Weens ‘n paar positiewe Covid gevalle onder ons IT ondersteuningspersoneel bestaan die moontlikheid dat ons ondersteunsdiensvlakke beïnvloed gaan word totdat personeel kan terugkeer en hul take kan hervat.
Slegs kritiese “op-perseel” ondersteuning vir personeel sal by die IKT hoofgebou per afspaak hanteer word. Versoeke kan egter steeds aangeteken word by ICT Partner Portal en daar sal so gou moontlik daaraan aandag gegee word.
Ons vra byvoorbaat om verskoning vir enige ongerief.