With the emergence of e-readers people have been exposed to a whole world of new technologies – one of these is e-ink.
If the ink that runs out of your shirt pocket, is the only type you’ve been aware of up till now, we’ll explain.
Electronic ink, e-ink, electronic paper or e-paper are display technologies developed to mimic the appearance of normal ink on paper. Unlike standard flat panel displays emitting light, electronic paper reflects the same way traditional paper does.
It consists of an electrophoric image with thousands of light and dark nanoparticles trapped between two plates of electrostatically charged glass. The exact application of the stream to the screen attracts or deters the nanoparticles to create a viewable image.
Electronic paper has been used for electronic boards in shops, digital ads, schedules on stations and cell phone screens for years. Thanks to the arrival of the e-reader, we only became more aware of in recent times. With e-ink e-book readers can display digital versions of books and magazines and is an integral part of readers such as Amazon Kindle,Barnes & Noble Nook, Sony Reader, and Kobo.
E-ink is ideal for reading when a slow refresh rate is not important. It’s easier to read due to the fact that it has the appearance of normal paper and doesn’t emit rays like a screen and also has a wider reading angle. The perfect e-ink device can be read in direct sunlight without fading or any reflection.
[SOURCE: www.howtogeek.com & www.wikipedia.org]
Met die verskyning van e-boeke, is mense blootgestel aan `n wêreld van nuwe tegnologieë. Een hiervan is e-ink.
Vir diegene wat glo die enigste ink is die tipe wat in jou hempsak uitloop, hier is `n kort verduideliking van die elektroniese eweknie.
Elektroniese ink, e-ink, elektroniese papier of e-papier is skermtegnologieë ontwikkel om die voorkoms van gewone ink op papier na te maak. Anders as gewone skerms wat lig uitstraal, reflekteer elektroniese papier lig soos tradisionele papier.
Die elektroforiese beeld bestaan uit duisende lig- en donker nano-partikels vasgevang tussen twee plate elektrostaties-gelaaide glas. Die noukeurige toepassing van die stroom na die skerm trek die nanopartikels aan of stoot hulle weg om ‘n sigbare beeld te skep.
Elektroniese papier word alreeds suksesvol gebruik vir elektroniese borde in winkels, digitale advertensies, skedules op stasies en selfoonskerms. Met e-ink kan e-lesers soos die Amazon Kindle,Barnes & Noble Nook, Sony Reader, en die Kobo e-leser, digitale weergawes van boeke en tydskrifte vertoon.
E-ink is ideaal vir lees wanneer die stadige herlaaispoed onbelangrik is. Omdat dit reflekteer soos gewone paper en nie, soos `n skerm, lig uitstraal nie, word die leesproses vergemaklik en het die oppervlak `n wyer leesvlak. Die ideale e-ink skerm kan gebruik word in direkte sonlig sonder enige refleksie of om weg te raak.
[SOURCE: www.howtogeek.com & www.wikipedia.org]
