Die meeste van ons verstaan nie kop of stert hoe verskaffers se internet en adslfooie werk nie. So hoe weet ons wie vir ons goeie waarde vir ons geld kan gee? Ons het iets opgespoor wat dalk kan help.
Oor die afgelope paar maande het die meeste breëbandverskaffers hulle pryse verlaag of nuwe promosies bekendgestel. Goeie nuus vir verbruikers, maar om seker te maak jy kies die regte kontrak, is dit belangrik om pryse te vergelyk.
Ons het die volgende handige inligting by www. mybroadband.co.za opgespoor.
Telkom ADSL
Telkom’s Do Broadband bondels, wat een prys vra vir ADSL-toegang en data, gee baie beter waarde vir geld as enkele komponente. Baie gebruikers verkies egter om meer te betaal vir die Vryheid en opsie om maklik te verander van een ISP-rekening na `n ander soos hulle behoeftes verander..
Dit bly egter nie `n goeie idee om enige Telkom datapakket oor 20GB te koop nie. `n 20GB ADSL data packet kos R239, terwyl ` n 40GB bondel R630 kos – meer as dubbeld die koste van die 20GB-pakket.
Telkom AllAccess ADSL ISP rekeninge | |||
Rekening | Gemengde data | Plaaslike data | Prys |
Telkom AllAccess 20GB | 20GB | 30GB | R239 |
2 x Telkom AllAccess 20GB | 40GB | 60GB | R478 |
Telkom AllAccess 40GB | 40GB | 30GB | R630 |
3 x Telkom AllAccess 20GB | 60GB | 90GB | R717 |
Telkom AllAccess 50GB | 50GB | 30GB | R810 |
MTN mobiele breëband
MTN het verskeie breëbandpromosies en tensy jy bekend is daarmee, kan dit jou baie geld uit die sak jaag.
Die table onder benadruk sommige van die aspekte waarvoor jy moet oppas.Uit die inligting blyk dit duidelik te wees dat jy slegs MTN se 2GB for R149 promosie of MTN’s Uncapped Lite-produk vir R289 moet oorweeg.
Pakket | Data | Prys |
MTN 300MB | 0.3GB | R149 |
MTN 2GB promotion | 2GB | R149 |
MTN 1GB | 1GB | R289 |
MTN Uncapped Lite | 3GB (uncapped 256kbps) | R289 |
MTN 2GB TopUp | 2GB | R389 |
Vodacom mobiele data
Vodacom het op die oomblik twee promosies: R99 vir `n 1GB datapakket en R149 vir `n 2GB pakket. Eenvoudig gestel: Koop net een van hierdie twee pakkette anders gaan jy spyt wees.
Pakket | Data | Naguil data | Prys |
Vodacom 1GB + 1GB promotion | 1GB | 1GB | R99 |
Vodacom MyMeg 250 | 0.25GB | 0.25GB | R99 |
Vodacom MyMeg 500 | 0.5GB | 0.5GB | R149 |
MyGig 1 Advanced | 1GB | 1GB | R285 |
Vodacom 2GB + 2GB promotion | 2GB | 2GB | R149 |
Vodacom MyMeg 500 | 0.5GB | 0.5GB | R149 |
MyGig 1 Advanced | 1GB | 1GB | R285 |
MyGig 2 Advanced | 2GB | 2GB | R385 |
8ta mobiele data
8ta het tans ook `n paar datapromosies en , soos met Vodacom, sou dit wys wees om net na hierdie promosies te kyk as jy die beste waarde vir jou geld wil kry.
Pakket | Data | Prys |
Go Big 3GB prepaid promotion | 2GB (+1GB after hours) | R149 |
1GB prepaid | 1GB | R200 |
2GB prepaid | 2GB | R266 |
Go Big 10GB contract promotion | 10GB | R199 |
Internet 2 | 1.5GB | R210 |
Internet 4 | 5GB | R666 |
Internet 6 | 10GB | R1200 |
Go 120GB big prepaid | 60 GB (+60GB after hours) | R1800 |
Please also remember other wireless options: I have had iBurst for many years, it is fast and reliable as dedicated data supplier. It is useful if you live in an area where Telkom does not advise ADSL due to older lines, or if you prefer not to have a landline at all. One has to have a modem, however, but these come in 2mbps models. One has to check coverage. Our neighbourhood has better coverage for iBurst than other wireless data packages. iBurst packages are affordable and listed at http://www.iburst.co.za
Pity I bought a Vodacom data bundle 10 minutes ago (and made a silly choice) – it doesn’t seem the specials appear on the internet banking menus :(
In any case, thanks for the post – it would be great if this list could be posted somewhere and regularly updated by IT!