If your first mail in the morning is junk mail or spam, it’s enough to start your day off on the wrong foot. But did you know you can do something about it?
Spam, or junk mail is defined as identical, disruptive e-emails sent to a large amount of e-mail or cellphone users. When a receiver clicks on one of the links in the message, he/she is diverted to a phishing website or websites containing malware. Spam e-mails can also contain hidden malware scripts.
Recently there has been various iterations of spam and phishing. One variation seems to be from SARS, another from ABSA and yet another one from the IT department. Don’t ever respond ever to mail sent to you by “persons unknown”. If you are unsure phone or e-mail the IT Helpdesk (021-8084367) or e-mail them at helpinfo@sun.ac.za, otherwise call or e-mail your local computer expert who can advise or at least check-up for you.
Mail from Information Technology will always be branded and clearly addressed to you, will have an English and an Afrikaans translation and will always contain links that point to the “sun.ac.za” domain and never anything else.
Unsure how to distinguish between the real thing and spam or phishing e-mails? Read more about it on our selfhelp wiki and you’ll find various examples on our blog.
If you’re bombarded by spam om a regular basis, there’s one way of declaring war on it. Did you know you can send the relevant mail to IT so we can block the user, domain and/or service provider? Just follow these simple instructions below.
HOW TO REPORT A SPAM E-MAIL
- Start with a new e-mail in Outlook
- Click on File, New, Mail message.
- Type sysadm@sun.ac.za in the To-field.
- Type SPAM in the Subject-field.
- Click on Insert and choose Item OR click on the paperclip and choose Item.
- Select the SPAM (activate inetkey) e-mail that you want to send and click on OK.
- Click on Send.
For more a detailed description, go to our wiki.
[INFORMATION SUPPLIED BY DAVID WILES]
As jou eerste e-pos een of ander vorm van gemorspos aanneem, is dit genoeg rede om jou frustrasievlakke voor jou eerste koppie koffie al die hoogte in te laat skiet. Maar kan jy iets daaraan doen?
Gemorspos, of te wel “spam”, is wanneer identiese, meestal steurende, boodskappe na `n groot hoeveelheid e-pos- of selfoongebruikers gestuur word. As `n ontvanger kliek op een van die skakels in die boodskap, word hulle herlei na strikroof webwerwe of webwerwe wat “malware” huisves. “Spam” e-posse kan ook versteekte “malware” skripte bevat.
Die afgelope tyd was daar verskeie weergawes van gemorspos en “phishing. Voorbeelde van SARS, ABSA en selfs `n e-pos wat voorgee om van IT te wees, het opgeduik. Hoe oortuigend dit ookal lyk, moet nooit reageer op `n e-pos wat aan jou gestuur word deur `n onbekende entiteit nie. Indien jy enigsins twyfel, skakel (021-8084367) die IT Dienstoonbank of stuur vir hulle e-pos by helpinfo@sun.ac.za. Kontak andersins jou plaaslike rekenaardeskundige wat ten minste vir jou kan raad gee of die e-pos kan nagaan.
`n E-pos van IT sal altyd duidelik herkenbaar wees en spesifiek aan jou gerig. Daar sal altyd `n Afrikaanse en Engelse weergawe wees en die skakels sal altyd wys na Mail from “sun.ac.za” domein en niks anders nie.
Steeds onseker hoe om te onderskei tussen die regte ding en gemorspos of “phishing” e-posse? Lees meer daaroor op ons selfhelp wiki en jy kan ook verskeie voorbeelde op ons blog kry.
As jy op `n gereelde basis toegegooi word onder gemorspos, is daar `n manier waarop jy kan terugbaklei. Het jy geweet jy kan die betrokke e-pos aan IT stuur sodat ons die gebruiker, sy domein en/of diensverskaffer kan blok? Volg net die eenvoudige instruksies hier onder.
HOE OM `N SPAM E-POS AAN TE MELD
- Skep `n nuwe e-pos in Outlook
- Kliek op File, New, Mail message.
- Tik sysadm@sun.ac.za in die adresveld.
- Tik SPAM in die Subject-veld.
- Kliek op Insert en kies Item OF kliek op die skuifspel en kies Item.
- Kies die gemorspos e-pos wat jy wil stuur en kliek op OK.
- Kliek op Send.
Vir `n gedetaileerde beskrywing, lees meer op ons wiki.
[INLIGTING VERSKAF DEUR DAVID WILES]
