Asymmetric digital subscriber line – bet you didn’t know that’s what ADSL actually stands for, did you? I also bet you don’t know how many available ADSL data options we have available in South Africa and how their pricing compare?
Mygaming recently made a comparison of internet service providers to make the decision more painless for ADSL subscribers. But before you jump in and start shopping, make sure you know the basics.
 This is what you’ll need:
This is what you’ll need:
1. A Telkom analogue (voice) line at R157 per month.
2. Telkom ADSL line access. This comes at various speeds, from 2Mbps (R165 per month) to 40 Mbps (R952 per month). (For more detail see the mygaming article.)
3. An ADSL data account from an ISP to access the Internet. This is the only option you have a wider choice and don’t need Telkom for. (For more detail see the mygaming article.)>
Read mygaming’s comparison here.
Asymmetric digital subscriber line – wed jou jy’t nie geweet dis waarvoor ADSL eintlik staan nie, né? Ek ‘s seker jy weet ook nie hoeveel verskillende ADSL data-opsies daar tans in Suid-Afrika beskikbaar is en hoe hul prusstrukture vergelyk nie?
Mygaming het onlangs `n vergelyking gemaak van internetdiensverskaffers en sodoende die besluit meer pynloos gemaak vir ADSL-gebruikers. Maar voordat jy aan die diepkant inspring, maar seker jy weet eers die basiese inligting.

Hier is wat jy nodig gaan hê:
1. `n Telkom analooglyn (stem) teen R157 per maand.
2. Telkom ADSL lyntoegang. Beskikbaar in verskeie spoedvlakke, vanaf 2Mbps (R165 per maand) tot 40 Mbps (R952 per maand). (Vir meer detail, sien die mygaming artikel.)
3. `n ADSL datarekening by `n ISP (internet service provider) om vir jou toegang tot die internet te gee. Hierdie is die enigste plek waar jy `n groter keuse het en jy nie Telkom voor nodig het nie. (Vir meer detail, sien die mygaming artikel.)
Lees mygaming se volledige vergelyking hier.

