[:en]
In 2010 our campuses switched to the Safecom printing system, a centralised print management system with accounting capabilities.
The main motivations for its implementation were the ease of use, lower paper usage and reducing overall costs. Additionally the printing system provides secure pull printing with access control and full encryption, enable staff and students to print from anywhere and also reduces waste. More detailed instructions can be found on FIRGA’s website.
There are three things to remember when you use a Safecom printer:
After using a Safecom printer you have to sign off.
This is important for two reasons:
- If you remain signed in, someone else can use your print credits.
- Your credits are reserved by the printer for an hour after which it is released. If you don’t immediately print and go to another printer without signing off at the first one, your credits will remain reserved and it could indicate that you don’t have enough credits. This means that a person can only print at one printer at a time.
Make sure you have enough credits.
Safecom cannot establish beforehand how many credits your printing will cost. If you start printing and you run out of credits, it will be problematic.
Select the correct colour option
Before you print, choose the appropriate colour option in the print interface on your PC. If the default is colour, it will cost substantially more. (price per page is listed on our Service Catalogue)
[:af]
In 2010 is die SafeCom drukstelsel, ʼn gesentraliseerde drukbeheerstelsel met verrekeningsvermoeë, op die US-kampusse implementeer.
Die hoofmotivering vir die implementasie was die gebruiksgemak, laer papiergebruik en die verlaging van oorhoofse kostes. Daarbenewens verskaf die drukstelsel veilige afhaal-drukwerk met toegangsbeheer en volledige enkripsie, die opsie om by enige drukker te kan druk en minder vermorsing. Meer detail kan op FIRGA se webwerf gevind word.
Drie punte om te onthou wanneer jy ʼn SafeCom-drukker gebruik:
Teken uit nadat jy ʼn SafeCom-drukker gebruik het.
Dis belangrik om die volgende twee redes:
- Indien jy aangeteken bly, kan iemand anders jou drukkrediete gebruik.
- Jou krediete word vir ʼn uur deur die drukker gereserveer waarna dit vrygestel word. Indien jy nie dadelik druk nie en ʼn ander drukker gebruik sonder om af te teken by die eerste een, sal jou krediete vir ʼn uur gereserveer bly en mag die tweede drukker aandui dat jou krediete te min is. Dit beteken dat jy nie by meer as een drukker op ʼn slag kan druk nie.
Maak seker jy het genoeg krediete.
Wanneer jy druk, reserveer SafeCom krediete na gelang van die koste van die drukwerk of dokument. Wanneer jy kopieë maak, reserveer SafeCom al die krediete.
Kies die regte kleuropsie
Voordat jy begin druk, kies eers die regte kleuropsie op jou rekenaar. Indien dit by bestek op kleur gestel is, sal dit jou aansienlik meer kos as swart en wit. (koste per bladsy is gelys op in Dienkatalogus)
[:]