Die Eenheid vir Gelykwaardigheid, in samewerking met Afdeling Studentesake, sal in Augustus ‘n veldtog teen kuberafknouery van stapel stuur. Die veldtog begin met ‘n aanlynwebinaar met die titel “Kuberafknouery en die Reg” met advokaat en sosiale media kenner, Emma Sadleir.
Datum: 11 Augustus 2021
Tyd: 13:00
Klik hier om te registreer om die webinaar by te woon.
Registreer teen Vrydag, 6 Augustus 2021
Vir meer inligting, kontak Nadine Christians by nchristians@sun.ac.za.