Verantwoordelik vir die verskaffing van die infrastruktuur en platforms wat benodig word om IKT dienste aan die Universiteit te lewer. Hierdie dienste is hoofsaaklik agtergrond-dienste soos virtuele berekening, datarugsteuning, telefoondienste, kaartstelsels en sekuriteitskameras.
Verantwoordelikhede word verdeel in 3 areas:
ALBERT MEYER | Bestuurder: Netwerk- en telekommunikasiedienste |
ANDRIES NIEUWOUDT | Bestuurder: Rekenaar- en stoorspasie infrastruktuur |
HENDRIK LE ROUX | Bestuurder: TAS | Kaart- en sekuriteitstelsels |