Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Wil jy inskryf vir `n kursus, maar jy’t geen idee hoe nie?

Soos julle reeds weet is daar vele IT-kursusse om van te kies en waarvoor jy gratis kan inskryf. Jy het al probeer inskryf op die personeelportaal, maar dit was so verwarrend dat jy maar liewer die hasepad gekies het en summier die IT Dienstoonbank gebel het.

Moenie paniekerig raak nie – dit lyk erger as wat dit is en ons sal jou stap-vir-stap wys hoe om dit te doen.

STAP 1

Gaan na die personeelportaal – my.sun.ac.za

STAP 2

Kliek op SUN-eHR

STAP 3

Teken aan met jou US gebruikersnaam en wagwoord

Pic4

STAP 4

Kliek op Training and Development en daarna Learner Home.

Pic5

STAP 5

Kliek op Catalog en kies Information Technology

Pic6

 STAP 6

Kies jou kursus

Pic7

 Vir meer inligting oor Augustus se kursusse, kliek hier.

 

 

 

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.