SEARCH
  • [:en]Recent Posts[:af]Onlangse bydraes

  • [:en]Categories[:af]Kategorieë

  • [:en]Archives[:af]Argiewe

Meet the techiesOntmoet die techies

blue-tekkiesIn July, at the beginning of the new semester, we started featuring profiles on our IT staff. The reason for this was to introduce you to the people behind the e-mails and at the end of the phone line and that we’re really actually quite approachable, even if we’re considered IT geeks!

Over the past few months I’ve realised that we have some pretty interesting and cool people working at IT. (Even though most of them completely deny this of course) I’ve learned about which type of fish you can catch from a boat and what a “beeswagtertjie” is. I’ve been given traveling tips, found hidden talents and I’ve only covered about a tenth of IT’s staff.

But let’s face it, we’re like Telkom… or any service orientated company really, we’re always in trouble and people at the other end of the phone are hardly ever happy to talk to us. (Yes, we do feel a little sorry for ourselves, but that’s our problem.) In spite of this obstacle we still want to help and fix problems when we get the chance can. We hope, as you get to know us, you’ll pick up the phone or send an e-mail – even when you don’t have a problem!

You can still read all our previous profiles by clicking on the links below:

Wendy Robyn
Marinka Naudé
Jacky November, Anthea Davids and Jenny Watson
Pietie Traut
Quinton Luiters
Mandy Wanza
Petro Uysblue-tekkiesIn Julie, aan die begin van die tweede semester het ons begin met `n reeks profiele van ons IT-personeel. Die rede hiervoor was om julle bekend te stel aan die mense aan die ander kant van die e-posse en telefoonlyne en te wys dat ons eintlik onskadelik is, al is ons IT-bleeksiele.

Oor die afgelope paar maande het ek ook besef dat ons `n hele paar interessante en oulike mense het wat by IT werk. (Selfs al ontken die meeste van hulle dit hewiglik.) Ek het in die tyd al geleer watter tipe vis van `n boot af gevang word, wat `n “beeswagtertjie” is. Ek is reiswenke gegee en het versteekte talente ontdek. En ek het nog nie eers met `n tiende gesels nie!

Want, kom ons wees nou eerlik, IT is soos Telkom … of enige ander diens-georienteerde maatskappy. Ons is meeste van die tyd in die moeilikheid en jy’s gewoonlik nie gelukkig teen die tyd dat jy ons moet bel nie. (Ja, ons kry onsself miskien so `n bietjie jammer.) Ten spyte hiervan wil ons altyd bitter graag help en tegnologiese tameletjies oplos waar ons kan. Ons hoop, soos julle ons leer ken, julle ook makliker die foon op te tel of `n e-pos te stuur. Selfs al het jy nie `n probleem nie.

Vorige techies:

Wendy Robyn
Marinka Naudé
Jacky November, Anthea Davids and Jenny Watson
Pietie Traut
Quinton Luiters
Mandy Wanza
Petro Uys

Comments are closed.