[:en]
Personal information has value—to the individual, to researchers, to the University, and to malicious attackers. The first step towards appropriately securing personal information involves building a proper understanding of the value of the personal information you use for institutional processes and research projects.
The Division for Information Governance has launched an online privacy impact self-assessment tool. The assessment allows you to quickly assess the value of personal information based on legislative definitions and how the information may be abused by malicious users. The assessment results provide further guidance on addressing the risks associated with working with higher value personal information.
For the more complex or higher value institutional processes and research projects, the Division offers facilitated impact assessments. For more details, visit www.sun.ac.za/privacy or contact privacy@sun.ac.za.
Also read our previous article, “Getting ready for the Protection of Personal Information Act” here.
[Article provided by Division for Information Governance]
[:af]
Persoonlike inligting het waarde – vir die individu, die navorser, die Universiteit, asook vir die kwaadwillige aanvallers. Die eerste stap na die volledige beveiliging van persoonlike inligting behels ʼn behoorlike begrip van die waarde van die persoonlike inligting wat vir institusionele prosesse en navorsingsprojekte gebruik word.
Vir die doel het die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur ʼn aanlyn- instrument vir selfassessering van privaatheidsimpak geloods. Met die instrument kan die gebruiker die waarde van die persoonlike inligting op grond van wetlike definisies bepaal asook hoe die inligting kwaadwillig misbruik kan word. Die resultate bied verder ook riglyne vir die hantering van risiko’s verbonde aan die gebruik van persoonlike inligting met toegevoegde waarde. Die Afdeling bied gefasiliteerde impakassesserings vir meer komplekse en hoër prioriteit institusionele prosesse en navorsingsprojekte.
Vir meer inligting besoek www.sun.ac.za/privaatheid of kontak privacy@sun.ac.za.
Lees ook ons vorige artikel, “Maak gereed vir Die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting” hier.
[Artikel verskaf deur Afdeling Inligtingsoorsigbestuur]
[:]