Information Technology has always been a fast paced, ever developing environment and the same goes for Stellenbosch University’s IT department. The past few months we’ve been trying to improve communication with you, our clients to keep you updated with IT developments on campus. We’ve started a fortnightly newsletter, started to utilise our blog more effectively and at the moment we’re streamlining our self help wiki page to make your life easier. However to keep up with our fast paced environment, we needed something more interactive to give instantaneous updates to users. So at last, we’re happy to announce that IT can now also be found on Twitter. Follow us at @ITStellenUni, retweet and let us know what you think. Follow @ITStellenUni
Informasie Tegnologie was nog altyd `n vinnige, dinamiese omgewing en Stellenbosch Universiteit se IT-afdeling is geensins anders nie.
Die afgelope paar maande het ons probeer om kommunikasie met jou, die gebruiker, te verbeter en jou op hoogte te hou van alles wat ons doen en die nuutste IT-verwikkelinge op kampus. Ons het `n tweeweeklikse nuusbrief, Bits & Bytes, begin, ons blog aktief begin gebruik en ons is ook besig om te werk aan `n selfhelp wiki om die lewe vir jou makliker te probeer maak.
Om egter by te hou by ons vinnige omgewing was dit nodig om `n meer interaktiewe kanaal te gebruik om gebruikers onmiddellik in te lig. Ons is dus bly om te kan sê dat IT ook nou op Twitter is. Volg ons by @ITStellenUni, lewer kommentaar en retwiet – ons wil graag hoor wat julle dink.
Tags: twitter