AFLEWERINGS:
Laaste dag vir aflewerings (2021) deur verskaffers aan Informasietegnologie: 21 Desember 2021
Eerste dag vir aflewerings (2022) deur verskaffers aan Informasietegnologie: 11 Januarie 2022.
AFHALINGS:
Laaste dag vir afhalings (2021) by Informasietegnologie deur kliënte of departemente: 23 Desember 2021 teen 12:00
Eerste dag vir afhalings (2022) by Informasietegnologie deur kliënte of departemente: 5 Januarie 2022