SEARCH
  • [:en]Recent Posts[:af]Onlangse bydraes

  • [:en]Categories[:af]Kategorieë

  • [:en]Archives[:af]Argiewe

New method for access to free Library e-resourcesNuwe metode vir toegang tot gratis Biblioteek e-bronne

As of 1 July 2012 free Internet access to the electronic subscription resources of the SU Library Service is only available from the Library’s website.

As announced in a previous Bits-‘n-Bytes article, the former method used to provide free access – namely a configuration setting in the end-user’s browser called the PAC file – is for a number of reasons no longer a technically feasible method to employ.  Free Internet access to electronic subscription resources is therefore now only available by following the applicable links on the Library website.  In such a way the cost for accessing the resources is automatically discounted from the end-user’s monthly Internet bill.  These links can also be bookmarked in web browsers to serve as shortcut links to electronic resources.

Users are still encouraged to use Inetkey whilst accessing subscription electronic resources, because it will speed-up the download of non-academic content from these e-resources sites.

For enquiries contact Wouter Klapwijk.Vanaf ingang 1 Julie 2012 is gratis Internet toegang tot die US Biblioteekdiens se subskripsie elektroniese bronne slegs beskikbaar vanaf die Biblioteekdiens se webwerf.

Soos met ‘n vorige uitgawe van Bits-and-Bytes berig is die metode waarmee voorheen gratis toegang bewerkstellig was – naamlik ‘n verstelling in die gebruiker se webleser bekend as die PAC lêer – weens ‘n verskeidenheid van redes nie meer langer ‘n tegniese haalbare opsie om gratis toegang te bewerkstellig nie. Gratis toegang is dus voortaan slegs beskikbaar deur enige van die elektroniese bronne skakels op die Biblioteek se webwerf te gebruik. Sodoende word die gebruiker outomaties onthef van die Internet koste vir toegang tot subskripsie elektroniese bronne. Hierdie skakels kan ook deur middel van die gebruiker se webleser geboekmerk word om as snelskakels tot die elektroniese bronne aangewend te word.

Gebruikers word nogtans aangeraai om deurgaans Inetkey te gebruik, want dit sal die aflaai van die nie-akademiese inhoud met die gebruik van elektroniese bronne versnel.

Navrae kan gerig word aan Wouter Klapwijk.

Comments are closed.