moeilik en dit het aanpassing geverg van die gewone stadige Boland-kolfblaaie waaraan ons gewoond is.”

Met betrekking tot Botha en Kriek is dit duidelik dat al het hulle hul laaste wedstryde vir Maties gespeel, hul nalentenskap sal bly. “Dewald is ‘n uiters kompeterende persoon en het ‘n aansteeklike selfvertroue. Die span het ongelooflik gereageer op die speler en persoon was hy is. Hy is ‘n uiters talentvolle speler en beskik oor die vermoë om ‘n wedstryd vanuit ‘n moeilike situasie te wen. Sy veelsydigheid en taktiese bewustheid sal gemis word. Emile is ‘n ongelooflike talentvolle speler met ‘n natuurlike aanvoeling vir die spel. As ‘n leier lei hy met voorbeeld en het ‘n onwrikbare houding in moeilike situasies. Hy was ‘n staatmaker vir baie jare by die klub en ‘n speler na wie die jonger speler regtig opgekyk het en baie respek gehad het. Ek het nog nie iemand op tersiêre vlak gesien met Emile se veldwerk vermoë nie.”

cricket-5259

Dewald groet Steinhoff Maties Krieket na 6 jaar : 2016-05-04

Potchefstroom, SOUTH AFRICA - JANUARY 27: Murray Coetzee of Tuks gets a edge on the bat and is caught by the Maties wicket keeper Soyisile Pono during 02 VC G7 Maties vs Tukkies at the Senwes Park on January 27, 2016 in Potchefstroom, South Africa © Christiaan Kotze / SASPA

Potchefstroom, SOUTH AFRICA – JANUARY 27: Murray Coetzee of Tuks gets a edge on the bat and is caught by the Maties wicket keeper Soyisile Pono during 02 VC G7 Maties vs Tukkies at the Senwes Park on January 27, 2016 in Potchefstroom, South Africa
© Christiaan Kotze / SASPA

Na meer as 200 wedstryd en ses jaar as deel van die Steinhoff Maties-krieketspan het Dewald Botha by die pas afgelope Nasionale Klub Kampoenskapsbyeenkoms sy laaste wedstryd vir Maties gespeel.

Botha was die laaste paar seisoene nie net een van die span se vernaamste steunpilare nie, maar hy het ook die span met voorbeeld as klubkaptein gelei. Hy was ook ‘n gereelde lid van die Boland-span.

Van die hoogtepunte in sy tyd by Maties sluit in die 2012 en 2015 Nasionale klubtoernooi-eindstryde. “Daar was ook die halfeindstryd by die 2015 Varsity Sport-kriekettoernooi wat ons op dramatiese wyse gewen het om in die eindstryd te kon speel.”

Volgens Botha sal hy altyd die atmosfeer op en van die veld af by Maties onthou. “Die kompeterende – dog genotvolle – manier waarop Maties speel en die lewenslange vriendskappe sal ek altyd koester.”

Botha het bygevoeg dat hy twee groot lesse in sy tyd by Maties geleer het: “Die wedstryd is nooit oor totdat daardie laaste bal geboul is nie of jy daardie laaste paaljie of lopie gekry het nie. En dan…krieket is baie lekkerder as jy vir die span speel en nie vir jouself nie.”

Sy afrigter vir laaste paar jaar by Maties Andrew Wylie het vertel dat Botha ‘n sleutel tot sy span se sukses was die afgelope paar jaar. “Dewald is ‘n uiters kompeterende persoon en het ‘n aansteeklike selfvertroue. Die span het ongelooflik gereageer op die speler en persoon was hy is. Hy is ‘n uiters talentvolle speler en beskik oor die vermoe om ‘n wedstryd vanuit ‘n moeilike situasie te wen. Sy veelsydigheid en taktiese bewustheid sal gemis word.”

In sy laaste wedstryd ooit vir Maties het Botha 65 lopies aangeteken. Dit was by die Nasionale klubtoernooi.

Botha se boodskap aan die volgende generasie Maties krieketspelers is om elke oomblik by die klub te geniet. “Maak die meeste van elke oomblik by die klub, want dit is waarskynlik die lekkerste krieket wees wat jy ooit gaan speel.”

Dewald Botha Credit: Stefan Els

Dewald Botha Credit: Stefan Els

ENGLISH

Dewald says goodbye to Steinhoff Maties Cricket after 6 years

After more than 200 game and six years as part of the Steinhoff Maties cricket team Dewald Botha at the recent National Club Championships played his last game for Maties.

The last few seasons Botha was not only one of the team’s key players, but he also led by example as club captain. He was also a regular member of the Boland team.

Among the highlights in his time at Maties include the 2012 and 2015 National Club Champs finals. “There was also the semi-final at the 2015 Varsity Sports cricket tournament we won in dramatic fashion in order to play in the final.”

Botha says he will always remember the atmosphere on and off the field at Maties. “The competitive – but enjoyable – way in which Maties play and the lifelong friendships I will always cherish.”

Botha said he had learned two great lessons in his time at Maties: “The game is never over until that last ball is bowled or until you get that last wicket or run. And then … cricket is much more enjoyable when you play for the team and not for yourself.”

His coach last few years at Maties, Andrew Wylie said that Botha was a key to his team’s success over the past few years. “He is extremely competitive and really has an infectious confidence that the players respond brilliantly too. He is a gifted player and has the ability to win games for his side from difficult positions. His all round ability and tactical awareness will be missed.”

In his last game ever recorded for Maties Botha 65 runs. It was at the National Club Champs.

Botha’s message to the next generation of Maties cricket players is to enjoy every moment at the club. “Make the most of every moment at Maties, because it will probably be the most enjoyable cricket you’ll ever play.”