Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Dell Optiplex All-in-One rekenaars te koop

Ons het tans 20 splinternuwe Dell Optiplex All-in-One rekenaars te koop. Hierdie rekenaars is onmiddellik beskikbaar.

Die spesifikasies is as volg:

Verwerker: i7-10700 (8 Cores/16MB/16T/2.9GHz to 4.8GHz/65W)
Hardeskyf: M.2 512GB SSD
Geheue: 16GB, 1x16GB
Monitor: AIO 23.8″ FHD 1920×1080 IPS Touch

Meer inligting is ook beskikbaar op Dell se webwerf.

Prys: R18,170.00  (BTW ingesluit)

Hierdie tafelrekenaars is slegs beskibaar vir US-departmente. Ongelukkig kan ons nie aan privaat persone verkoop nie. 

Indien jou department belangstel om een van die rekenaars te koop, meld asb. `n versoek aan op servicedesk.sun.ac.za met die beskrywing: “AIO available”.

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.