Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Kuberafknouery en die Reg aanlynwebinaar

Die Eenheid vir Gelykwaardigheid, in samewerking met Afdeling Studentesake, sal in Augustus ‘n veldtog teen kuberafknouery van stapel stuur. Die veldtog begin met ‘n aanlynwebinaar met die titel “Kuberafknouery en die Reg” met advokaat en sosiale media kenner, Emma Sadleir.

Datum: 11 Augustus 2021

Tyd: 13:00

Klik hier​ om te registreer om die webinaar by te woon.

Registreer teen Vrydag, 6 Augustus 2021

Vir meer inligting, kontak Nadine Christians by nchristians@sun.ac.za.

Comments are closed.

 

© 2013-2021 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.