%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20220127044703+00'00') /ModDate (D:20220127044703+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4170 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 227.234 521.469 519.500 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 227.609 520.719 518.750 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(AVONTUURSPELETJIE VIR NAVORSINGSDATABESTUUR )] TJ ET BT 61.016 566.258 Td /F1 14.4 Tf [(BEKENDGESTEL)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 546.451 Td /F3 9.0 Tf [(Die Biblioteek- en Inligtingsdiens, Universiteit Stellenbosch kondig met graagte die Navorsingsdatabestuur \(NDB\) )] TJ ET BT 61.016 535.462 Td /F3 9.0 Tf [(Avontuurspeletjie aan.)] TJ ET BT 61.016 515.473 Td /F3 9.0 Tf [(Die NDB speletjie is 'n teksgebaseerde, interaktiewe en fiktiewe ernstige spel met elemente van rolspel. Die speletjie is )] TJ ET BT 61.016 504.484 Td /F3 9.0 Tf [(gebaseer op uitdagings met databestuur wat tydens 'n navorsingsprojek ondervind word. Dit is 'n aanlyn speletjie waar )] TJ ET BT 61.016 493.495 Td /F3 9.0 Tf [(spelers hul eie avontuur kies deur 'n gesimuleerde navorsingsprojek wat die volgende stappe dek: )] TJ ET BT 61.016 482.506 Td /F3 9.0 Tf [(navorsingsdatabeplanning; inwin van data, organisering van data, beskrywing van data en publikasie. Tydens die spel )] TJ ET BT 61.016 471.517 Td /F3 9.0 Tf [(word navorsingsuitdagings telkens tegekom.)] TJ ET BT 61.016 451.528 Td /F3 9.0 Tf [(Die speletjie is tussen 2017 en 2020 in samewerking met die Universiteit van Bath Biblioteek deur Alex Ball en Nushrat )] TJ ET BT 61.016 440.539 Td /F3 9.0 Tf [(Khan \(Universiteit van Bath\) en Samuel Simango \(Universiteit Stellenbosch\) ontwikkel.In Januarie 2021 het die )] TJ ET BT 61.016 429.550 Td /F3 9.0 Tf [(adviesraad vir opkomende navorsers van die Welcome Trust die speletjie onderskryf deur dit by hul hulppakket,)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 61.016 418.561 Td /F3 9.0 Tf [(Wellcome Open Research early career researchers pack)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 417.410 m 287.582 417.410 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 287.582 418.561 Td /F3 9.0 Tf [(, in te sluit wat dit dus as 'n nuttige hulpmiddel vir navorsers )] TJ ET BT 61.016 407.572 Td /F3 9.0 Tf [(erken. Sonya Towers \(Toekenningsadviseur van die Wellcome Trust\) het die volgende gestel:)] TJ ET BT 61.016 387.583 Td /F3 9.0 Tf [(Die speletjie is n wonderlike, prettige manier om navorsers te leer om hul navorsingsdata te bestuur binne die )] TJ ET BT 61.016 376.594 Td /F3 9.0 Tf [(navorsingstoekennings siklus. Ek hou van die feit dat dit voel asof jy deel is van n opwindende storie, waar elke besluit )] TJ ET BT 61.016 365.605 Td /F3 9.0 Tf [(soos n rat is wat bepaal hoe die storie eindig.)] TJ ET BT 61.016 345.616 Td /F3 9.0 Tf [(Sedert die bekendstelling van die speletjie in Desember 2020 is dit reeds deur mense vanuit 32 lande gespeel. Die )] TJ ET BT 61.016 334.627 Td /F3 9.0 Tf [(speletjie is ook onlangs op die kortlys van nominasies vir die NSTF-South32 Toekennings geplaas vir n prys binne die )] TJ ET BT 61.016 323.638 Td /F3 9.0 Tf [(data vir navorsing kategorie.)] TJ ET BT 61.016 303.649 Td /F3 9.0 Tf [(Klik)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 78.017 303.649 Td /F3 9.0 Tf [(hier)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 78.017 302.498 m 93.020 302.498 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 93.020 303.649 Td /F3 9.0 Tf [(om die speletjie te speel. Vir meer inligting, kontak gerus vir Samuel Simango by)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 418.145 303.649 Td /F3 9.0 Tf [(ssimango@sun.ac.za)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 418.145 302.498 m 504.311 302.498 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 504.311 303.649 Td /F3 9.0 Tf [(.)] TJ ET BT 61.016 283.660 Td /F3 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 263.671 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET 0.400 0.400 0.400 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 262.241 m 63.518 262.241 l S BT 61.016 245.182 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Academic IT,Nuus,Navorsing | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 417.7282 287.5817 426.8857 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://think.f1000research.com/wp-content/uploads/2021/02/WOR_Open_Data_Journey_Infographic_CCBY_SA_4.0.pdf?utm_source=CPB&utm_medium=cms&utm_campaign=JPE14618) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 78.0167 302.8162 93.0197 311.9737 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://rdm-games.gitlab.io/rdm-adventure/) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 418.1447 302.8162 504.3107 311.9737 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:ssimango@sun.ac.za) >> endobj xref 0 18 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000469 00000 n 0000000565 00000 n 0000004787 00000 n 0000004899 00000 n 0000005006 00000 n 0000005122 00000 n 0000005242 00000 n 0000005369 00000 n 0000005581 00000 n 0000005707 00000 n 0000005801 00000 n 0000005929 00000 n trailer << /Size 18 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6006 %%EOF Avontuurspeletjie vir Navorsingsdatabestuur bekendgestel « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Avontuurspeletjie vir Navorsingsdatabestuur bekendgestel

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens, Universiteit Stellenbosch kondig met graagte die Navorsingsdatabestuur (NDB) Avontuurspeletjie aan.

Die NDB speletjie is ‘n teksgebaseerde, interaktiewe en fiktiewe ernstige spel met elemente van rolspel. Die speletjie is gebaseer op uitdagings met databestuur wat tydens ‘n navorsingsprojek ondervind word. Dit is ‘n aanlyn speletjie waar spelers hul eie avontuur kies deur ‘n gesimuleerde navorsingsprojek wat die volgende stappe dek: navorsingsdatabeplanning; inwin van data, organisering van data, beskrywing van data en publikasie. Tydens die spel word navorsingsuitdagings telkens teëgekom.

Die speletjie is tussen 2017 en 2020 in samewerking met die Universiteit van Bath Biblioteek deur Alex Ball en Nushrat Khan (Universiteit van Bath) en Samuel Simango (Universiteit Stellenbosch) ontwikkel. In Januarie 2021 het die adviesraad vir opkomende navorsers van die Welcome Trust die speletjie onderskryf deur dit by hul hulppakket, Wellcome Open Research early career researchers pack, in te sluit wat dit dus as ‘n nuttige hulpmiddel vir navorsers erken. Sonya Towers (Toekenningsadviseur van die Wellcome Trust) het die volgende gestel:

“Die speletjie is ‘n wonderlike, prettige manier om navorsers te leer om hul navorsingsdata te bestuur binne die navorsingstoekennings siklus. Ek hou van die feit dat dit voel asof jy deel is van ‘n opwindende storie, waar elke besluit soos ‘n rat is wat bepaal hoe die storie eindig.”

Sedert die bekendstelling van die speletjie in Desember 2020 is dit reeds deur mense vanuit 32 lande gespeel. Die speletjie is ook onlangs op die kortlys van nominasies vir die NSTF-South32 Toekennings geplaas vir ‘n prys binne die “data vir navorsing” kategorie.

Klik hier om die speletjie te speel. Vir meer inligting, kontak gerus vir Samuel Simango by ssimango@sun.ac.za.

 

 

Comments are closed.

 

© 2013-2022 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.