Recently we mentioned that the e-mail policy for pensioners would change from June 2015. As clearly noted from the comments, this decision unfortunately caused some dissatisfaction.
We would like to announce that, until further notice, the current status quo regarding e-mail for pensioners will be maintained. You can therefore continue with reregistration and the use of your @sun.ac.za e-mail service as before.
For any enquiries, please contact the IT Service Desk.
Ons het onlangs berig dat die e-posbeleid vir pensionarisse vanaf Junie 2015 aangepas sou word. Soos duidelik uit kommentaar blyk, het dit ongelukkig ontevredenheid veroorsaak.
Ons wil hiermee aankondig dat tot en met verdere kennisgewing, die huidige status quo wel behoue sal bly. U kan dus voortgaan met herregistrasie en die gebruik van u @sun.ac.za e-posdiens soos in die verlede.
Vir enige verdere navrae, kontak gerus die IT Dienstoonbank.