[:en]
As many of you are aware, the current central administration system, which also includes TERATERM, has reached the end of its lifecycle and will next year be replaced by SUNFin, a modern, centralised, cloud-based finance platform. (More on SUNFin here)
The system was developed in 1989 and can no longer be adequately maintained and upgraded. In the meantime, Information Technology has to keep it functioning optimally for the next few months and you can help us achieve this by doing a few simple things:
- If possible, don’t open too many multiple sessions. This might overload the system and cause other users to be denied access.
- If you’ve finished working for the day, don’t just close the screen by clicking on the red X. Please log off entirely by selecting PF12 and then choose option Afteken. (see below image 1)
- If you’ve finished with a programme and you won’t be using it for at least ten minutes, use PF12 to sign off. You can keep the TeraTerm main menu (see below image 2) open in case you need to work again.
- If you know there will be loadshedding, PF12 and sign off from the system. Otherwise your session will stay live.
![]() |
|
Image 1 | |
![]() |
|
Image 2 |
[:af]
Dis alombekend dat die huidige sentrale administrasiestelsel, wat ook TERATERM huisves, die einde van sy lewensiklus bereik het. As alles volgens plan verloop, word dit volgende jaar vervang deur SUNFin, `n moderne, gesentraliseerde, wolk-gebaseerde finansiële platform. (Meer oor SUNFin hier)
Die stelsel is reeds in 1989 ontwikkel en kan nie meer genoegsaam onderhou en opgradeer word nie. Intussen moet Informasietegnologie verseker dat die stelsel steeds optimaal funksioneer vir die oorblywende tydperk. Jy kan ons help deur enkele, eenvoudige stappe te neem:
- Indien moontlik, moenie te veel onnodige, veelvuldige sessies oopmaak nie. Dit kan die stelsel oorlaai en veroorsaak dat ander gebruikers nie toegang kry nie.
- Wanneer jy klaar gewerk het op die stelsel vir die dag, moenie net die skerm toemaak deur op die rooi X te kliek nie. Teken asseblief volledig af deur PF12 te kies en daarna die Afteken-opsie. (sien grafika onder)
- Wanneer jy klaar is met `n program and dit nie vir meer as 10 minute nie gaan gebruik nie, gebruik PF12 om af te teken. Jy kan steeds die TerraTerm hoofspyskaart (sien grafika heel onder) oophou indien jy later verder wil werk.
- Indien jy weet wanneer daar beurtkrag gaan wees, kies PF12 en teken uit die stelsel uit. Anders sal jou sessie aktief bly.
![]() |
|
![]() |
|
[:]